Places to visit in Namibia

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Places to visit in Namibia

Post by WESKUSKLONG »

If you have to stay in Namibia for at least 4-5 weeks which places wil you visit that is of the grid ? Meaning not a lot of tourists around. :shh: :shh:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Places to visit in Namibia

Post by Hangover »

Toer teen die kus op... Bly so dag of 4 op myl 108 en vang bietjie vis dan hoer op skedel kus toe. Daar is ongelukkig net Terrace bay waar mens kan boek maar is vrek duur en jy moet in hulle huisies bly.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Places to visit in Namibia

Post by Haboob »

Rudi, I sent you two PM's...
Let me know if you have problems...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Places to visit in Namibia

Post by Johan Kriel »

Khaudum, Kwando, Mamili, Kavango
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: Places to visit in Namibia

Post by WESKUSKLONG »

Wie was al by Ongongo hot springs gewees ? Op die internet lyk dit baie lekker

Sent from my iPhone using Tapatalk

Hangover wrote:Toer teen die kus op... Bly so dag of 4 op myl 108 en vang bietjie vis dan hoer op skedel kus toe. Daar is ongelukkig net Terrace bay waar mens kan boek maar is vrek duur en jy moet in hulle huisies bly.
Ek is in Angola op die oomblik so die plan is om hiervandaan te vlieg na Windhoek. My dierbare vroutjie sal my kom optel by die lughawe met my Hilux wat al 3 weke gelede klaar gepak is.

Van windhoek gaan ek noord tot in Tsumeb om Swambo se familie hallo te se. Dan van tsumeb ongongo se kant toe.

Van Sesfontein kus se kant toe en ek gaan verseker loop visvang.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: Places to visit in Namibia

Post by WESKUSKLONG »

Haboob wrote:Rudi, I sent you two PM's...
Let me know if you have problems...
Dankie ek het dit gekry [THUMBS UP SIGN]

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Places to visit in Namibia

Post by Haboob »

Places to visit in Namibia

Wie was al by Ongongo hot springs gewees ? Op die internet lyk dit baie lekker

Rudi, Die plek was bietjie verwaarloos to ek laas daar was. Jy kan daar camp en swem as jy reg ingerig is, maar hulle het ook 'n belaglike prys gevra om net te gaan kyk. Vra gerus voor jy gemaklik raak. Jy was sommer in die bron en camp iewers naby die bron. Jy kan ook daar besoek en swem en dan na Kwoharib Schlutte Lodge se kampterrein gaan om te stort. Hulle het ook krag by die Lodge. By Ongongo is daar nou ook 'n nuwe pad wat van daaraf beweeg in die rigting van Opuwo. Ek het hom nie self gery nie want ek het van Opuwo agter om gery na Kwoharib Schlutte en dan van daar het ek Sesfontein toe gery om die Rivier bed te ry tot by Amspoort wat ek tot daai tyd nog nie gery het nie.

Ek het ook 'n beplanning langs die ooste kant van Nam op tot deur Kaudom en in die Kaprivi in vir 2016. Deel ook asb. jou beplanning met my vir toekomstige roetes:-
edgew60@gmail.com
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: Places to visit in Namibia

Post by WESKUSKLONG »

Baie dankie ,
Ek sal defnitief die volgende beplanning deel wat seker Malawi sal wees.

Haboob wrote:Places to visit in Namibia

Wie was al by Ongongo hot springs gewees ? Op die internet lyk dit baie lekker

Rudi, Die plek was bietjie verwaarloos to ek laas daar was. Jy kan daar camp en swem as jy reg ingerig is, maar hulle het ook 'n belaglike prys gevra om net te gaan kyk. Vra gerus voor jy gemaklik raak. Jy was sommer in die bron en camp iewers naby die bron. Jy kan ook daar besoek en swem en dan na Kwoharib Schlutte Lodge se kampterrein gaan om te stort. Hulle het ook krag by die Lodge. By Ongongo is daar nou ook 'n nuwe pad wat van daaraf beweeg in die rigting van Opuwo. Ek het hom nie self gery nie want ek het van Opuwo agter om gery na Kwoharib Schlutte en dan van daar het ek Sesfontein toe gery om die Rivier bed te ry tot by Amspoort wat ek tot daai tyd nog nie gery het nie.

Ek het ook 'n beplanning langs die ooste kant van Nam op tot deur Kaudom en in die Kaprivi in vir 2016. Deel ook asb. jou beplanning met my vir toekomstige roetes:-
edgew60@gmail.com
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Places to visit in Namibia

Post by ChrisF »

Chauchab moet op jou lys wees.

en beslis ook "Namibian Valley of a thousand Hills"
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Places to visit in Namibia

Post by Haboob »

Places to visit in Namibia

Baie dankie ,
Ek sal defnitief die volgende beplanning deel wat seker Malawi sal wees.

Rudi, Also share your Namib trip report with me as you may include places that I missed out on...
My email address is:-
edgew60@gmail.com
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Post Reply

Return to “Open Discussion”