Groete uit Somerset-West
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Fri Oct 12, 2007 12:22 pm
- Town: Somerset-West
- Vehicle: 2.2P Hilux DC 4x4
- Real Name: Jaco Marais
Groete uit Somerset-West
Het onlangs aangesluit by die forum - seker die regte ding om te doen om eers myself bekend te stel.
My naam is Jaco Marais en bly in Somerset-West. Getroud met twee seuns (3 en 5j) en werk in die wyn bedryf.
Ek het die gewoonte om 'n "verhouding" met my voertuie aan te gaan, en is traag om van hulle afskeid te neem. My eerste doel op die forum is om 'n gelukkige tuiste te vind vir my bakkie wat waardering het vir my "effort" om alles in goeie toestand te hou. - wanneer ek gereed is om te verkoop (nog nie 100% reg om die 1994 D/C 2.2 4X4 onmiddelik te vervang, maar kyk nogtans uit vir 'n KZTE ...)
Die bakkie is nog 100% "standaard", met twee spaar wiele (een gefit met so 'n uitswaai arm op die agter bumper). Ek was nie heeltemal tevrede met die masjien, en het toe deur Barloworld Toyota a splinternuwe Toyota enjin (nie oorgedoen , en nie die een uit China!) laat insit, en alles meganies onder die enjinkap laat oordoen of vervang)
Groete
Jaco Marais

- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Groete uit S/West
Baie Welkom Jaco
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Groete uit S/West
Hi jaco,
Baie welkom hier, jou Toyota klink baie nice.
Wat van 'n paar pics?
-F_D
Baie welkom hier, jou Toyota klink baie nice.
Wat van 'n paar pics?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: Groete uit S/West
Welcome Jaco, glad you could join us
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Groete uit S/West
Jaco, het vir jou n PM gestuur
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Groete uit S/West
Welkom Jaco
Gaan jy ons Vaalies bietjie culture leer van wyn. Ons drink hier sommer net box wyn want dis cheeper EK is hoeka aan die onnerkant van my box Namakwa Dry Red en dit smaak my die laaste bietjie het ekstra "gefermenteer" of iets
O ja ek het jou topic se naam so bietjie verander want dit het my eers confuse, Ek dog jy is van Suid Wes
Gaan jy ons Vaalies bietjie culture leer van wyn. Ons drink hier sommer net box wyn want dis cheeper EK is hoeka aan die onnerkant van my box Namakwa Dry Red en dit smaak my die laaste bietjie het ekstra "gefermenteer" of iets
O ja ek het jou topic se naam so bietjie verander want dit het my eers confuse, Ek dog jy is van Suid Wes
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Fri Oct 12, 2007 12:22 pm
- Town: Somerset-West
- Vehicle: 2.2P Hilux DC 4x4
- Real Name: Jaco Marais
Re: Groete uit Somerset-West
Hi Benhur,
Nee, jou box wyn het nie gefermenteer, maar wel in kontak met suurstof begin oksideer! Die oksidaie proses is wyn se groot vyand! Die "afgaan van wyn" kan beprek word deur dit vinniger te drink, of nadat dit oopgemaak is, te verseel en koud te stoor. Koue temp. sal die oksidasie proses vertraag!
Geniet dit!
Groete
Nee, jou box wyn het nie gefermenteer, maar wel in kontak met suurstof begin oksideer! Die oksidaie proses is wyn se groot vyand! Die "afgaan van wyn" kan beprek word deur dit vinniger te drink, of nadat dit oopgemaak is, te verseel en koud te stoor. Koue temp. sal die oksidasie proses vertraag!
Geniet dit!
Groete
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Groete uit Somerset-West
My vrou het ook gesê ek drink te stadig, maar 5L box is baie wyn as jy net elke aand een glasie drink en niemand deel my liefde vir "suur" rooiwyn nie so ek drink dit allees. Oor die verkoeling, ek dog dan mens moes juis rooi wyn teen kamer temperatuur drink
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Fri Oct 12, 2007 12:22 pm
- Town: Somerset-West
- Vehicle: 2.2P Hilux DC 4x4
- Real Name: Jaco Marais
Re: Groete uit Somerset-West
Die verwysing na kamertemp. is nogal misleidend. In Europa is "kamertemp" baie naby aan ons verkoelde temp. Niks fout daarmee om rooi wyn, nadat oopgemaak, te verkoel. Koue rooi wyn steeds beter as ge-oksideerde wyn!
Probeer 'n wyn- en -kos kursus saam met jou vrou doen. Dit sal haar die waarde van "suur" rooi wyn laat besef. Ongelooflik hoe wyn en kosgeure teenmekaar kan werk, of komplimenteer. Daar sal sekerlik daar bo by julle sulke sessies wees!
Wyn groete1
Probeer 'n wyn- en -kos kursus saam met jou vrou doen. Dit sal haar die waarde van "suur" rooi wyn laat besef. Ongelooflik hoe wyn en kosgeure teenmekaar kan werk, of komplimenteer. Daar sal sekerlik daar bo by julle sulke sessies wees!
Wyn groete1
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Groete uit Somerset-West
Ja nee dis hoekom ek die suur goed leer drink het, is oorlat 'n dit 'n steak soveel lekkerder laat smaak.
Een sluk van die "slegte goed" en jou palet is mooi skoon en verwelkom dan die smaak van 'n sappige steak. En dit werk vir ander kos ook
Een sluk van die "slegte goed" en jou palet is mooi skoon en verwelkom dan die smaak van 'n sappige steak. En dit werk vir ander kos ook
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Groete uit Somerset-West
Jaco, hoe klink n 4x4 wynroete as n outing? Ons kan die Paarl een doen, Stellenbosch ............