Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post Reply
User avatar
Gert Greeff
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
Real Name: Gert

Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by Gert Greeff »

Ek wil net vir Eric dankie sê met sy hulp vir my aansoek van VHF radio lisensie vir ons trip na Namibie. (Invul van nodige vorms).

Wat wel goeie inligting is soos versoek van CRAN. As julle in ń groep ry kan net een persoon aansoek doen en huidiglik die fooi van R240 vir die goedgekeurde frekwensie betaal, jy vul net wel al die voertuig bestuurders se inligting in op een vorm en stuur ID's saam van al die bestuurders As almal op hul eie aansoek doen gaan elk die fooi moet betaal. Doen net ten minste twee maande voor die tyd aansoek en volg maar gereeld op. Ek was telefonies met CRAN in verbinding en glo dat dit die proses aangejaag het. Nogmals dankie Eric.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by Family_Dog »

Bly jy't reggekom, Gert, dankie vir die terugvoering.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by Mud Dog »

Eric on the ball as usual! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by ChrisF »

Oorweeg om die fooi via Standard Bank te betaal

Laagste transaksie fooi


ABSA se fooi sou laas meer wees as die radio lisensie bedrag
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by Hilux 1 »

is dit n moet?? ek was Nam toe sonder enige van daai?? ons was 3 voertuig konvooi??
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by ChrisF »

Tertius die reels is wel daar.

Een dag gaan iemand huil in n road block ....

maar ja, nog nie een keer gevra om ons radio lisensies te wys in Namibie nie .....


dit kos so min, en is so maklik.
User avatar
Gert Greeff
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
Real Name: Gert

Re: Woord van dank - Namibie radio lisensie

Post by Gert Greeff »

Jy kan seketlik die kans vat en ry sonder die radio lisense, maar ons wou graag binne die reëls bly.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Post Reply

Return to “General House Keeping”