It sounds like that the Cruiser club aren't interested in a GTG .So why don't we have a lekker day at Atlantis Dunes
the 24 September .
1) Kobus en Ma met Ma se Swartkat (Pajero)
![CoolDude :cooldude:](./images/smilies/cool.gif)
2) Dirk en gesinX-Dors wrote:Hi
It sounds like that the Cruiser club aren't interested in a GTG .So why don't we have a lekker day at Atlantis Dunes
the 24 September .
1) Kobus en Ma met Ma se Swartkat (Pajero)
3) mossie en wie ook wil saamryX-Dors wrote:2) Dirk en gesinX-Dors wrote:Hi
It sounds like that the Cruiser club aren't interested in a GTG .So why don't we have a lekker day at Atlantis Dunes
the 24 September .
1) Kobus en Ma met Ma se Swartkat (Pajero)
Dan is dit meer speel plek vir onsHuismoeles wrote:Lys groei stadig
en ons hier erens teen die Suidkus af .... dalk al by Addo ....swartvark wrote:Ek sit daai tyd in Bloemfontein.............
En die lys raak stadig maar seker meerWarrior wrote:6) Ek en mrP sal daar wees![]()
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt
jip stem hoe meer hoe beter4x4BEES wrote:Almal is altyd welkom, maak nie saak wat hy ry nie![]()
Warrior wrote:Okay stem almal saam dis nou : Khomeesdrif 7-9November ?
Kan ek ma vasmaak en bespreek ??
Dit sal gaaf wees van jou Dirk se net wanneer jy gaan en waar ons die geld moet in betaal .Huismoeles wrote:Kan n plan maak
Dis reg sal laat weet as ek drank geld voor die tyd nodig hetX-Dors wrote:Dit sal gaaf wees van jou Dirk se net wanneer jy gaan en waar ons die geld moet in betaal .Huismoeles wrote:Kan n plan maak![]()
![]()
peyperj wrote:1) Kobus en Ma met Ma se Swartkat (Pajero)
2) Dirk en gesin
3) mossie en wie ook wil saamry
4)Kevin + trawante met Pa se wa (wat mamma gekoop het)
5)Corne
6) Warrior
7) Mnr P
8)Omo
9)peyperj - mamma verwagtend met TWINS....sover kom ek...hoop net mamma is happy daardie dag!
10)morne2000 - my maat se vrou lewer een van die dae af.....so hou diumvas dat hy dit mag
11) Ters en kie
daai een is maklik, hy staan gereeld agter jou by die werkHuismoeles wrote:Jou registration en maak voertuig
Dan sal ek my bank besonder vir jou stuur
Sal seker die dinsdag voor die tyd dit gaan kry
: Pajero Sport . CJ 86924 , K de Vries4x4BEES wrote:: Toyota Hilux. CJ 76636, R Mostert
: Toyota Hilux. CF 168 630, K Rogers
Kevin nou wat doen jou wa by die Dealer ?? Engine mount ??Re:
Post by 4x4BEES » 14 Sep 2015 17:03
Ek kry my bakkie terug vandag van die dealer af.
JIp.Warrior wrote: Kevin nou wat doen jou wa by die Dealer ?? Engine mount ??
hey Dirk, nie seker of jy my PM gekry het - anyway: wit Hilux, CA94729Huismoeles wrote:Prys vir permit R141
Laat weet maar vir wie ek nog moet reel sal voldende dinsdag dit kry
Huismoeles wrote:Dis reg
Ek het so ver vir
My
Corne
Kevin
Louis - PAID
Riaan
Kobus
ters
nog 3 van my werk
Riaan en Kobus waar is die Ford man of hy bang vir clutch
Omo wrote:Huismoeles wrote:Dis reg
Ek het so ver vir
My
Corne
Kevin
Louis - PAID
Riaan - PAID
Kobus
ters
nog 3 van my werk
Riaan en Kobus waar is die Ford man of hy bang vir clutch
Jip, Gaan 8uur ry hier van die huis afHilux 1 wrote:Is julle braais gepak?