Battery nood kabels.

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Battery nood kabels.

Post by The Legend »

Wat n skok verassing kry ek nie toe ek vandag sien dat die draad binne in die nood aansit battery kabels dieselfde dikte is as die koper draad binne in n driekoord elektriese draad.Geen wonder ek kon nog nooit n voertuig met n pap battery aan die gang kry nie.Ek kan nie verstaan hoe mense sulke goed kan vervaardig en nog steeds n bestaan maak nie.

Ek gaan nou my eie nood kabels maak.Watter dikte kabel stel julle voor moet ek gebruik?Ek het gedink om welding kabels te gebruik.
Battery Klamp (Large).JPG
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Battery nood kabels.

Post by ChrisF »

JIP .... :banned:


met "200A" bedoel hulle die af-smelt waarde .. nie die werks-las nie !! :thumbdown:



16mm kabel, of dan selfs sweis kabels werk perfek !!!!!! dit werk so goed dat jy nie eens die donar voertuig hoef te laat idle nie. :cooldude: :yahoo: :celebrate:



wonder of mens die gemors kan aangee by die CPA .... dit is NIE "fit for purpose" nie
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Battery nood kabels.

Post by Hiluxfan_111 »

Maak hulle bietjie langer en gebruik 25mm welding kabel.
Ek het n stel wat al meer as 20 jaar hou. :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Battery nood kabels.

Post by ChrisF »

Hiluxfan_111 wrote:Maak hulle bietjie langer en gebruik 25mm welding kabel.
Ek het n stel wat al meer as 20 jaar hou. :thumbup:
goeie idee - my kabels is self ook lekker lank.


Jy kan nie altyd altwee voertuie (se batterye) naby genoeg aan mekaar kry nie.



Ek het so n dik-draad lang kabel stel in elke voertuig, en dit is die eerste ding wat ek uithaal as die voertuig verkoop word. My oudste een is nou amper 25 jaar oud, en WERK steed puik.
User avatar
Gert Greeff
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
Real Name: Gert

Re: Battery nood kabels.

Post by Gert Greeff »

Jy kan nie verkeerd gaan met die welding kabels nie. My stel is so 3m lank en met cable ties vasgetrek as ń stel.

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Battery nood kabels.

Post by Dowe Koos »

Hallo Dawie. Ek gebruik nou al jare 8mm kabels van 60 amp. Nog nooit probleme gehad. 3 meter is meer as genoeg. Ek sal ook nooit die kabels aanmekaar klamp met "cable ties nie. Kan gebeur dat die kabels warm word en die plastiek omhulsel smelt, wat dan short maak en dan het jy probleme. Hierdie is nie om iemand af te kraak, maar het al gesien wat so 'n short kan maak met jou voertuig se bedrading. As jy jou drade langs mekaar wil hê, gebruik die klampe wat mens gebruik om jou oksi-asteleen pype aanmekaar te hou. Drade is langs mekaar maar nie teen mekaar nie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Battery nood kabels.

Post by The Legend »

Dankie kerels vir julle insette.Waardeer baie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Battery nood kabels.

Post by WayneSchalk »

Ja,

Ek het die probleem gehaad op 25 Desemeber 2011 in Kazungula :frustrated: het toe 'n leker lang stel op gemaak met ordentelike clamps en 20mm cabel.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Battery nood kabels.

Post by Johan Kriel »

Ek kon ook nog nooit n voetuig met n pap battery gestart kry met daai 'dun' gekoopte kabels nie. Ek het die klampe ook gebruik met 3m sweis kabels, maar het hulle met cables ties aanmekaar vasgemaak, daai geleiers is dik genoeg dat hulle nie warm word nie. :D:
Johan Kriel

Legend 50
Scott
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
Town: Benoni
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Rodney

Re: Battery nood kabels.

Post by Scott »

I was attempting to start a diesel engine on the floor with two sets of those leads connected and got nowhere so I called Robie the auto electrician from across the road and when he saw the leads he just laughed at me.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Battery nood kabels.

Post by pietpetoors »

Ek het dieselfde skok ondekking gemaak so paar maande gelede.

viewtopic.php?f=14&t=39536" onclick="window.open(this.href);return false;

Image
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “Open Discussion”