JacoBredenkamp wrote:Hi daar ouens
Ek se julle wat, ek soek 1 man met n 3.0D4D vir wie ek n Racechip Pro2 Chip sal fit as (Demo) vir 2 weke! Na 2 weke kan daardie persoon vir ons terug voering gee i.v.m krag verlewering en konsumpsie !! Moontlik een van die MODS hier op die forum ??? Die persoon moet sy huidige konsumpsie hier deel en dan na die Racechip getoets is weer terugvoer. NB ek soek nie n kammakazie pilot wat 24/7 voet in die hoek tipe man is nie, die doel van die oefening is om die chip behoorlik te toets soos die gemiddelde leek op straat!!
Die Persoon moet na ons winkel toe kom in Boksburg vir installasie en moet verkieslik in die omgewing van Boksburg Edenvale Kempton Park of net so naby woon !!
Reply asb. slegs op hierdie thread !! Geen PM of Emails vir hierdie oefening nie asb.!!!
Hopenlik sal dit bietjie meer duidelikheid geen aan al die manne wat nog besluit oor wat, hoe en waar !!!
Het iemand toe al die chip getoets?