Hier gaan ons alweer....
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Hier gaan ons alweer....
So eks al weer besig met 'n sleepwa
Maar met goeie rede, die Fortuner het net nie genoeg pak plek nie, en ons beplan 'n leker lang visvang trip vir Desemeber 2016 in Torra baai, baie om te pak
Ek sal dit nie 'n "offroad" leepwa noem nie, net 'n sleepwa met 'n canopy op. Wil maar net iets he waar ek al my kamp goed kan laai waar dit droog sal bly en nie vol stof word nie.
Het die sleepwa vir 'n goeie prys gekry, het die naweek 'n raam gemaak, sal dit toe maak met alu sheets, kan maar se die idea is gebaseer op 'n canopy op 'n LWB bakkie. Sal 'n deurtjie aan die kant he vir my groot kamp kombuis, paar rakke vir die ammo kratte. en die res van die kamp goed moet agter in. Ek het nog 'n 60lt water tank wat ook sal in.
Het geleer in Torra baai waai die wind heel dag, so sal 'n klom windbreakers vat, die manne daar bo almal gebruik generators so ek sal ook een vat
Dit is maar 'n rowwe kamp daar bo, maar die winkeltjie is goed gestock, die bar hou die bier koud, die visvang is goed en daar is myle om uit te gaan ry op die strand
Yes please!!!

- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Hier gaan ons alweer....
Lyk goed, ek gaan volg.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Hier gaan ons alweer....
Bliksis... Ek is klaar jaloers op julle trip. My pahulle gan einde van die maand Terrace toe en my verlof werk nie so dat ek kan saam gan nie...(Nie dat mens 2600km met n 20maande oue dogtertjie anyway kan ry nie...).
Julle moet dit geniet!
Julle moet dit geniet!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- Monster Truck
- Posts: 5276
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Hier gaan ons alweer....
Sterker as, groter wiele....dan is jou deurtjies te hoog om lekker te kan werk??
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hier gaan ons alweer....
Ai hoe jaloers is ek nou nie op jou nie.Torra baai ou gunsteling hengel plek van my. Gaan in n groep Wayne wat ons altyd doen.Dan het jy nie so n groot sleepwa nodig nie.Die een ou vervoer die yskas en generator,die ander ou die kamptoerusting,die ander ou die kos ens.
Hoekom maak ons nie n groep bymekaar op die forum wat lief is vir hengel en gaan Namibie toe een of ander tyd om lekker vis te vang.Hoe klink daai?
Hoekom maak ons nie n groep bymekaar op die forum wat lief is vir hengel en gaan Namibie toe een of ander tyd om lekker vis te vang.Hoe klink daai?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ja ons gaan in n groep. Maar ek laai baie soos dit is..... hahaha. Die res van die groep toer deur die caprivi so af deur grootfontein na spitzkoppe en daan brandberge. Daan gaan hul so in deur springbokwasser. My seuntjie is baie klein so ek gaan nie rond toer nie. Ek ry op swakop toe en staan op tiger reef. My vrou en seun vlieg in by walvis baai. Sal hulle daar kry daan kamp ons bitjie in swakop. Daan koop ons al die vleis en ander voorraad en ry op verby henties in torra toe.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek het probeer om laas naweek die laaste staal werk klaar te maak, maar ek het swak beplan en nie genoeg materiaal gehaad nei.
Ek het by 4x4direct 'n draai gemaak en al die gas struts en al die dinge gekry, die slotte het ek by Furnlock gekoop. Dinge het baie duur geword.
Ek het by 4x4direct 'n draai gemaak en al die gas struts en al die dinge gekry, die slotte het ek by Furnlock gekoop. Dinge het baie duur geword.
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1578
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Hier gaan ons alweer....
eish, how jealous i am now of you going to the promise land. I have been threatening to visit namibia since my first 4x4 in 2003. Just never got there. Something always came up... kids, house, kids.... eish ... priorities
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
So, I have made quite a bit of process, frame is complete, the alu sheets has arrived, cut to size (baie duur ).
I had the trailer itself rubberized, water tank is in place. Hoping I can make good progress this weekend, I have just about all the material to finish the build.
I had the trailer itself rubberized, water tank is in place. Hoping I can make good progress this weekend, I have just about all the material to finish the build.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Hier gaan ons alweer....
Baie baie netjies. Alu sheets het vrek duur geword sedert ek my kappie 3 jaar terug gebou het.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hier gaan ons alweer....
Looking very good.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Hier gaan ons alweer....
Hallo Wayne, ek hou jou thread dop. Sal graag wil sien hoe jy die trailer gaan uitlê en wat jy waar gaan pak. Ekself bou n alu-canopy en dit het my weke gevat net om die dropdown slider te bou. Ook lank gelê en gedink hoe my canopy op die einde gaan lyk. Daar is net een ding wat ek opgemerk het met jou trailer en dit is jou jack-trolley-wiel. As ek mag raad gee - die jack-trolley-wiel is te vêr van die middellyn van jou sleepwa en as jy jou sleepwa swaar gaan laai, gaan daardie jack-trolley-wiel knak of buig. Ek praat uit ondervinding. Ek sal dit eerder naderbring aan die kop van die hak - dan is jy nader aan die middellyn van die sleepwa. Maar in elke geval, sterkte met jou projek.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Hennie dis waar wat jy se. ek gaan daarna kyk, ek moet elkgeval nog pote vir agter ook kry. Maar vir nou wil ek graag net al die parte wat my garage vol le op die wa kryDowe Koos wrote:Hallo Wayne, ek hou jou thread dop. Sal graag wil sien hoe jy die trailer gaan uitlê en wat jy waar gaan pak. Ekself bou n alu-canopy en dit het my weke gevat net om die dropdown slider te bou. Ook lank gelê en gedink hoe my canopy op die einde gaan lyk. Daar is net een ding wat ek opgemerk het met jou trailer en dit is jou jack-trolley-wiel. As ek mag raad gee - die jack-trolley-wiel is te vêr van die middellyn van jou sleepwa en as jy jou sleepwa swaar gaan laai, gaan daardie jack-trolley-wiel knak of buig. Ek praat uit ondervinding. Ek sal dit eerder naderbring aan die kop van die hak - dan is jy nader aan die middellyn van die sleepwa. Maar in elke geval, sterkte met jou projek.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek het toe die naweek so te se al die "body werk" klaar gekry, moet nou net die slotte bitjie stel en so paar klein dingetjies.
Volgende moet ek begin werk op die slide vir die yskas en die 2 slides vir agter, vir nou gaan ek 'n boks buig vir die kombuis area en nog 'n boks vir die geyser.
Volgende moet ek begin werk op die slide vir die yskas en die 2 slides vir agter, vir nou gaan ek 'n boks buig vir die kombuis area en nog 'n boks vir die geyser.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
So oor die koue naweek het ek teminste bitjie werk in gekry, ek het die laai vir my yskas klaar gemaak, die het ek laner gemaak om die wasbak ook op die slike te sit soos die Conqueror se laai. Ek het ook al die pype bymekaar vir die water pomp en geyser, en het begin met die bedrading.
Ons kom daar
Ons kom daar
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hier gaan ons alweer....
Looking very good Wayne. Very neat job.
- TertiusK
- Low Range 4WD
- Posts: 232
- Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
- Real Name: Tertius
Re: Hier gaan ons alweer....
Sleepwa lyk baie netjies Wayne!!!!
Jy moet jou trippie geniet en dink maar aan ons manne wat moet werk as jy langs die viswater sit met n koue biertjie en n vuurtjie.
Jy moet jou trippie geniet en dink maar aan ons manne wat moet werk as jy langs die viswater sit met n koue biertjie en n vuurtjie.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Die plan is om die wa reg te he vir Desember. Maar die koue maak my stadigTertiusK wrote:Sleepwa lyk baie netjies Wayne!!!!
Jy moet jou trippie geniet en dink maar aan ons manne wat moet werk as jy langs die viswater sit met n koue biertjie en n vuurtjie.
- TertiusK
- Low Range 4WD
- Posts: 232
- Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
- Real Name: Tertius
Re: Hier gaan ons alweer....
Ja die koue hou my ook weg van die water af op die stadium, maar dit maak die uitsien na warmer weer en boot water toe vat net lekkerder
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek het die naweek die wasbak en rakkie aan mekaar gekry, het to my stukkie hout ook gekry ,
Nou net 'n stuk alu kry vir onder die yskas en daan die water pype in sit daan is die laai klaar, nog net 2 om te doen vir agter vir al die ammo kratte
Nou net 'n stuk alu kry vir onder die yskas en daan die water pype in sit daan is die laai klaar, nog net 2 om te doen vir agter vir al die ammo kratte
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Hier gaan ons alweer....
Netjiese stuk werk wat jy daar het. Nogal fancy ook - stainless steel wasbak, kraan en prop.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Het nog so bitjie werk gedoen voor die koue in gekom het
die laai waarop die yskas staan is so te se klaar, will net van daai "spiral wrap" kry vir die water pype. Ek het ook so bitjie aan die krag drade gewerk. Ek kort swart 16mm batery kabel om klaar te maak daar. En daan so paar LED ligte en hella plugs. daan sal dit ook klaar kom.
Die water stelsel is nou klaar, ek sal seker net in tyd nog 'n kraan buite op sit. Groot werk wat voor le is 'n laai bou vir agter in, ek kan nie besluit of ek sliders of bearings moet gebruik nie
Daan moet ek nog 'n paar pote ook op sit.

Ek het oor die naweek die kombuis area aan mekaar gekry met die seil wat nou in is en ook die LED ligte. Ek moet nog die gas stoof in sit.
Ons kom daar
Ons kom daar
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12711
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hier gaan ons alweer....
Some people have such nice sparkling blue pools....
But mine is getting there, decided to finally fix the pump today!
Nice work, Wayne (I mean the trailer of course)
-F_D
But mine is getting there, decided to finally fix the pump today!
Nice work, Wayne (I mean the trailer of course)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
THank youFamily_Dog wrote:Some people have such nice sparkling blue pools....
But mine is getting there, decided to finally fix the pump today!
Nice work, Wayne (I mean the trailer of course)
-F_D
I used blue52 in the pool, but have come to realise it is damaging the fibreglass. Will go back to HTH or something.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12711
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hier gaan ons alweer....
I used Blu52 just once in my life. Guess I should have first read the instructions instead of jsut pouring it around the sides of the pool, like HTH. Damaged my marbelite too.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
So ek was weer aan die gang gewees die naweek, het die stoof in gesit. Ongelukkig moes ek dit hier in die middel van die blad gesit het sodat die deur kan toe maak. Maar tog dink ek dit sal reg werk.
Ek het ook so hier en daar 'n paar dingetjies gedoen.
Ek het ook so hier en daar 'n paar dingetjies gedoen.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek het lanklaas iets hier op gesit, so het ons die wa uit getoets by Almega kamp in Dinokeng
Als het goed gegaan, eks net nie gelukkig met die awening nie. Ek sal plan maak daar. En daan kort ek maar net nog my rooftop tent, en sal moet 'n paar pote agter op sit.
Als het goed gegaan, eks net nie gelukkig met die awening nie. Ek sal plan maak daar. En daan kort ek maar net nog my rooftop tent, en sal moet 'n paar pote agter op sit.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
En daan het ek sommer die plak papier op die blad geplak, die aluminium maak mos die koppies swart onder. Ek hoop die papier hou
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hier gaan ons alweer....
Baie mooi. Jy kan trots wees op die sleepwa.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
So my awning is op.
Hier is nog wat ek graag gedoen wil kry op die wa;
1. Slide vir my ammo kratte agter in
2. Slide bo die yskas vir potte en sulke dinge
3. 2 ALKO stabiliser jacks
4. moet nog plek maak om sonpaneel en tavel te stoor
5. En laaste die rooftop tent.
Hier is nog wat ek graag gedoen wil kry op die wa;
1. Slide vir my ammo kratte agter in
2. Slide bo die yskas vir potte en sulke dinge
3. 2 ALKO stabiliser jacks
4. moet nog plek maak om sonpaneel en tavel te stoor
5. En laaste die rooftop tent.
- TertiusK
- Low Range 4WD
- Posts: 232
- Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
- Real Name: Tertius
Re: Hier gaan ons alweer....
Netjies!!!!! As ek die wa so kyk raak ek sommer lus vir kamp.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: RE: Re: Hier gaan ons alweer....
Ja ek ook! Ek gaan dir naweek uit Rust de Winter toe. Hoop daar is water....TertiusK wrote:Netjies!!!!! As ek die wa so kyk raak ek sommer lus vir kamp.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- TertiusK
- Low Range 4WD
- Posts: 232
- Joined: Thu Jun 02, 2016 7:23 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1990 Hilux 2.4D 4x4 DC Full MIKEM Suspension front and back + 2007 Kia Sportage 2.0 CRDI 4WD
- Real Name: Tertius
Re: RE: Re: Hier gaan ons alweer....
Lekker ek moet wag vir Desember (Gouritsmond) Vat maar water saam!!!WayneSchalk wrote:Ja ek ook! Ek gaan dir naweek uit Rust de Winter toe. Hoop daar is water....TertiusK wrote:Netjies!!!!! As ek die wa so kyk raak ek sommer lus vir kamp.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Die naweek het ek gou die laai gebou vir my ammo kratte, moet se ek is baie bly met hoe dit uit gekomhet
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Jis ek het lanklaas hier op ge update, maar ja. Uit al die sleepwa's wat ek al gebou het is die die een wat leker werk. Ek het toe die ALKO jacks agter op gesit. 'n paar mudflaps gesny en op gesit, 'n jerry can met houer en daan het ek 'n houer vir my potjie gemaak met 'n seiltjie, sal sien hoe gaan dit, die pot maak altyd als swart as ek dit binne die wa bere. En daan net om te speel 'n "can crusher".
- Attachments
-
- 20170216_183458_resized.jpg
- (27.36 KiB) Not downloaded yet
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Hier gaan ons alweer....
Hallo Wayne. Dem netjies. Moet se, ek hou van hoe jy dink en dit uitle. Het jy die afdak gekoop of laat maak. Wat is die prys.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
O en ek het toe ook die laai gebou wat bo die yskas is vir extra pak plek.
Die werk baie lekker en help om die gewig mooi te balaans.
Ek moet se ek het noggals 'n skrik gekry toe ek die wa laat weeg, op die skaal is hy so 980kg. Maar ek moet se dit was toe ek reeds gelaai was vir 'n 10 dag toer, kos water en al my kamp gereedskap. So dit is tog als binne perke van wat die wa mag dra.
Die werk baie lekker en help om die gewig mooi te balaans.
Ek moet se ek het noggals 'n skrik gekry toe ek die wa laat weeg, op die skaal is hy so 980kg. Maar ek moet se dit was toe ek reeds gelaai was vir 'n 10 dag toer, kos water en al my kamp gereedskap. So dit is tog als binne perke van wat die wa mag dra.
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek se weer, flippen netjies.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Ek het nou uit eindelik die rooftop tent gekry en op gesit. Dit sal die laaste ding wees wat bykom op die wa. verder sal daar seker net hier en daar klein verbeteringe gedoen word soos ons aangaan.
Het reeds bitjie met die tent op gaan kamp. Werk nes hoe ek wil he.
Het reeds bitjie met die tent op gaan kamp. Werk nes hoe ek wil he.
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Hier gaan ons alweer....
Congrates Wayne on a splendid job,well planned and executed.Great to see how you thought of all the small things which make camping easier.Well done.
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Hier gaan ons alweer....
Well, this is nice. Party mense laat dit so maklik lyk! Bleddie well done!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Hier gaan ons alweer....
Dankie. Die wa werk leker vir ons. Volgende trip is in September. Cape Vidal.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk