UITREIK: Winter Warmte Kalahari Boesmans 25/04 -- 03/05
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
UITREIK: Winter Warmte Kalahari Boesmans 25/04 -- 03/05
Die volgende een, 25 April – 3 Mei, is haas op ons. Ons het dit so beplan dat dit in n lekker “kort” werksweek val, met diè dat 27 April en 1 Mei vakansie dae is.
Dis ‘n intensiewe uitreik wat voorlê na Gemeenskappies wat regtig aan die kort ent trek. Boesmans wat ver van die hoofstroom geplaas is om daar ‘n bestaan te voer. Die enkelinge wat wel werk het as Kwarantyn gebied veewagters kry n bees per jaar en een ete per dag !?!
Ek kan nie die roep ignoreer nie. Daarom het ons so 2 ton klere nodig en dan moet ek kom bakhand staan: Ek het nie genoeg vir brandstof om die uitreik te doen nie.. en ek sou werklik nog vrinne op die uitreik saam neem.
Dis nie ideaal om man-alleen daardie gebiede in te vaar nie... Die versoek dus: Steek hand op vir saamgaan. En/of maak ‘n las vir die brandstof asb. [5400 Km @ 6 km/liter ... ]
Joseph op Ngarange het ook n dringende behoefte vir n fiets sodat hy meer gereeld sy wydverspryde gemeente kan besoek.
Ons (ek) gaan onbekende en bekende gebiede in. Ons (ek) gaan slegte, slegter en slegste paaie aandurf. Ons gaan. Maar jou gebed en jou bydrae maak die groot verskil. Hoeveel bydra? Soos wat jou hart sê. Die bedoeling is dat elkeen wat gaan ‘n “borg” moet hê, dat hy/sy sal wèèt hy/sy is gestuur en dus nie met eie geld / fondse sal gaan nie.
Bankbesonderhede vir Bydraes volg – en onthou asseblief om die verwysing “WinterWarm 15” sodat ons weet waarvoor dit is
Outreach2Africa Bank Besonderhede:
Rekening Naam: OutreachAfrica
Bank: Standard Bank
Tak: Castle Walk
Tipe: Savings
Takkode: 01464500
Rekening nommer: 415214742
'Malome Kagiso' brought something to wear .. something to face the harsh winter with.
AND experience crossing the mighty Okavango on the ferry of Mohembo :-)
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!