Bad service.
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Bad service.
Naand aan almal wil net almal waarsku teen Fana van zyl wat die adaptors en goeters vir die lexus maak om hom nie vooruit te betaal ons het hom Frydag R14000 rand in sy rek in betaal vir lexus fly wheel fisco fan en nog niks van hom weer gehoor hy ant woord ook nie sy sel weet iemand op die forum nie dalk wat is sy adres .Ek hou julle op hoogte van die saak.Baie dankie.
- Oosie101
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 310
- Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
- Real Name: Nicolaas
- Club VHF Licence: X298
- Location: Roodepoort
Re: Bad service.
Ek ken n paar mense in die bedryf. Watter area is hy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bad service.
Jammer om te hoor van die gelde. Hoop die ou het 'n goeie rede hoekom hy nog nie terug gekom het na jou toe nie en dat dit dalk net 'n tydelike vertraging in die proses is en dat jy wel jou parte kry.
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Bad service.
Hy was nog so n maand gelede op die hoek van Paul Kruger en Van Heerden str (Capital Park).
Ja .....
Ja .....
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Bad service.
Daai is baie taai...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Bad service.
Is hy nie conversion man op die forum nie...
Last visited: 29 Jul 2013 19:05
Last visited: 29 Jul 2013 19:05
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Bad service.
Naand se almal baie dankie vir die inligting dit lyk vir my ek gaan R14000 rand verloor hy andwoor glad nie sy sel dit wil vir my lyk dit het al met paar ander mense ook gebeur al wat ek vir hom wil se as ek opry soontoe gaan hy wragtig seerkry dit kan ek hom belowe kry gaan ek hom kry so as eimand weet waar hy bly of waar sy pek is laat weet my a.s.b
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Bad service.
Nicolaas baie dankie al inligting wat ek het is die volgend Addres 588 Ella Str Gezina Pretoria tel 0861777722 cell 0837521655.
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Bad service.
Lê die ou al in die hospitaal? Ek was amper so gevang deur 'n ou van George met Amarok side steps. Sommer al sy bank gekontak om hulle in kennis te stel en so die ou se adres gekry. Ekt hom laat weet - rukkie later, al my geld in my bank!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Bad service.
Jy gaan lank wag vir Fana, maar jy sal eindelik jou goed kry en sy werk is van baie hoe gehalte, sy werkswinkel is in dieselfde gebou as "The Buggy Shop", Paul Kruger straat Pretoria. Hy het nie n landlyn nie en antwoord sy selfoon as hy tyd het, hy is een van daai ouens wat alles self doen.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Bad service.
Allen die probleem is hy het gese die goed is klaar dit le in sy pad geld is in betaal toe hy se dit is klaar klaar gereel om dit op te tel toe het hy klomp stories toe die persoon dit moet gaan haal hy se toe hy sal dit vir my by Lextreme gaan los en met Tim reel wat hy toe ook nie gedoen het nou kom hy nie eers terug op bootskape wat ek vir hom los ek is nie die enigste persoon wat oor hom kla gaan lees maar oor hom op4x4 community forum dan praat ons weer ek het wel n neef wat sy sake vir hom gaan werk en my goed sal gaan haal.
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Bad service.
Naand almal na n paar harde woord het ek toe my goed by Fana gekry toe on s daar kom was dit nog nie klaar nadat hy gese het dit is klaar dit is maar al wat ek gaan se saak is afgehandel.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Bad service.
Bly jy het nie jou geld verloor nie.
Tragies wanneer mense so besigheid doen.
Tragies wanneer mense so besigheid doen.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Bad service.
Sad to hear that someone I believed had a good name on the forum in past has let his name and reputation slip so far.
We've always heard his product is top class... shame the service/promises don't appear to be of the same standard.
We've always heard his product is top class... shame the service/promises don't appear to be of the same standard.