hi almal ek het hulp nodig my dogter wil n 4x4 beatel he nou ja hoe moelik kan dit wees na n baie huis werk toe kry ek wat ek wil n mooi beatle body en toe n chasis wat sal pas my geluk dis n toyota sfa double cab chasis wat sal werk een ge koop met altwee diffs calipers dromme en blad vere eks op soek na petror tank propshaft basies als op die chasis behalwe die bo genoemde ek sal dit wardeer as daar parte te koop is ek het n splinter nuwe 4y enjin gekoop maar nou soek ek die res van die ondedele voor ek die body kan op sit kan julle my help om die parte te kry ek wil graag als toyota hou op die chasis en als in die beatle vw hou ek moet se hier die projeck het my hart aan die klop ek het nog nie so iets gesien dit wat ek al gekoop het lyk nog al mean so pleit vir hulp met enige parte wat rondle of te koop is
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
Yes please post pics, will be an interesting project.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Dink om mee te begin maak 'n lys van wat jy benodig.
Ek is seker almal het 'n partjie of twee wat in die garage rondlê.
As ons weet wat jy soek kan ons kyk wie dit het.
Is dit jou dogter se eerste kar?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
hi manne hiers n lys van goed wat ek nou aan kan dink wat ek kort vir die beatle
1 al twee prop shafts
2 fuel tank
3 power steering box +arms
4 gear box mountings
5 4x4 gear box
as daar enige iemand is wat my kan help sal wardeur met redelike pryse sal nog meer wardeur word
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier