Toyota parte of Gemini
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Toyota parte of Gemini
Ek wil nou my trokkie se olie lek op die voorste knuckles reg kry. Gaan ek nou toyota toe vir die kit of gemini? Wil somer al die seels en bearings doen.
Toyota vra R3700 vir die seels en bearings. En Gemini R1600

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Toyota parte of Gemini
No 'n opsie is 4x4Traction. Ek het my kit paar jaar terug by hulle gekoop het hulle het ordentlike bearings ens in hulle kit.
http://www.4x4traction.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

To God be the glory
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het nog net swak diens by Gemini gekry veral as by baie goed koop pak hulle net die helfte in n boks en jy sien die res nooit weer nieNathanX4 wrote:Ek wil nou my trokkie se olie lek op die voorste knuckles reg kry. Gaan ek nou toyota toe vir die kit of gemini? Wil somer al die seels en bearings doen.
Toyota vra R3700 vir die seels en bearings. En Gemini R1600
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het myne by Gemini gekoop so paar jaar terug met al die Kyota bearings. Nog geen lekke so ver nie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Toyota parte of Gemini
Vra ook Bearing Man, ons het al seels en bearings by hulle ook gekry, kan nie onthou wat dit gekos het.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het my kit ook so n paar jaar terug by Gemini gekoop.Geen probleem sover met die bearings of seels nie
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het myne in Aug hierdie jaar gedoen.....Wheel bearing kit (inner en outer met outer olie seel) x2 by bearing man gekry vir R720.00
Part nr (kit224)....By gemini het ek ook n kit gekoop Part nr (OS60015K) R1000.00 amper als daarin. By Toyota het ek die inner olie seel gekry (dis n moet ) part nr (T9031133085VP) x2 = R74.84. Saam met ander paar parte wat ek verkies het bo die in die kit. Als daar was R350.00.......
Tot nou nog geen probleme. Moet ook se dat ek ook nog nie eers 2000km gery het nie. Met behulp van hierdie forum (kanie onthou wie nie) n thread gekry wat als stap vir stap verduidelik.Soek maar as jy dit nie al gekry het nie. Ek het al die raad daar gevolg met die koop van die parte...my eie tool ook gemaak vir die inner olie seel....
Eks nie n boffin soos die ander ouens hier en dit was my eerste keer maar vra as jy nog iets wil weet...maak seker jyt baie ou lappe en bakke vir al daai ou grease...

"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Nathan
As jy hierdie website volg kan jy nie verkeerd gaan nie
http://www.hilux4x4.co.za/front-axle-re ... /index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
As jy hierdie website volg kan jy nie verkeerd gaan nie
http://www.hilux4x4.co.za/front-axle-re ... /index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ôita
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Thu Nov 20, 2014 5:43 pm
- Town: Piet Retief
- Vehicle: 1994 Toyota Hilux D/cab 4x4 SFA, 3RZ conversion,TrailGear Duel Transfercase with 4.7gear,Front & Rear Difflocks,2" Lift,OME & Mikem Suspention,Snorkel,L/R fuel tank, 32" M/T tyres, my son in the passenger seat
- Real Name: Kobus
Re: Toyota parte of Gemini
dis hy daai.Dit het my baie gehelp
"Stronger than a New Zealand Kauri tree and, as we found out, virtually indestructible, the Hilux is an unapologetically manly car." - Top Gear Verdict
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Dankie almal
Ek het toe die kit by Gemini gaan kry met die bearings en gaskets. Die " inner oil seals " by toyota en briek disks by motozone.
Die projek was wel eenvoudig en die raad van die bearing sleeves in die vrieskas werk wonders.
Vrae wat ek wel het is die een wiel trek 6 lb op die vis skaal en die ander een 8. Is dit iets om oor bekommerd te wees?
Asook ek het 'n draai gaan ry na die naaste veld en die trok in 4x4 gesit. Glad nie vinniger as 50km/h gery op die teerpad nie en nie meer as 30km/h in die veld. Ek wou net kyk of lock als reg en het 'n paar klippies geklim.
Toe ek weer by die huis stop na so 10km se ry was die hubs lou warm, skat hierby 30 grade? Is dit normaal of verkeerd. Ek het nog nooit gaan voel hoe voel die hubs in die verlede nie en is nou bang om ver te ry of vinnig.
Wat nou?

Gister het ek nou 'n draai gaan ry net in 4x2. Meestal reguit pad. En weer gaan stop om te inspektuur.
Die knuckle self was yskoud, die briek disk lou (dis vertaanbaar) en die hub (die gedeelte waar die wheel bearings sit) baie warm.
Die bearings is dan nuut en vol grease. Mag dit dalk wees dat daar te min grease in is of kan dit van teveel wees?
Ek het bietjie red rubber grease op die seel gesit, is dit dalk die problem.
Ek is seker die nut is nie te stuif nie en mag dalk te los wees.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota parte of Gemini
Het jy die regte Ghries gebruik? (Molybdenum disulphide ghries). Warm word is gewoonlik die resultaat van bearings wat te styf opgestel is, of dalk te min ghries.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het Castrol BNS Ghries gebruik. Daar was vir my gese dit is die beste vir bearings. En MS vir die nuckle
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota parte of Gemini
Miskien is ek verkeerd, sal die spec-sheet gou uithaal.
Net gou ge-check .....
Ja dis reg- (Molybdenum disulphide lithium based NGLI No.2 grease) vir die steering knuckles, wat dan natuurlik dieselfde sal wees vir die voorste bearings want hulle loop mos in dieselfde ghries. Vir die agter bearings word "NGLI No.2 Lithium based wheel bearing grease" aanbeveel.
Nou weet ek nie, en wonder daaraan hoeveel verskil sal dit maak met die ghries wat jy gebruik het .....
Net gou ge-check .....
Ja dis reg- (Molybdenum disulphide lithium based NGLI No.2 grease) vir die steering knuckles, wat dan natuurlik dieselfde sal wees vir die voorste bearings want hulle loop mos in dieselfde ghries. Vir die agter bearings word "NGLI No.2 Lithium based wheel bearing grease" aanbeveel.
Nou weet ek nie, en wonder daaraan hoeveel verskil sal dit maak met die ghries wat jy gebruik het .....
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Hier is die spec sheet van die ghries.
- Attachments
-
- bns-grease.pdf
- (40.28 KiB) Downloaded 93 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota parte of Gemini
'Consistency' is dieselfde, maar sien of jy specs can kry vir molybdenum disulphide ghries om 'n redelike vergelyking te kan maak.
Glo self nie dat die ghries so groot bydrae sal hê teen daai hitte probleem. Sou self eers check of daai voor wielle lekker vry draai sonder spelling net om seker te maak dat die bearings nie te styf opgestel is nie.
Wonder ook of daar nie hitte na die hub oorgedra was van die brieke en net toevallig nog nie afgekoel het maar die brieke wel so toe jy gaan check het.
Glo self nie dat die ghries so groot bydrae sal hê teen daai hitte probleem. Sou self eers check of daai voor wielle lekker vry draai sonder spelling net om seker te maak dat die bearings nie te styf opgestel is nie.
Wonder ook of daar nie hitte na die hub oorgedra was van die brieke en net toevallig nog nie afgekoel het maar die brieke wel so toe jy gaan check het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Ek sal vanaand die wiele lug en weer voel of dit te stuif is. Anders maak ek weer oop.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Jou wiel moet maklik kan draai maar terselfde tyd moet daar geen speling wees as jy die wiel wikkel nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Die wiel draai glad nie so maklik nie. Al is hy los met speeling
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Nathan,Is dit beide wiele wat moeilik draai?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota parte of Gemini
Use a large screw driver or pry-bar to push the brake pads back off the disc just a fraction to eliminate the brake drag and try it again.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Altwee wiele draai moeilik en dit is sonder die disk calipers op
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Is jou hubs nie gelock met die dat die wiele moeilik draai nie?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Nee dit is nog sonder die hub lockers op
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Toyota parte of Gemini
Eisch nou weet ek nie. Ek stel voor jy haal die disc weer af en kyk na die bearings of alles reg daar is.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Dit is wat my kop laat krap.
Dit is die regte parte, want dir part nommers kom van die forum af, en die manual gevolg om aanmekaar te sit.
Maar ja, vanaand kom hy weer af

- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Toyota parte of Gemini
Jy het daai wheel bearings te vas getrek
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het nou altwee weer af gehad, meer ghries gepak en weer volgens die manual was gemaak. Die bearings draai nou makliker as tevoor. Volgens manual is dit perfek.
Dankie almal.
Gou 'n draai gaan ry (min of meer 3km) en die hubs was koud en die disk warm. Ek het wel skaaf merke op die disks gesien. Is dit algemeen as jy nuwe disks en skoene op sit?
Ek is nou verseker die wiel bearings is reg maar weet nie van die brieke nie. Hy briek wel beter as tevore.
Sal more werk toe ry met hom (30km) en voel of hy weer so warm word.
Dankie almal.
Gou 'n draai gaan ry (min of meer 3km) en die hubs was koud en die disk warm. Ek het wel skaaf merke op die disks gesien. Is dit algemeen as jy nuwe disks en skoene op sit?
Ek is nou verseker die wiel bearings is reg maar weet nie van die brieke nie. Hy briek wel beter as tevore.
Sal more werk toe ry met hom (30km) en voel of hy weer so warm word.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota parte of Gemini
Bly om te hoor! Lyk asof daar iets nie mooi pluis was nie. Hoe diep is die skaaf merke? Glo nie dis heeltemaal normaal nie, maar kan wel net ontstaan van die nuwe brieke wat besig is om in te loop. As soos jy sê, werk hulle nou mooi, sou ek nie te veel daaroor bekommerd wees nie, maar check net gedurig daar op vir 'n ruk om seker te maak dat niks fout is nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Toyota parte of Gemini
Vandag se roete werk toe het goed geloop. Alles reg. Hubs was koel.
Die disks was warm maar kon daar aan raak. Glo dit is normal as mens briek.
Die merke lyk as dit net skoon skuur, net 'n kleur verandering op die disk. Dit is nou nie slote nie. Ek is seker dit is net die nuwe briek skoene en disks.
Dankie vir al die hulp en advies. Dit het my baie gehelp.
NOU kan ek weer ry