OME Leaf Spring bushes

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

More!

2000 Hilux raider DC.

Ek soek bietjie raad.
My OME bushes op my veerblaaie is klaar.
Kan ek ander bushes gebriuk (sal hulle pas?) op OME vere?
Waar sal ekk kan kry?

Ek sien nie die punt daaraan om R1100 vir bushes te betaal en dan hou hul net 4 jaar nie. :blushing:
Ek sal eerder minder betaal en 1 keer elke 1 of 2 jaar vervang.

Ek se solank baie dankie vir al die slim mense se hulp!!
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Stef »

Hier was 'n thread iewers oor polycomp bushes, sal moet soek...
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by mcw »

Hi Willem

Probeer Mikem e dink daar is n tak in die Kaap ,hulle kan moonlik help en goedkoper wess


Martin
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

Net onthou as mens nie so elke jaar en 'n half die goed ghries met Graphite ghries sal geen bush tipe hou nie. Dan ook ghries hulle net op die shackle pen. Bietjie lanks die kant.

Dan ook,as daar air helpers in is en daar is nie vrag op nie, maak seker dat die air helpers tot 0.8 bar gepomp is. Al baie gekry dat die bushes uitwerk as die harder is. Rede geen draai beweging op die pins, net op en af wat die bushes seer maak.

Dis net so goed om nie olie change te doen nie. Die bakkies se se suspensies werk hard, onderhou hulle dan sal dit maklike vir 8jaar + hou.

Deel net my ervaring van 15 jaar met julle.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Stef »

copper compound ghries...?
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

MS Grease. CV grease. :thumbup: Red Grease wear out too fast.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Thabogrobler »

There you go: http://www.adcomponents.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Sommer direk van die fabriek af en BAIE bekostigbaar!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: 98 Nissan Patrol GRX, 1996 Hilux 2,4 D S/Cab SFA, 2007 Merc CL 500
Real Name: petri

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by petri oosthuizen »

Bel Johann Viljoen by 1st Alignment in die Kaap. Sy sel is oh ate 2 triple 5 82 vier 1

Hy sal jou beste raad gee.
" Fear?? Looking over at Joe Louis' Corner, and knowing Joe wants to go home early tonight"...….Max Baer
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

Dankie almal,

Ek het een bush vervang die naweek en die standard bush is kleiner as die OME bush.

Louis kan jy my se of die voorste bush op die veerblad ook Teflon poly-urethane moet wees op OME suspension?

Die rede hoekom ek vra is dat dit n gewone rubber bush was wat uitgekom het.
Ek vermoed die agterste veerblad bushes is ook rubber van wat ek kan sien.

Dankie.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

Ome se bladveer bushes is altyd almal geel. Dan ook die voorste ene voor die agterwiel het gewoonlik ook 'n sleeve in.

As die bushes swart is dan is dit die std rubber bushes.

Een aan die linkerkant is rubber, regs is 'n Ome polyurethane bush. Let wel die ene is 7 jaar oud.
Attachments
20161114_092545.jpg
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

Dankie Louis!!
So die plek waar ek dit laat doen het het my basies bevark!

Ek raak so die do##er in vir sulke mense.
Ek het die OME laat opsit by n baie bekende plek. R17000 spandeer aan dit so 4 tot 5 jaar gelede en dit is wat ek kry.

Laaste keer wat daai plek my sien!
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

:deadhorse: :punch: :irate: :whip: :fedup:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Stef »

Sit in dieselfde bootjie...my bakkie het ook nog die standaard swart rubbers gehad met die res almal OME geles...en jy kan dit nie apart bestel nie, jy moet 'n vol stel bushes koop teen 'n effense premium, dink amper dit was R1200 vir een kant
Op die ou end maar 'n by N14x4 reg gekom maar die bushes was te lank, moes dit korter sny om te pas en die wande efens te dik so die shackle gaan moeilik in, maar dis in
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

Die prys vir links en regs is R1078.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

Ag nee Willem. Dis nie lekker nie.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

Dankie Louis,

Dis hoekom die goed net 4 - 5 jaar gehou het.

Ek gaan die man later skakel. Wil net hoor met watter verskoning hy kan opkom.

Hahaha dit sal intresant wees.

Ek sal die bushes maar so stuk stuk vervang.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by LouisZ »

Dit sal interesant wees.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

HAhahahaha.... What a wimp.
Ek het vir hul gevra of hulle dalk n verduideliking het.
Wel soos vermoed nie eintlik nie.
Die een ou was nog nie daar toe hul my bakkie gedoen het nie. Die ander man wat my gehelp het daardie tyd sal my terug skakel. :lmao: :lmao:

Hulle airtime is seker op.

Een ding is seker. hulle sien my nooit weer nie en ek sal sekermaak almal met wie ek praat weet van dit :dance1:
More - oormore wil hul weet hoekom besigheid so sleg is.
petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: 98 Nissan Patrol GRX, 1996 Hilux 2,4 D S/Cab SFA, 2007 Merc CL 500
Real Name: petri

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by petri oosthuizen »

Willem - het daai nommer wat ek jou gegee het gehelp

..........of nie...........!?? :crazy:
" Fear?? Looking over at Joe Louis' Corner, and knowing Joe wants to go home early tonight"...….Max Baer
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: OME Leaf Spring bushes

Post by Willem van Schalkwyk »

Hi Petri,

Dit het gehelp dankie! :thumbup:
Post Reply

Return to “The Workshop”