Pryse van diesel 50ppm
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Pryse van diesel 50ppm
Ek is nog relatief nuut tot die hele diesel ding, maar alla mapstieks. Ek was verbaas om te sien hoe die pryse van diesel tussen die verskillende garages in my onmiddelike omgewing verskil.
Ek het nou die volgende opgelet:
Engen by Brackenfell(Hi-Q) R10.88/l
Engen by Boulevard Square(Protea Hoogte) gemiddeld 20c hoër
Durbanville Kooperasie: R10.72/l
Caltex Ford op Worcester: R10.55/l
Nou is my vraag hoe kan plekke wat 2km uitmekaar sit met 20c/liter verskil?
Dan kom jy op 'n binnelandse dorp soos Worcester en gooi vir nog 17c/liter goedkoper in as die goedkoopste plek in die Kaap??
Waar gooi julle diesel in en wat is die prys??

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Pryse van diesel 50ppm
en as jy verder ry is die goedkoopste diesel by Robertson se ko-op
elke garage besluit self oor sy diesel prys. en party is bereid om minder te vra, juis om volumes te jaag .....
daar waar my tenk laag is, is waar ek ingooi .... okay, my daaglikse vervoer is met petrol, so ek gebruik te min diesel om regtig te soek onder die plaaslike plekke.

- Fanusl
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
- Real Name: Fanus
Re: Pryse van diesel 50ppm
Ek het vanoggend op die nuwe prys ingegooi by die Caltex tussen Strand en Gordonsbaai teen R 9.45.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Pryse van diesel 50ppm
Shell Select naby Kuilsrivier R9.98/l vir 50ppm
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Pryse van diesel 50ppm
I only use Sasol's fully synthetic 50ppm diesel.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Pryse van diesel 50ppm
Tyger Valley Engen's R 9.99 p/l
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Pryse van diesel 50ppm
Shell Gansbaai R10.35
Sent from my Z3
Sent from my Z3
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Pryse van diesel 50ppm
Diesel is nie gereguleerd nie. So pryse kan orals maar verskil.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Pryse van diesel 50ppm
Daai R10,35 was vir 500ppm. Die 50ppm was R10.53.
Die Caltex 200m in die pad af. R10.40 vir 50ppm.
Sent from my Z3
Die Caltex 200m in die pad af. R10.40 vir 50ppm.
Sent from my Z3
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1576
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Pryse van diesel 50ppm
Daardie Caltex Greenways is one of the cheapest i know.Fanusl wrote:Ek het vanoggend op die nuwe prys ingegooi by die Caltex tussen Strand en Gordonsbaai teen R 9.45.
Anders wat ook omtrent selfde pryse is Caltex in De le Ray - een naby modderdam.
Ook gehoor van garage in 5th avenue grassy park, maar nie seker watter een nie.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- Fanusl
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Tue Nov 25, 2014 11:04 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux Revo DC Auto 4x4
- Real Name: Fanus
Re: Pryse van diesel 50ppm
Ek sien die Shell garage in voortrekkerweg Kuilsrivier se dieselprys is ook R9.45
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: Pryse van diesel 50ppm
Jip. Die 50ppm is R9.98
Sent from my Z3
Sent from my Z3