YSMASJIEN
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
YSMASJIEN
Ek het my Waterwell ysmasjien nou al 4 jaar en was nog nooit spyt oor die aankoop daarvan nie. Daai tyd was dit ±R3000.00 gewees, en met 'n Game selfoon voucher moes ek net R50.00 inbetaal. Nooit hoef ek met ys wat smelt in die bakkie rond te ry nie. Om sonder 'n ysmasjien te wees is soos om 'n buite k..huis te hê. Whisky sonder ys... se m@#r . Ek gebruik filter water daarin, so die masjien kry geen aanpaksels in nie.
As die ding moet oppak, koop ek dadelik weer een.
As die ding moet oppak, koop ek dadelik weer een.
- Attachments
-
- ice1.jpg (3.81 KiB) Viewed 2247 times
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: YSMASJIEN
Piet, stem ek kyk ook uit vir een maar verkieslik n lae druk enetjie
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: YSMASJIEN
Defnitief een van die gadgets wat elke party animal MOET he.Het my al uit groot verknorsings gered.Maar as daar n bright spark met n 12vdc vorendag kom sal ek sy eerste klient word.Hoop nie my vriend DRINK en BESTUUR nie want hy mag dalk mors.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: YSMASJIEN
Ek is nie so vreeslik gepla oor eis nie maar ek sien Makro verkoop 'n Waterwell cooler wat met kompressor werk in plaas van heat exchange vir R 1299. Gaan defenitief ene optel sodra ons Makro weer stock het.
EK het die week vir my 'n Waterwell 6 stage (met reverse osmosis filter sisteem ook by Makro gekoop want ons water hier by die huis proe maar akkies net so uit die kraan.
EK het die week vir my 'n Waterwell 6 stage (met reverse osmosis filter sisteem ook by Makro gekoop want ons water hier by die huis proe maar akkies net so uit die kraan.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: YSMASJIEN
'n Reverse osmosis filter is iets wat baie belangrik is in hierdie land. Die kraanwater is hel vuil.Op 'n stadium het ons hier bloedwurms in die kraanwater gehad My Waterwell het ook 'n kompressor en trek 200W/1.25A, ongelukkig as die kompressor inskop trek dit baie meer krag vir 'n sekonde of twee, en dit trip 'n 800W inverter. Ek dink 'n 1500W inverter(true sine) sal werk, kon nognie een geleen kry om te toets nie.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: YSMASJIEN
Het self 'n reverse osmosis system. definitief 'n 'moet' !
Het self ook 'n ysmasjien. http://www.easyice.co.za/category_view.asp?viewcat=1
Het die middelste model gekoop verlede jaar vir R2 500 direk by die verskaffer. Wat lekker is van hom is dat jy hom kan koppel aan 'n kraan of water ingooi. Hy het al die fancy settings en nog meer. Wiskey het mens baie ys voor nodig 8 )
Het self ook 'n ysmasjien. http://www.easyice.co.za/category_view.asp?viewcat=1
Het die middelste model gekoop verlede jaar vir R2 500 direk by die verskaffer. Wat lekker is van hom is dat jy hom kan koppel aan 'n kraan of water ingooi. Hy het al die fancy settings en nog meer. Wiskey het mens baie ys voor nodig 8 )
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: YSMASJIEN
Hoor Hoor En Skoon waterBartho wrote:Wiskey het mens baie ys voor nodig 8 )
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: YSMASJIEN
Bartho, waar is hulle in die Kaap? of is hulle net JHB based?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: YSMASJIEN
Neil, bel hulle. hulle laai hom per courier by jou huis af, verniet.
hy is regtig die moeite werd.
hy is regtig die moeite werd.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: YSMASJIEN
Bartho
Het jou masjien ook die mineral replacement cartridge na die RO unit anders drink jy steriele battery water en mens se weerstand laat verswak omdat jy geen minerale inkry nie?
Het jou masjien ook die mineral replacement cartridge na die RO unit anders drink jy steriele battery water en mens se weerstand laat verswak omdat jy geen minerale inkry nie?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: YSMASJIEN
nee, het nie so iets nie.
(g'n wonder ek kan nie nee se vir haar nie)
(g'n wonder ek kan nie nee se vir haar nie)
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: YSMASJIEN
12V is available but at a premium. Although when travelling, it would pay for itself fairly quickly.hentey wrote:Defnitief een van die gadgets wat elke party animal MOET he.Het my al uit groot verknorsings gered.Maar as daar n bright spark met n 12vdc vorendag kom sal ek sy eerste klient word.Hoop nie my vriend DRINK en BESTUUR nie want hy mag dalk mors.
http://snomaster.co.za/public/products. ... %20(DL-15)
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: YSMASJIEN
Bennie maak `n baie belangrike punt. Ek het so 3 jaar terug op `n water aanleg gewerk en die Chemiese ingeneur daar met baie grys hare het vir my gese hy drink liewer stink water voor hy water uit `n RO unit drink. Hy se veral vroue bo 50 het die minerale in water baie nodig en die RO haal alles uit (die slegte en die goeie goed).BenHur wrote:Bartho
Het jou masjien ook die mineral replacement cartridge na die RO unit anders drink jy steriele battery water en mens se weerstand laat verswak omdat jy geen minerale inkry nie?
- My enigste probleem met die ysmasjiene is dat die ysblokkies baie klein is en gou smelt in my drankie en dit afwater. Die ysblokkies wat ek in my vrieskas maak in die tradisionele plastiek bakkies is baie groter en vat volgense my baie langer om te smelt.
Maar liewers klein ys as geen ys :D
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: YSMASJIEN
jy moet vinniger drinkJaws wrote:en gou smelt in my drankie en dit afwater
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: YSMASJIEN
[quote="Jaws- My enigste probleem met die ysmasjiene is dat die ysblokkies baie klein is en gou smelt in my drankie [/quote]
That's always been my problem with ice machine condoms, I mean blocks.
because the surface area of the blocks is more than a cube as well as the fact that the ice doesnt actually get as hard as in a normal freezer, they do melt quicker. But as you say, fast melting, small ice is better than none. :D