Help asb.
Ek is Vrydag middag in die Kaapstad omgewing en wil iewers stop waar ek Bilstein shocks vir my Hilux kan koop. Laatweet asb as iemand my kan verwys.
Dankie.
Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?
Sover ek weet doen Mikem Bilstein shocks. Hulle het voorheen 'n shop of iets in die Kaap gehad. Ander bel vir Darel.. die maat maak altyd 'n plan 082 ses vyf ses 4473
To God be the glory
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?
Dankie Casie, ek was met hom in verbinding maar die kumunikasie lyn het vir een of andet rede dood geloop nadat ek gevra het vir spesifikasies vir Bilstein, Schak en Camil om die beste produk vir my te kies.
Nou soek ek maar elders.
Nou soek ek maar elders.