1997 SFA Torque Rod
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
1997 SFA Torque Rod
Hi All
I'm in need of the above. Mine's bushes are warn. It has already been modified to be longer than standard. Any ideas? I see http://www.ebay.com/itm/Tough-Dog-Adjus ... eb&vxp=mtr, but quite expensive.
Would appreciate any help.
Thanks

- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 1997 SFA Torque Rod
Kyk nou hou smile ek toe ek jou profile pic sien daai SFA met 3.4 5VZ motor
Lees hier wat het ek met my Prado se agtersuspension bushes laat doen dalk kan iemand die selfde daar vir jou doen
Vhttp://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=3&t=39262" onclick="window.open(this.href);return false;

To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 1997 SFA Torque Rod
Ek prober N1 in die hande kry maar hulle is altyd besig. Tel: 012 545 0200. Die Torque rod is die ene voor tussen die voor as en die chassis.
En ja Rico se bakkie ry awesome!!
En ja Rico se bakkie ry awesome!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: 1997 SFA Torque Rod
Jis Louis
Dankie vir jou moeite, jy help ongelooflik uit. Ek sal dan ook op N1 se case wees more. Ek laat jou weet. Dankie vir die rondom my bakkie!
GeorgeJvR: Ek het die post gelees, maar is nie 100% seker van watter bushes jy praat nie? Louis sal dalk beter weet. Het jy dalk 'n foto of 2? Indien wel, laat my weet, ek stuur jou my email adres.
Thanks Ouens.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: 1997 SFA Torque Rod
As jy nie reg kom of dis te duur, kan jy ook na X-over steering kyk, dan gooi jy die torque rod uit. Gee jou beter artikulasie, verminder bump-steer en jy vervang die steering boks met 'n IFS sinne (baie goedkoper om te vervang of diens in die toekoms).
Net 'n idee.
Net 'n idee.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 1997 SFA Torque Rod
Nice om daai bakie weer te sien, hy kom ook van Brackenfell af
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: 1997 SFA Torque Rod
Verseker 'n idee Mud Dog. Ek ken nie die ombouing nie. My steering box lek reeds olie. Wat behels die ombouing en wie is die persone om mee te gesels rondom parte ens? Wats die koste min of meer?Mud Dog wrote:As jy nie reg kom of dis te duur, kan jy ook na X-over steering kyk, dan gooi jy die torque rod uit. Gee jou beter artikulasie, verminder bump-steer en jy vervang die steering boks met 'n IFS sinne (baie goedkoper om te vervang of diens in die toekoms).
Net 'n idee.
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: 1997 SFA Torque Rod
Hoppy wrote:Nice om daai bakie weer te sien, hy kom ook van Brackenfell af
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: 1997 SFA Torque Rod
Rico
Ek is seker jy ken daai geel bushes wat die spares shops verkoop...
Nou ons het 'n tube van daai geel teflon gekoop en op 'n draaibank nuwe bushes laat draai.
Maar x-over stearing is 'n goeie opsie.
In Polokwane kan jy met Ronald gesels soek vir TAC traction.
het nie nou sy sel nommer nie maar ek glo Loui sal kan help.
Ek is seker jy ken daai geel bushes wat die spares shops verkoop...
Nou ons het 'n tube van daai geel teflon gekoop en op 'n draaibank nuwe bushes laat draai.
Maar x-over stearing is 'n goeie opsie.
In Polokwane kan jy met Ronald gesels soek vir TAC traction.
het nie nou sy sel nommer nie maar ek glo Loui sal kan help.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Sat Jan 03, 2009 10:17 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2016 Hilux Raider DC 4x4 2.8
- Real Name: Rico
Re: 1997 SFA Torque Rod
Reg, baie dankie. Het die website gekry, ek gaan bietjie opvolg. As die vervanging van die torque rod koste effektief is, sal ek moontlik eers daarby hou. Sal sien as ek 'n antwoord van N1 kry... Weereens dankie vir die advies ouens.GeorgeJvR wrote:Rico
Ek is seker jy ken daai geel bushes wat die spares shops verkoop...
Nou ons het 'n tube van daai geel teflon gekoop en op 'n draaibank nuwe bushes laat draai.
Maar x-over stearing is 'n goeie opsie.
In Polokwane kan jy met Ronald gesels soek vir TAC traction.
het nie nou sy sel nommer nie maar ek glo Loui sal kan help.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 1997 SFA Torque Rod
Jy kan nie die t rod uithaal nie, ek doen did x over conversions, hy moet bly