Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Kyk wat het ek by my pa oorgeneem op kersfees! Vroulief nie so impress maar ek like dit kwaai. Dis amper soos go kart te ry. Geen aircon en enige nuwe fieterjasies. Laat mens sommer weer humble. My meisiekind moan net heeltyd oor waar die aircon is en hoekom raas die bakkie so as ons vinnig ry... En natuurlik hoekom het die een nie n knoppie vir die venster nie... Dit draai dan moelik.
1980 Datsun 120Y en enjin was nog nie eers oop. En hy trek nog soos n trekker (okay klein trekkertjie...)
Wou net deel...
1980 Datsun 120Y en enjin was nog nie eers oop. En hy trek nog soos n trekker (okay klein trekkertjie...)
Wou net deel...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Sy is pragtig. Lyk nog baie mooi.
Die ou karre het maar net daai iets spesiaals aan hulle.
Die ou karre het maar net daai iets spesiaals aan hulle.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
MOOI !!!!!!
Pieter DIT is sekerlik met n traan in die oog oorhandig ....
Kyk mooi na jou pa se wa.
Pieter DIT is sekerlik met n traan in die oog oorhandig ....
Kyk mooi na jou pa se wa.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Baie nice Pieter...............
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Ja nee Chris daai is waar. Pa is baie erg oor daai bakkie. Hyt seker gemaak ekt geen intensies om dit te verkoop nie. Ek hang al lank aan hom vd bakkie en hy nie meer krag of geld om op dit te spandeer nie. En sy droom is dat dit eendag na my laatjie toe gaan (wat nou maar 3 is)ChrisF wrote:MOOI !!!!!!
Pieter DIT is sekerlik met n traan in die oog oorhandig ....
Kyk mooi na jou pa se wa.
Ek sit nou net met n gemoedswroeging. Wil dit weer bici aandag gee en mooi maak en die verf is maar al dun in paar plekke. Nou speel ek met idee om dit helemal oor te spray en enoge roea as daar is uit te kry. Maar nou weet ek nie of ek dit so moet los soos nou nie. Gaan n nuwe verf job dit nie spoil nie??? Wat dink jul?
Het haar bici gister gevat vir nuwe skoene gevat (eerste keer in seker 15 jaar)
Die mannetjie wat hom eintlik moet kry...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Baie mooi. Ek het so n ligblou een gehad.Daai 120Y trek eintlik baie lekker.Myne was die later model.
Hy lyk nog mooier as die kappie af is
Hy lyk nog mooier as die kappie af is
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
O jis nou wil die fotos nie laai nie... Probeer gou weer.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Dankie George. Ja ek het die "klap" en seiltjie ok saam gekry en dink self ek gaan die kappie die naweek afhaal en net seiltjie terugsit. Dan kan hy sommer weer bici werk ok...george wrote:Baie mooi. Ek het so n ligblou een gehad.Daai 120Y trek eintlik baie lekker.Myne was die later model.
Hy lyk nog mooier as die kappie af is
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Vandag bici die kappie afgehaal en oorweeg kwaai om hom tog maar oor te spray en klein roes plekkies uit te sorteer... Bici tlc vd ou man.
-
- Monster Truck
- Posts: 5281
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Nee wat, jy behandel die roes en los h net so!! Nou het hy karakter en die dun verf wys op jare lank se liefderyke sorg.
In die garage, op bokkies en onder 'n seil is die beste wat jy vir jou seun kan doen!
As jy hom ry gaan elke knaap hom wil koop en een of ander skurk gaan poog om hom te steel.
In die garage, op bokkies en onder 'n seil is die beste wat jy vir jou seun kan doen!
As jy hom ry gaan elke knaap hom wil koop en een of ander skurk gaan poog om hom te steel.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Gaan doen eers die Bullrun met hom voor jy enige iets verander.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Jis nou praat jy!! Ekt nooit daaraan gedink nie...Witvos wrote:Gaan doen eers die Bullrun met hom voor jy enige iets verander.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Perfekte ryding vir bullrun. En betroubaar ook
Sent from my Z3
Sent from my Z3
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
onthou net die horings op die bonnet...........lol
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
n Vriend van my het een wat ons n 2liter Mazda engine met Turbo ingebou het nogal n regte monster
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Sit n rotary daar in. Of 1400 engine met A15 sub-assembly en toor hom so bietjie
Sent from my Z3
Sent from my Z3
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... a9633f.jpg[/img]
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... a4ff2e.jpg[/img]
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... 0833f7.jpg[/img]
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... 7a7de9.jpg[/img]
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... a1b10b.jpg[/img]
https://vimeo.com/198206739[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... 4573ce.jpg[/img][img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... ce4beb.jpg[/img]
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2017010 ... b95f3b.jpg[/img]

Ek was nou baie lank laas op forum maar hopelik nou weer nader...
Na amper n jaar se aan en af werk (en BAIE welding rods etc later) is die ou kerel weer n nuwer lewe gegee. Baie bly oor hoe mooi hy gekom het. En daai enjin nog nie eers oopgewees na 38jaar en hoor hoe mooi loop hy nog...
Wou net deel. Toe besluit om reg te maak.
Na amper n jaar se aan en af werk (en BAIE welding rods etc later) is die ou kerel weer n nuwer lewe gegee. Baie bly oor hoe mooi hy gekom het. En daai enjin nog nie eers oopgewees na 38jaar en hoor hoe mooi loop hy nog...
Wou net deel. Toe besluit om reg te maak.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Maar nou kort ek original voor bunpers v n datsun!!
En manier om te keer hoe hul hom gaan steel. Ry maar min met hom want hy trek amper te veel aandag na my liking
En manier om te keer hoe hul hom gaan steel. Ry maar min met hom want hy trek amper te veel aandag na my liking
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Ja Pieter. van die halftonner was hy die koning. En defnitief 'n legende. Sy ouboet, die N160 moet hom nog self bewys. Netjiese werk wat jy daar gedoen het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Ek het daai half tonners gery vir byna 3 dekades...Baie goeie 'memories'..
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz