Wat van n vinnige trippie Sondag erens heen - Welgelegen ?
Enige ander voorstelle ?
10 Mei Sondag
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: 10 Mei Sondag
Dit klink na n plan Eben . Ek is in vir Welgelegen .Warrior wrote:Wat van n vinnige trippie Sondag erens heen - Welgelegen ?
Enige ander voorstelle ?
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: 10 Mei Sondag
moedersdagvieringe...ek sal eers die laaste 2 Mei-naweke iets kan doen.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: 10 Mei Sondag
Goeie plan - vergeet van moedersdag
Amper was ek diep in die moeilikheid
Kom ons kyk na volgende naweek dan !?
Amper was ek diep in die moeilikheid
Kom ons kyk na volgende naweek dan !?
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 10 Mei Sondag
ja, rustig manne, ons wil nog 4x4 ry. kan waaragtig nie die skoner geslag so verloor nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 10 Mei Sondag
hehehehe .....
laat julle manne my darem nou lekker lag - het mos amper so paar terug juis SO my gaai hesien !!
Ons neem toe deel aan sport, en die jaar se rooster word uitgesit en die manne teken af en so gaan die jaar aan .... En die een Sondag daar 4 of 5 van ons op - so half uur gevat om uit te werk die ander manne het onthou dit was Moedersdag ..... Het jy al gesien hoe gou 5 bang-gat manne n sport dag net daar kanseleer en huis toe jaag om die dag te red !!!!!