SFA Intermittent starting problem....
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
SFA Intermittent starting problem....
Ek het al oral gelees maar kon nog niks raaklees wat min of meer dieselfde simptome het nie..... :?
My SFA het die volgende probleem van tyd tot tyd. Partykeer gaan weke verby ander kere 2 keer 'n week......
Meeste van die tyd start die bakkie 100% sonder probleme met eerste draai van sleutel byna dadelik, maar af en toe swing die enjin net maar start nie. Jy kan als probeer maar niks....(Hy het een van daai male/female pen tipe imobilizers) Dan eweskielik maak hy so tussen die gesukkel deur niks net kliek,kliek,kliek elke keer as jy die sleutel draai maar engin draai dan nie meer nie. Baie snaaks is dat vir een of ander rede begin die kliek,kliek ding net as ek die clutch getrap het.Hy wil nie eers push start nie....
As hy eers so maak dan moet ek hom los. Ek is elke keer so dat ek toesluit en loop en ander plan maak vir vervoer.Of as ek bietjie tyd het sit ek maar so rukkie in die bakkie en koel af. Later as ek terugkom start hy weer met eerste draai.
Die volgende is al nagegaan :
1. Earth
2. Altenator
3. Bedrading
4. Hy was al by Toyota agente
5. Voltage regulator vervang
Weet nie of dit die starter kan wees nie want hy werk elke keer reg en hy sou tog sekerlik gestart het met 'n push start. Sekerlik met al die SFA's van die forum lede moes iemand al die probleem ervaar het....Eks nie 'n boffin elektries gewys nie en ek het nie iemand wat my altyd kan help om hier te kyk en daar te toets nie. Die ou by Toyota het al gese ek moet hom bel as hy so maak dan kom toets hy maar altyd op onmoontlike tye.
Help asb

"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ek het dit ook van tyd tot tyd:
Lyk my die starter skop nie mooi in die ring gear in nie. Sit die bakkie in 4de rat en stoot hom net bietjie vorentoe of agtertoe sodat die enjin net bietjie draai. Werk altyd vir my.
Lyk my die starter skop nie mooi in die ring gear in nie. Sit die bakkie in 4de rat en stoot hom net bietjie vorentoe of agtertoe sodat die enjin net bietjie draai. Werk altyd vir my.
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Sal dit bietjie probeer....maar voordat hy net kliek kliek (weet nie hoekom mar elke keer net nadat ek op 'n stadium die clutch getrap het vir geen rede nie),draai die enjin aanhoudend.So die starter skop verseker in. Ek hou aan probeer aan en af 10-20 keer totdat battery begin pap word maar niks.....As ek later terugkom start hy eerste draai.
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ja, myne draai ook altyd baie voor hy start. Veral as hy 'n ruk gestart het. Ek dink die petrol loop terug tank toe en vat 'n ruk om deur te pomp. Ek het al die meganiese pomp vervang, en dis baie beter as ek 'n elektriese pomp gebruik.
Ek gaan binnekort die 4Y uit haal en 'n 7m in sit.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ek wonder oor daai immobiliser unit of hy nie probleme gee nie. Klink nie of daar 'n starter probleem allenlik is nie maar daai intertmittent kliek, kliek is heel waarskynlik die contacts binne in die starter self wat geslyt is. Maklik om self te vervang. Check ook die bedrading op die coil en distributor dat die connections vas is.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: SFA Intermittent starting problem....
jy kan ook jou earth straps skoon skuur om beter kontack te maak ,baie jare se stof en vuilgoed
Martin
Martin
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: SFA Intermittent starting problem....
Wat van die elektriese deel agter op jou ignition? My Golf het my nou so rongeneuk. Dan start hy, dan is daar niks. Elektriese gedeelte skoongemaak, nou loop hy weer soos ñ droom. Ek het al ñ SFA se starter solenoid net skoongemaak en liggies ghries gesmeer, toe start hy weer reg.
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Dankie...ek het al na die immobiliser ding gekyk en als lyk reg.Die bedreding op coil is ook oorgedoen toe hy by toyota was asook die earth straps soos later in die post genoem.Tot 'n nuwe battery in. Die enigste 2 goed wat ek nog nie gedoen het nie is om die starter af te haal en sommer als op hom na te gaan asook sommer die elektriese deel agter die ignition barrel te vervang (seke nie te duur nie) Ek sal dit maar eers probeer soos ek kans kry en dan weer terugvoer gee...Mud Dog wrote:Ek wonder oor daai immobiliser unit of hy nie probleme gee nie. Klink nie of daar 'n starter probleem allenlik is nie maar daai intertmittent kliek, kliek is heel waarskynlik die contacts binne in die starter self wat geslyt is. Maklik om self te vervang. Check ook die bedrading op die coil en distributor dat die connections vas is.
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Baie dankie vir al die vinnige reply's....
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: SFA Intermittent starting problem....
Dit is maar een van daardie goed wat jy stelselmatig moet probeer uitsorteer. Skakel die veranderlikes so een vir een uit. Diens die starter sodat jy weet hy is 100% selfs al stem ek saam met jou dat dit nie klink soos die starter nie. (Wanneer wil jy in elk geval die starter diens, as hy nie meer werk nie?) Die klik, klik gebeur as jy die battery begin pap karring.
Hou 'n spaar vonkprop in die cubbyhole en as hy weer so maak trek een van die vonkprop drade uit, sit die spaar vonkprop op die draad en grond hom en vra iemand om die starter te draai sodat jy kan sien of hy vonk kry. Op daardie manier sal jy basies dadelik kan sien of daar 'n probleem op jou ontsteking stelsel of met die immobiliseerder is. As hy wel vonk het dan moet dit 'n petrol probleem wees.
Ek vermoed dat dit 'n petrol probleem is. Wanneer laas is die petrol pomp versien of vervang? Miskien moet jy 'n elektriese pomp oorweeg. Loop die petrol pyp naby die manifold verby waar hy warm kan word. Dalk is dit net a vacuum lock of iets dergliks wat onstaan.
As hy vonk het en petrol kry moet hy start.
Hou 'n spaar vonkprop in die cubbyhole en as hy weer so maak trek een van die vonkprop drade uit, sit die spaar vonkprop op die draad en grond hom en vra iemand om die starter te draai sodat jy kan sien of hy vonk kry. Op daardie manier sal jy basies dadelik kan sien of daar 'n probleem op jou ontsteking stelsel of met die immobiliseerder is. As hy wel vonk het dan moet dit 'n petrol probleem wees.
Ek vermoed dat dit 'n petrol probleem is. Wanneer laas is die petrol pomp versien of vervang? Miskien moet jy 'n elektriese pomp oorweeg. Loop die petrol pyp naby die manifold verby waar hy warm kan word. Dalk is dit net a vacuum lock of iets dergliks wat onstaan.
As hy vonk het en petrol kry moet hy start.
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Dankie Marnus....goeie raad en baie om aan te dink en reg te kry. Nie net vir hierdie probleem nie maar ook vir toekomstige probleme. Die sparkplug ding gaan my verseker in die regte rigting lei met die probleem.
My vorige SFA het 'n elektroniese petrol pomp in gehad maar hy moes self aangeskakel word met 'n toggle swith voordat jy start. Dit was bietjie irreterend want as jy die bakkie afsluit en sleutel uithaal dan loop die bakkie nog.Al wat ek kan dink hoekom dit goed kon wees is wanneer hy gesteel word gaan hulle bietjie besig bly om hom gestart te kry...Ek dink ek moet dalk weer een insit maar mens sal hom seker kan koppel (waar?? ) sodat hy net aankom as die sleutel gedraai word.Wat moet met die oorspronklike pomp gemaak word?
My vorige SFA het 'n elektroniese petrol pomp in gehad maar hy moes self aangeskakel word met 'n toggle swith voordat jy start. Dit was bietjie irreterend want as jy die bakkie afsluit en sleutel uithaal dan loop die bakkie nog.Al wat ek kan dink hoekom dit goed kon wees is wanneer hy gesteel word gaan hulle bietjie besig bly om hom gestart te kry...Ek dink ek moet dalk weer een insit maar mens sal hom seker kan koppel (waar?? ) sodat hy net aankom as die sleutel gedraai word.Wat moet met die oorspronklike pomp gemaak word?
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: SFA Intermittent starting problem....
Jammer vir die Engels:
I had a similar problem with my previous 22R. Sometimes she would swing and start just fine other times she'd turn and turn and not start at all. I found either pumping the accelerator or holding it in while starting (like you're trying to flood the engine) worked well.
It may also be that there are two problems, one the lack of fuel that I had and two, the starter solenoid may not be working properly from time to time. The combination of these two things would result in the symptoms that you see.

Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
From what I see on here I would start with the starter when I get the time, but first I'm going to do the sparkplug thing to see if there is some spark when it happens. Maybe its electrical.I'm still going to do the starter and pump whatever the outcome...
thanx all
thanx all
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SFA Intermittent starting problem....
Goed hier is wat jy doen. As daar immobiliser in is.
Haal die cover om die stuur kolom. Dan volg jy die een ignition draad, dis die geel/swart ene. Erens sal die ouens wat die alarm ingesit het die drade daar gelas het. Met myn was die drade net so om die draad gedraai en nie eers gesoldeer nie. Nou wat gebeur die draad oksideer en word so oud dat dit nie meer stroom kan vat nie.
Met myne het ek al daai alarm drade gevolg oopgemaak en oor gedoen. Die geel/swart draad veral. Myn het ek heeltemal van die ignition tot by die starter vervang met 'n nuwe 4 vierkante mm draad.
My simtome was. Start in die oggend. laat staan so 3 ure wil nie start. Battery ok. Goed geaard. starter reg. Dan ry mens en die volgende dag as eek wil ry maak die starter nie eers 'n kilck nie.
Jou problem as die starter, earth, battery reg is is die daai draad.
Haal die cover om die stuur kolom. Dan volg jy die een ignition draad, dis die geel/swart ene. Erens sal die ouens wat die alarm ingesit het die drade daar gelas het. Met myn was die drade net so om die draad gedraai en nie eers gesoldeer nie. Nou wat gebeur die draad oksideer en word so oud dat dit nie meer stroom kan vat nie.
Met myne het ek al daai alarm drade gevolg oopgemaak en oor gedoen. Die geel/swart draad veral. Myn het ek heeltemal van die ignition tot by die starter vervang met 'n nuwe 4 vierkante mm draad.
My simtome was. Start in die oggend. laat staan so 3 ure wil nie start. Battery ok. Goed geaard. starter reg. Dan ry mens en die volgende dag as eek wil ry maak die starter nie eers 'n kilck nie.
Jou problem as die starter, earth, battery reg is is die daai draad.
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Nog iets om na te gaan baie dankie Louis....
Nou kort ek net die tyd om dit als te doen...sit 12-13 ure 'n dag by die werk
My alie juk nou verskriklik.....
Nou kort ek net die tyd om dit als te doen...sit 12-13 ure 'n dag by die werk
My alie juk nou verskriklik.....
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Nogsteeds........ek het marnus se raad oor die sparkplug gevolg en gesien hy kry ni spark ni.....ek het toe gedink dis die immobiliser en hom heeltemal verwyder.als loop toe mooi en ek dog toe ek het hom.....maar toe begin dit weer eergister oggend. Nou wat nou? Help asb!!! Ek wil ni graag die bakkie aan die brand steek nie ek like hom te veel. My 3 jarige seuntjie spot my gedurig omdat my bakkie ni wil start ni en Swambo hou aan dat sy mos vir my gesê het ek koop k...
Battery toets 12.6v
Altenator charge
Starter swaai
Daar is petrol in die bakkie
Earth straps is reg
Sien geen fout met bedrading by distr. ni
Enige idees? Dankie by voorbaat!!!
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Battery toets 12.6v
Altenator charge
Starter swaai
Daar is petrol in die bakkie
Earth straps is reg
Sien geen fout met bedrading by distr. ni
Enige idees? Dankie by voorbaat!!!
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ek dink ek het hom...aangesien daar ni spark is ni toe besluit ek om die distributer oop te maak en weer te kyk wat binne aangaan...en wat sien ek toe wat ek nie die eerste keer raakgesien ht nie...
Kon dit die probleem wees?
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Daai carbon puntjie met spring aan is kort en geroes en glo nie hy maak mooi kontak aan die anderkant as die dop op is nie. Gou gou n ander plan gemaak tot more om te kyk of ek so stukkie carbon met spring kan kry. Hy start nou dadelik.Kon dit die probleem wees?
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA Intermittent starting problem....
Dit kon vir seker die probleem gewees het. Bly jy't dit raak gesien. Kry 'n nuwe dop en sit daai ou ene agter die sitbank as 'n 'spare' (aangesien hy nog werk), net in geval jy hom vir een of ander rede in die toekoms nodig het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Kry mens net die dop los en is hulle duur? Sal n outozone/midas part hou?
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ja, jy kry hom los en Midas is meer bilik as die handelaars. Sover ek weet is hul produk glad nie sleg nie, maar as dit nou ek was, kry ek liewer die genuine Toyota onderdeel.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: SFA Intermittent starting problem....
Kobus, it's time you did an EFI conversion - believe me, you will NEVER look back! My first thought was also distributor, from the symptoms you described. Maybe buy a complete electronic distributor (genuine one, not aftermarket) from a scrap yard, as you will need that for the EFI conversion any way.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Thanks for the replies...I'd rather spend some money later on for a new OME suspention. Maybe later on when the hilux turns 30
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
-
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: SFA Intermittent starting problem....
Ek het ook so probleem. Joune se simptome klink baie dieselfde. My bakkie het nie imobilideerder in nie, net 'n ding in wat uitsny as jy gehijack word na 'n sekere tyd. Ek het die ding ook al uit gehaal.
As my bakkie nie wil start nie gaan nie eers die batery se liggie aan nie.
Voor aan die linkerkant se paneel by die voete is daar 'n plastiese cover, Onder die cover is daar 'n ding wat lyk my iets met engine management te doen het. Ek het die ding ook uitgehaal.
Agter die engin management afere is 'n ander boksie met drade en 'n connector aan. As my bakkie nie wil start nie druk ek net my vinger daar in en kielie daai drade, dan kom die batery liggie aan en sy start sonder probleme eerst draai.
Ek moet daai ding nog uithaal en bekyk maar nog nie kans gehad nie.

Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 281
- Joined: Sat Jan 24, 2009 2:25 pm
- Town: Harkerville WC
- Vehicle: 1990 Hilux 4Y
- Real Name: Peter
Re: SFA Intermittent starting problem....
Scuse the English. If I'm reading your posts correctly, it sounds to me like the ignitor inside the distributer, i.e., if you have an electronic dizzy. Mine did exactly the same, except it would also cut out intermittently while driving and would only start after waiting for some time. Replaced with genuine Toy dizzy, problem solved.
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
I purhaced a new distributer cover for R125. Till now no problems. Hope that it was the problem because after all the other things I've done before I got happy and thought -"yes, lyk my ek het hom". But a week or so down the line it does it agian. But I think this time it's sorted.
I put on the cheapy and keep the orig cover like oom eric said as a spare. Maybe later I will just take that carbon thinggy from the pirate part and put it into the old cover...but for now I can relax for a while qnd maybe put back the immobilizer
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
I put on the cheapy and keep the orig cover like oom eric said as a spare. Maybe later I will just take that carbon thinggy from the pirate part and put it into the old cover...but for now I can relax for a while qnd maybe put back the immobilizer
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: SFA Intermittent starting problem....
Niks so lekker as om 'n fout uit te sort nie
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Tot nou nog niks verdere probleme daarmee ni...
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: SFA Intermittent starting problem....
Bly dis uitgesort, hoop net dit bly so
-
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: SFA Intermittent starting problem....
My pa het altyd gese dis niks om 'n fout reg te maak nie.
Die truuk is net om die fout te kry
Wyse woorde
Ons is gelukkig op die forum met manne wat al 'n veskeidenheid foute gesoek het en dit kan deel.
Die truuk is net om die fout te kry
Wyse woorde
Ons is gelukkig op die forum met manne wat al 'n veskeidenheid foute gesoek het en dit kan deel.
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
:mrgreen::mrgreen:
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
Sent from my Samsung Galaxy Xcover2
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: SFA Intermittent starting problem....
90% van die poging jabduk wrote:My pa het altyd gese dis niks om 'n fout reg te maak nie.
Die truuk is net om die fout te kry
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: SFA Intermittent starting problem....
Nadat ek nou die immobiliser uitgehaal het vir geen rede sal ek hom moet terugsit of as iemand dalk vir my n plan kan deur pm vir n goeie en maklike plan vi n skelm switchie. Sal hom inelkgeval n ekstra skakelaar wil gee.
Waardeer dankie !!