Hello
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Fri Nov 14, 2014 8:47 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0D4D D/C
- Real Name: Gerhard
Hello
Hello
Na baie jare besluit om die skuif te maak na Toyota. Het vir my nou 'n 2011 3.0 D4D 4x2 Hilux gekoop.
Enigste modifikasies is die Rims is verander na die 17duim weergawes en lense aan die agterkant van die 2014 weergawe bakkies. Het ook die radio vervang met die eenheid wat ek gehad het in my vorige voertuig.
Daar 'n paar klein dingetjies wat ek graag wil uitsorteer maar dit is gelukkig dinge wat ek oor tyd kan reg maak.

2011 - Hilux 3.0D4D Double Cab 4x2
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Hello
Welcome to the forum.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hello
Welcome aboard!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Hello
Welkom.......en Prentjies is belangrik ja.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andrew Schmidt
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Wed Oct 16, 2013 2:01 pm
- Town: Meadowbrook
- Vehicle: Toyota Hilux 3 D4D 4X4 D/C
- Real Name: Andrew
Re: Hello
Hello & welcome
Andrew Schmidt
KZ-TE 2x4 D/C WLH 914 GP - Fatally injured by a Cement Truck
2005 Nissan Hardbody 3L TD 4X4 Double cab - SWJ 947 GP The Silver Bullet!!!!- Sold
Toyota Hilux 3 D4D D/C 4X4 CK 43 SB GP Needless to say anymore...
KZ-TE 2x4 D/C WLH 914 GP - Fatally injured by a Cement Truck
2005 Nissan Hardbody 3L TD 4X4 Double cab - SWJ 947 GP The Silver Bullet!!!!- Sold
Toyota Hilux 3 D4D D/C 4X4 CK 43 SB GP Needless to say anymore...
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Fri Nov 14, 2014 8:47 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0D4D D/C
- Real Name: Gerhard
Re: Hello
Fotos sal binnekort kom.
Ek darem die week die seat covers gekry (het op 'n stel van Escape Gear besluit) en het ook 'n ander Chrome Bumper gekry.
Ek darem die week die seat covers gekry (het op 'n stel van Escape Gear besluit) en het ook 'n ander Chrome Bumper gekry.
2011 - Hilux 3.0D4D Double Cab 4x2
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Hello
Gerhardt, welkom!
En ignoreer vir Rechardt. Hy't verkeerde pilletjies gesluk vanoggend. (as ek op "full style" was eerder as "mobile" sou ek nou so evil gesiggie of drie ingesit het, maar dis teveel moeite, so ek tik maar eerder hierdie kort notatjie oor hoekom ek nie die gesiggie ingesit het nie).
Ek't ook begin hier met 4x2.
Waarskuwing: begin solank spaar. Ek't geswig (na baie kwyl) en het nou sommer een van elk. Dis jou voorland ook. Spaar, ou maat spaar jou geldjies, want die 4x4 gogga gaan jou byt, dan het jy dieselle pilletjies as Rechardt nodig!
Welkom!

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- toyo v6
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 13, 2014 11:32 am
- Town: gauteng
- Vehicle: hilux 4x4 v6
- Real Name: paul
Re: Hello
Ja nee wat as jy eers lees van die manne se trip report gaan jy n 4x4 koop. Selfde met my eers 2x4 en nou 4x4
vrae maar vrae hier help ons mekaar lekker.
WELKOM.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
vrae maar vrae hier help ons mekaar lekker.
WELKOM.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk