I see Thys' Broodblik is in the December issue of the WegRy on page 77
Well done Thys!!
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Gerrie het omtrent my agterent blink gelek vir daai storie... Dis eintlik half amazing dat hulle so gesukkel het om mense te kry wat in die tydskrif wou wees? Toe flans ek maar gou die storietjie bymekaar en stuur 'n paar fotos. Gerrie het die taalversorging reggekry.
Nee Kevin, ek het die storie ook ingestuur sodat die manne op die forum(s) kan sien ek is nie NET 'n Jeep man nie. Deep down is daar baie Hilux geite in my, maar ek besef sy tekortkominge en limitasies.... Hy is wat hy is, en hy sal nooit wees wat hy nie kan wees nie...
Aan die ander kant is en bly my Jeep Wrangler koning in die klou-en-grou afdeling.... Die belangrike hier is dat elke voertuig sy gebruik het, en dat mens nie die een met die ander kan vergelyk nie...
Thys de Jager CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole email: thys@teamoffroad.co.za