Road To Hell 11-10-2014
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Road To Hell 11-10-2014
Die naweek het aangebreek vir ons Namakwaland 4x4 groep om die bekende "road to hell" uitdaging aan te pak.
Menigte het ons gewaarsku om dit nie te doen en dat ons nooit daar sal uitkom.
Dit het ons nie gekeer, inteendeel was ons net meer opgewonde.
Ons het vrydag namiddag al vertrek van Springbok.
Kamp opgeslaan en vure brand gemaak net voor die pas.
Saterdag oggend gebreakfast en toe die pas aangedurf.
Lekker teen die rivier gebraai en seker so 13:30 begin terugry om seker te maak ons het genoeg tyd vir recover.
Met al die waarskuwings het ons maar senuweagtig die pas begin uitklim en teen my teleurstelling het almal maklik uitgekom, een duitser met 2.5 D4D het bietjie gesukkel omdat sy difflock nie wou engage en die feit dat hy nie klip ken nie. maar met bietjie klip pak het ons hom daar uit sommer gou gou.
My persoonlike opinie is dat mense oor die algemeen onodig ander afskrik.
Dis nie so erg soos wat somige dit maak nie, jyt wel ground clearance nodig, iemand wat jou guide, bietjie geduld en siedaar jys uit.
Hiers so paar fotos.

- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Road To Hell 11-10-2014
Hi Andre
Lyk lekker. Ek wil ook nog eendag die pas gaan ry.
Ek is ook al baie teleurgestel in die verlede deur na ander se stories te luister en as jy klaar gery het wonder jy of julle dieselde pad gery het. Die wat nog nie baie 4x4 roetes gery het nie ry die passe dan skrik hulle hulle self in n ander bloed groep in en se vir almal hoe erg dit was. Toe ons by Van Zyl's af is het ek nog gewag vir die deel wat so erg is, maar toe ek weer sien is die pas klaar. So volgens my vir die persoon wat baie 4x4 en sy voertuig ken is n roete of pas baie makliker as vir n persoon wat n 4x4 huur en vir die eerste of tweede keer n roete ry.

1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Road To Hell 11-10-2014
Lekker man!!!!
Was nog nie daar nie maar sommer nou baie lus!!!
Was nog nie daar nie maar sommer nou baie lus!!!
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Road To Hell 11-10-2014
Lyk sommer erg lekker!!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Road To Hell 11-10-2014
Great man!!
Ons was ook maar so gewaarsku, maar dis vir eintlik maar vir die ou meubels wat daar af voeter met hulle Landies en bos sleepwaens....
Bygesë, passop nou vir 5mm reën oppad uit teen daai roltrap!!
Ons was ook maar so gewaarsku, maar dis vir eintlik maar vir die ou meubels wat daar af voeter met hulle Landies en bos sleepwaens....
Bygesë, passop nou vir 5mm reën oppad uit teen daai roltrap!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Road To Hell 11-10-2014
Jissie, maar daai het lekker gelyk
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Road To Hell 11-10-2014
Dankie Andre vir jou "post".
As dit hoe "Road to Hell" lyk, dan is Helskloof maar baie mak
As dit hoe "Road to Hell" lyk, dan is Helskloof maar baie mak
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Road To Hell 11-10-2014
Ek kry sommer berg koors. Dankie vir die deel! Wat skort met daai vigo dat julle hom so moet aan help?
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Road To Hell 11-10-2014
Those pics bring back great memories. One of the best 4x4 routes I've been on. Yes, even a mm of rain makes getting out treacherous. Tx for sharing!
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: Road To Hell 11-10-2014
Pierre daai vigo se difflock wou nie engage en die man agter die stokke het nie baie ondervinding.
Hyt te vinnig gery (nadat ons gese het hy moet dit rustig vat) toe gly hy van die klip af met sy regter voorwiel sodat sy pens op die klip hang.
Hyt te vinnig gery (nadat ons gese het hy moet dit rustig vat) toe gly hy van die klip af met sy regter voorwiel sodat sy pens op die klip hang.