Ek is opsoek na n nuwe BRUIN kleur GD-6 2,8 S/C 4x4 wat ek wil koop so teen einde September begin Oktober..
Die handelaar waarmee ek onderhandel het gese dis nie n kleur wat jy kan bestel by Toyota nie, hy se Parkeraad het vir die Kruger Wildtuin onder andere 600 van die kleur bakkies bestel, Toyota gaan 800 van hulle maak en die bakkies wat Parkeraad nie vat nie word aan die publiek verkoop..of dit heeltemal so is weet ek nie.
So as julle n nuwe 2,8 ( hy moet S/C - 2,8 en 4x4 wees )by n handelaar sien staan sal julle my asb sommer n PM stuur of net comment op die post van my.
Dankie baie!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)