Kan dit waar wees?
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Kan dit waar wees?
Ek sien dat omtrent almal wat vandag verjaar 45 jaar oud is.Is dit reg?Nietemin geluk aan ieder en elk.Mag julle n vreugdevolle nuwe jaar beleef.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Kan dit waar wees?
Ongelukkig is dit onaktiewe lede
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Kan dit waar wees?
Ek is darm nog nie daar nie maar dankie Lollie
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Kan dit waar wees?
Daar was nie tv daai tyd nie
Of iets in die drink water gewees
Maar geluk aan jul elk
Of iets in die drink water gewees
Maar geluk aan jul elk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Kan dit waar wees?
Het self eers so 'n rukkie terug "ge-surface" (eers 04h30 vanoggend gaan lê ) en eerste ding wat ek opmerk toe ek die forum laai is daai. Uit 20 birthday boys is 18 45jr oud! Het self gewonder of daar fout was, maar dit kannie wees nie - die geboorte datums is deur hulle self ingevul. Eienaardig!
Geluk George, en al die ander!
Geluk George, en al die ander!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kan dit waar wees?
geluk :)
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: Kan dit waar wees?
After all is die Legend 45 nou uit..... Dalk iets met dit te doen. Hulle is so oud soos die Hilux naam!
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Kan dit waar wees?
Word self 45 die jaar.
So: legend 45 = 45jaar gelede plus 9 maande. Dus 9 maande voor Hilux.
Dus, geen Hilux om mense besig te hou nie, so hulle het maar ander dinge gekry om te doen....
So: legend 45 = 45jaar gelede plus 9 maande. Dus 9 maande voor Hilux.
Dus, geen Hilux om mense besig te hou nie, so hulle het maar ander dinge gekry om te doen....
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: Kan dit waar wees?
Mud Dog wrote:Het self eers so 'n rukkie terug "ge-surface" (eers 04h30 vanoggend gaan lê ) en eerste ding wat ek opmerk toe ek die forum laai is daai. Uit 20 birthday boys is 18 45jr oud! Het self gewonder of daar fout was, maar dit kannie wees nie - die geboorte datums is deur hulle self ingevul. Eienaardig!
Geluk George, en al die ander!
Ek kan verkeerd wees, maar ek dink die default birthday wanneer jy op die forum registreer as jy net sou click om klaar te kry moet 1 January 1070 wees.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: Kan dit waar wees?
Van wanneer af is 45 oud? 1970 was 'n baie goeie jaar.
James Cameron
0834431879
0834431879
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Kan dit waar wees?
1970 was n Uitmuntende jaar !!!
Ek is tans nog in my 4x4 jaar !! (44) - maar die 45 kom ontstellend vinnig nader
Gelukkig hou my kinders en my Hilux (met al die mods) my jonk en besig.
As Swambo net wil saamwerk
Ek is tans nog in my 4x4 jaar !! (44) - maar die 45 kom ontstellend vinnig nader
Gelukkig hou my kinders en my Hilux (met al die mods) my jonk en besig.
As Swambo net wil saamwerk
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Kan dit waar wees?
Ek word 45 oor 15 jaarPietman wrote:Ek word die jaar 45... :razz: Oor 2 maande.