Superspring installasie
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Superspring installasie
Hallo almal.
Het eergister die superspring ingestalleer.
1. Normale hoogte met staal en alu canopy 2. Band af 3. Rubber gesny 4. Superspring op 5. 'n Vragie.
Soos julle op die foto kan sien. is daar 'n ronde ding op die Superspring. Dit is nou die middelpunt van die Superspring. Maar dan sien julle waar die vierkantige rubber geplak is, is dit reg so. "Common sense" sê vir my die middelpunt van die spring moet wees waar die rubber is. Help my reg asb. 6. Bande terug en gesak. Nuwe hoogte van die bakkie 7. Nabyskoot van nuwe hoogte. 40mm

Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Superspring installasie
Baie nice, nou gaan jy voor ook bietjie moet lig.
Meet afstand tussen onderkant van fender flare tot onderkant van die rim. Maak voor so 20 laer as agter.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hallo Pieter.
Die verskil is 25mm. Hoe lyk dit.
Die verskil is 25mm. Hoe lyk dit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Superspring installasie
Hi Hennie. Myne sit ook so off-centre.Sal nou n kiekie plaasSoos julle op die foto kan sien. is daar 'n ronde ding op die Superspring. Dit is nou die middelpunt van die Superspring. Maar dan sien julle waar die vierkantige rubber geplak is, is dit reg so. "Common sense" sê vir my die middelpunt van die spring moet wees waar die rubber is. Help my reg asb.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Superspring installasie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hallo George.
Sien jy het nie jou rubber gesny nie. Maak dit enigsin verskil. Hoe lank het jy jou Superspring al op.
Sien jy het nie jou rubber gesny nie. Maak dit enigsin verskil. Hoe lank het jy jou Superspring al op.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Superspring installasie
Hi.my rubber is ook gesny.net so 2cm. Ek het hulle al so 10maande in en is baie tevrede
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Dankie George. As jy tevrede is, dan is ek bly. Dit stel my dan gerus dat ek die regte keuse gemaak het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hallo Raymond. Dit was R2400.00 by 4X4 Direct in Boksburg. Praat met Neil daar op 0118235319.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 01, 2015 3:23 am
- Town: Tampa
- Vehicle: 2010 Toyota Hilux 4x4
- Real Name: John
Re: Superspring installasie
Would it make driving stiffer if you put Supersprings over stock? I've been choosing between that one or install an airbag suspension on my ride.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hello John, couldn't really feel the different of before and after. Feel for me the same on tar road. Will see when i get to gravel road or doing 4X4.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hallo almal, na my laaste post het ek 3 keer saam met die manne 4x4 gery. Kan glad nie voel of die bakkie harder ry nie, voel vir my maar dieselfde. Wat wel intersant is, met die 4x4 ryery het die Superspring homself gesetel en waar dit 25 mm verskil was met voor en agterwiele, is dit nou 40 mm. Dus is die bakkie (leeg) nou hoër agter wat dit was. So met 'n trippie (volgelaai) gaan hy nie meer hang, soos voor ek die Superspring ingestaleer het. Wil net sê dat dit vir my die moeite werd was om die Superspring in te sit.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Superspring installasie
Hennie, volgende keer as jy gelaai is, voel bietjie hoe is die verskil in hantering.
As ek op die doublecab daai camper opsit dan waggel daai bakkie iets vreesliks. Veral as jy teen cruising spoed die stuurwiel net so vinnig links-regs wikkel. Dis weird, die bakkie hou nog aan vir so paar meter, en dan waggel hy, vreeslike vertraagde reaksie, maar dis 'n nare gevoel. Veral as jy dink wat die ding gaan doen in 'n nood situasie. Die doublecab is in elk geval naar vir swaar vrag, wamt groot deel van jou vrag eindig direk op die agter as en agter die agter as op, wat hantering baie negatief beïnvloed. Ek weet jy ry 'n singlecab, maar dit sal interessant wees om te hoor hoe daardie ekstra veer help.

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Superspring installasie
Ek moet byvoeg, Thabo Grobler het 'n stel skokbrekers ontdek wat hy op sy IFS wou sit, maar hy het die IFS ondertussen verkoop, toe skenk hy die skokbrekers aan my, en hulle is in ' n BAIE beter toestand as wat die oues was. Het nognie met swaar vrag gery sedert die nuwe skokbrekers in is nie, ek glo dit gaan ook 'n groot verskil maak.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Superspring installasie
Hallo Mickey. Goeie punt wat jy daar beet het. Die bakkie was tweedehands gewees toe ek dit gekoop het en hy staan nou amper op 200k. Of die vorige eienaar die skokbrekers al vervang het, weet ek nie nie. Voor die Superspring ingesit is, het ek al klomp kere swaar vragte op gehad waar ek nie probleme ondervind het nie. Na installasie het ek tweekeer swaarvrag gehad waar ek nie agtergekom het of daar enige verskil was nie, eintlik het ek vergeet dat ek die Superspring op het. Dis nou natuurlik van Chamberlain tot by huis wat maar omternt 3 kilos is. Neem maar aan die skokbrekers is nog goed. Sal jou laat weet as ek die langpad weer vat met 'n vrag.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Superspring installasie
springs / leaves = hoogte van die voertuig
"waggel" = shocks.
dis die shocks wat daai waggel moet stop. Die standaard shocks is dalk te lig in die broek vir die ekstra momentum van die camper ....
"waggel" = shocks.
dis die shocks wat daai waggel moet stop. Die standaard shocks is dalk te lig in die broek vir die ekstra momentum van die camper ....
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Superspring installasie
Soos genoem, Chris, die ou shocks was gaar.
Ons het die bakkie met hulle in gekoop, verkoper het my verseker die skokbrekers is goed.
Nouja, toe Thabo die nuter skokbrekers vir my gee besluit ek om sommer eerste kans wat ek kry die oues uit te haal en fisies te vergelyk met die nuwes. Sit ou een en nuwe een langs mekaar, vertikaal. Druk gelyktydig in. Benodig dieselfde krag om oud/nuut te compress, maar toe ek laat los toe stoot die nuwe een mooi terug, maar die oue bly sommer so kort .
So ja, die waggel sal heel waarskynlik nou beter wees.
Ironies genoeg gaan dit tien teen een nog baie lank wees voor daai camper weer op die bakkie terug gesit gaan word, want ek wil al die chip-board rakke en kaste binne in uitruk en vervang met alu om die outjie bietjie ligter te maak en om hom te configure vir ons eie behoeftes, maar ek het 'n miljoen goed wat moet gebeur voordat ek aan die camper kan begin werk... Teen daaintyd gaan ek weer nuwe shocks nodig hê