Van Zyl's - leaf springs
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Van Zyl's - leaf springs
Wil more die Hilux vat na Van Zyl springs in Pretoria. Hulle retension die agterste bladvere en gaan ook vir my n additionele veer bysit. Die gewig van die kampgoed en RTT ens laat die voertuig gou "deur stamp" op sy rubbers. Het iemand al met Van Zyl's te doen gehad? Hulle prys is +- R1300 rand. Dit is of dit of air springs?? R4000. Wat sal julle aanbeveel?
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Van Zyl's - leaf springs
Andre. Ekt dieselfde oefening so jaar terug gedoen en dit os omtrent hoe lank dit hou. Hy sak maar weer na paar maande. Ek kyk nou self na airbags of n hele niwe veerpak agter want met my twee rtt op en als le sy gat ok nou w bici.
So in hindsight sou ek eerder die geld gehooi het na airbags... Maar ekt nou al op paar plekke vrae gevrae hieroor en die jury is 50-50. Baie claim dis n goeie ding, ander se dit buig suspensies en moet eerder vere doen. My probleem is ek kan nie my bakkie baie lig anders gaan hy nie id garage pas nie. Met sakke blaas jy op en af soos nodig. Maar jy boet blykbaar artikulasie in as mens baie trials doen met bakkie. So ek het nog self nie besluit en sal dophou ekyk wat kom uit die draaad. As jy bici soek sal jy van my ander drade kry ok hieroor.
Sterkte en last weet wat jy besluit.

-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: Van Zyl's - leaf springs
Ek het ook dit baie lank terug gedoen. Hulle het die voorste middelste vere uitgehaal en vervang met 'n dikker vere omdat dit te styf raak. Dit was 'n single cab SFA, so agter was baie styf met 'n ekstra blade.
Nie baie lank nie toe hang die voorste vere maar net weer.
Nie baie lank nie toe hang die voorste vere maar net weer.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Van Zyl's - leaf springs
Dankie manne....................ja ek sit met dieselfde probleem, kan nie te hoog gaan nie dan pas dit nie in die garage nie. Miskien maar gaan vir n nuwe stel vere. Sal bietjie rondkyk op die forum.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: Van Zyl's - leaf springs
http://www.supremespring.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; vir nuwe vere, hulle maak in elk geval die vere vir al ons Hiluxe. Die 'uprated' vere wat hulle maak bout net so vas met jou oorspronklike boute en moere.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Van Zyl's - leaf springs
Dankie Dewald gaan hulle beslis kontak
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Van Zyl's - leaf springs
Brand new set of leaf springs for R2100 will definitely going that route.................thanks Dewald
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: Van Zyl's - leaf springs
Plesier Andre,
Dit is ook dieselfde ouens wat in 2012 en 2015 Giniel se Dakar Hilux se suspensie onderdele vervaardig het..
Dit is ook dieselfde ouens wat in 2012 en 2015 Giniel se Dakar Hilux se suspensie onderdele vervaardig het..
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Van Zyl's - leaf springs
Andre het jy dit toe laat doen? Gelukkig met resultaat? Kan dit die gewig dra met die rtts etc...
Sommer nuuskierig
Sommer nuuskierig