4x4 Versekering op 4x4 roetes
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
4x4 Versekering op 4x4 roetes
Ek is besig om van versekering te verander. Is julle bewus daarvan dat Mutual & Federal asook Santam versekering nie voertuie dek wat beskadig word op 4x4 roetes. Dit is nou wanneer jy by De Wildt, Hennops ens ry en jy beskadig jou voertuig.
Wie kan my verseker se watter assuransie dek jou as jy sulke roetes ry.M.a.w is dit so gespesiiseer in die kontak dat jy gedek is op sulke roetes?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Dit was my hoof morivering om tuffstuff toe oor te skakel met die 4x4. Het my bakkie gerol by moegatle en hul het nie twee keer n oog geknip om ALLEs uit te sort nie. Selfs die insleep na my huis en help met n moelike panelbeater. En ek was maar 2 maande by hulle....
- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Tuffstuff
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Ek het nog nooit eers daaraan gedink nie
Dankie, ek sal met my makelaar moet bevestig of EK wel gedek is
Dankie, ek sal met my makelaar moet bevestig of EK wel gedek is
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Kan iemand my help met naam , kontak besonderhede e-pos adres van Tuffstuff makelaar ?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Kontak Deon Joubert
011-394 8917
deon@tuffstuff.co.za
Hy doen al my goed en altyd met n groot vriendelikheid. Hoop jy kom reg. my premie was selfs laer as by my vorige versekeraar.
Klink my net alle Toyotas gaan nou moet n cartrack tracker
Moet inkry voor dit gecover gaan word. Ekt erens n ander draad daaroor gepost

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
dalk tyd om n beter makelaar te kry ....Lollie wrote:Ek is besig om van versekering te verander. Is julle bewus daarvan dat Mutual & Federal asook Santam versekering nie voertuie dek wat beskadig word op 4x4 roetes. Dit is nou wanneer jy by De Wildt, Hennops ens ry en jy beskadig jou voertuig.
Wie kan my verseker se watter assuransie dek jou as jy sulke roetes ry.M.a.w is dit so gespesiiseer in die kontak dat jy gedek is op sulke roetes?
EK is by Santam, en het hul "extended 4x4 cover".
ENIGSTE ding wat TS beter doen - as jou voertuig anderkant die grens breek stuur hulle n flatbed om jou terug te bring HUIS TOE.
Santam - jy moet SELF reel om dit oor die grent te bring. SELF betaal. Dan kan jy n eis indien en jy kan vergoed word tot R50k (check net weer die bedrag) om dit tot die naaste handelaar aan die grens te besorg .... bietjie stupid as ek dan weer tot by Springbok moet kom om hom te gaan haal ....
As die item vir jou belangrik is - kyk ook na CrossCountry. Kry nogal goeie terugvoer.
Die laaste twee jaar n steady stream van "issues" wat kop uitsteek met TuffStuff .... verloor hulle die plot ? Getalle te veel vir die personeel ? Of het hulle dalk nou die verkeerde kliente getrek ? Al wat ek WEET - GEEN KANS dat ek NOU na hulle sal skuif nie !!! Die tracker storie werk NIE vir my nie !!!!!!!!!!!!!! 90% kans jy gaan binne drie jaar jou kar inruil ... dan sit jy met n R1 700 penalty !!!!!!!!!!! SNERT !!
en dan sit die storie erg dwars in my krop - http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=200262" onclick="window.open(this.href);return false;
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Stem saam. Ekt ok net goeie goed van crossChrisF wrote:dalk tyd om n beter makelaar te kry ....Lollie wrote:Ek is besig om van versekering te verander. Is julle bewus daarvan dat Mutual & Federal asook Santam versekering nie voertuie dek wat beskadig word op 4x4 roetes. Dit is nou wanneer jy by De Wildt, Hennops ens ry en jy beskadig jou voertuig.
Wie kan my verseker se watter assuransie dek jou as jy sulke roetes ry.M.a.w is dit so gespesiiseer in die kontak dat jy gedek is op sulke roetes?
EK is by Santam, en het hul "extended 4x4 cover".
ENIGSTE ding wat TS beter doen - as jou voertuig anderkant die grens breek stuur hulle n flatbed om jou terug te bring HUIS TOE.
Santam - jy moet SELF reel om dit oor die grent te bring. SELF betaal. Dan kan jy n eis indien en jy kan vergoed word tot R50k (check net weer die bedrag) om dit tot die naaste handelaar aan die grens te besorg .... bietjie stupid as ek dan weer tot by Springbok moet kom om hom te gaan haal ....
As die item vir jou belangrik is - kyk ook na CrossCountry. Kry nogal goeie terugvoer.
Die laaste twee jaar n steady stream van "issues" wat kop uitsteek met TuffStuff .... verloor hulle die plot ? Getalle te veel vir die personeel ? Of het hulle dalk nou die verkeerde kliente getrek ? Al wat ek WEET - GEEN KANS dat ek NOU na hulle sal skuif nie !!! Die tracker storie werk NIE vir my nie !!!!!!!!!!!!!! 90% kans jy gaan binne drie jaar jou kar inruil ... dan sit jy met n R1 700 penalty !!!!!!!!!!! SNERT !!
en dan sit die storie erg dwars in my krop - http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=200262" onclick="window.open(this.href);return false;
Country ok gehoor. Shop rond.
Die tracker pla my nie so baie. 0% kans dat ek my bakkie in 3 jaar vervang. Vir een te arm en vir twee te veel daaraan spandeer. Maar elke ou se situasie is anders. En tracker kan oorgeplaas word vir R850. Dink nie R850 extra op nuwe bakkie se prys sal my keuse beinvloed nie...
Maar ja die forseer om dit te doen sonder n opsie was ok v my iets om deur te kou...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
grobbepj wrote:Stem saam. Ekt ok net goeie goed van crossChrisF wrote:dalk tyd om n beter makelaar te kry ....Lollie wrote:Ek is besig om van versekering te verander. Is julle bewus daarvan dat Mutual & Federal asook Santam versekering nie voertuie dek wat beskadig word op 4x4 roetes. Dit is nou wanneer jy by De Wildt, Hennops ens ry en jy beskadig jou voertuig.
Wie kan my verseker se watter assuransie dek jou as jy sulke roetes ry.M.a.w is dit so gespesiiseer in die kontak dat jy gedek is op sulke roetes?
EK is by Santam, en het hul "extended 4x4 cover".
ENIGSTE ding wat TS beter doen - as jou voertuig anderkant die grens breek stuur hulle n flatbed om jou terug te bring HUIS TOE.
Santam - jy moet SELF reel om dit oor die grent te bring. SELF betaal. Dan kan jy n eis indien en jy kan vergoed word tot R50k (check net weer die bedrag) om dit tot die naaste handelaar aan die grens te besorg .... bietjie stupid as ek dan weer tot by Springbok moet kom om hom te gaan haal ....
As die item vir jou belangrik is - kyk ook na CrossCountry. Kry nogal goeie terugvoer.
Die laaste twee jaar n steady stream van "issues" wat kop uitsteek met TuffStuff .... verloor hulle die plot ? Getalle te veel vir die personeel ? Of het hulle dalk nou die verkeerde kliente getrek ? Al wat ek WEET - GEEN KANS dat ek NOU na hulle sal skuif nie !!! Die tracker storie werk NIE vir my nie !!!!!!!!!!!!!! 90% kans jy gaan binne drie jaar jou kar inruil ... dan sit jy met n R1 700 penalty !!!!!!!!!!! SNERT !!
en dan sit die storie erg dwars in my krop - http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=200262" onclick="window.open(this.href);return false;
Country ok gehoor. Shop rond.
Die tracker pla my nie so baie. 0% kans dat ek my bakkie in 3 jaar vervang. Vir een te arm en vir twee te veel daaraan spandeer. Maar elke ou se situasie is anders. En tracker kan oorgeplaas word vir R850. Dink nie R850 extra op nuwe bakkie se prys sal my keuse beinvloed nie...
Maar ja die forseer om dit te doen sonder n opsie was ok v my iets om deur te kou...
hehehe .... JIP, my bakkie is nou juis 5 jaar JONK, en ek het geen planne om hom te vervang nie.
Maar dan kyk ek na ons sekretaresse
2008 - VW
2009/10 - Ford
2012 - Chev (hulle soek toe n groter kar)
paar maande toe word sy gestamp ...
WEEK na dit reg gemaak is word sy gesideswipe en kar word afgeskryf
2013 - VW
Min mense beplan om so gou n kar te verkoop, maar statisties is dit maar iets soos 2 tot 3 jaar gemiddeld per voertuig.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Eina dammit!!! Ja die beplanning en realiteit word soms vir jou baie vinnig verander... Veral in sa en toyotas :-(
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Wees baie versigtig met versekering wanneer jy plekke soos Namibië en Botswana besoek. Santam is definitief nie jou antwword nie. Wanneer jy 4x4 roetes binne RSA doen kan mens wel na hulle Santam kyk, maar waarom nie vir die volle pakket gaan nie.
Cross Country en natuurlik Tuffstuff.
Cross Country en natuurlik Tuffstuff.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Hang regtig af van elke persoon se behoeftes.batavia wrote:Wees baie versigtig met versekering wanneer jy plekke soos Namibië en Botswana besoek. Santam is definitief nie jou antwword nie. Wanneer jy 4x4 roetes binne RSA doen kan mens wel na hulle Santam kyk, maar waarom nie vir die volle pakket gaan nie.
Cross Country en natuurlik Tuffstuff.
99,9% van mense ry niks meer as gewone grond paaie in Namibie en Botswana. Dan is Santam, MET die uitgebreide 4x4 dekking, beslis meer as goed genoeg.
Dit was vir n 100 jaar lank goed genoeg ...
TuffStuff bied slegs GERIEF (peace of mind) om die voertuig terug oor die grens te kry - DIT raak slegs "belangrik" vir daai 0,1% van die bevolking wat swaar 4x4 roetes will aanpak aan die ander kant van die grens.
En selfs dan is CrossCountry n beter keuse - minder red tape
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
0,1 % en 99,9%. ??? Is dit nie dalk 20/80 nie?
"minder red tape" .
Alles baie subjektief. Ons soek sekerlik almal versekering wat nie net goed genoeg is nie, maar waar moontlik alles dek.
Die hoogste bome vang die meeste wind. So die keuse is baie maklik.