Louis Trichardt Gids Kursus

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Louis Trichardt Gids Kursus

Post by LouisZ »

Ek gaan dit kort hou.

Ek is weg die 25ste Maart om my Gids Kursus By Masazane Expeditions te doen in Limpopo Louis Trichardt. Die BEFi het goed die lang pad gery, net die Tol gelde was baie.

Daar aangekom was die berg bedek met wolke, alles was nat en ek het gelukkig 'n breek gekry en my dome tent opgeslaan.
Al die mense ontmoet en al die Leerstof gekry. Dis baie Swot werk as jy vergeet het hoe.

Van die 5 dae het ons so 6-8 ure son gehad, die res van die tyd het dit Gesous. Ons het net kortliks breek gekry en die Berge aangedurf. Dis nie rerig moelik as wat ek al gedoen het nie, die paaie was net lekker nat en modderig en ons het plek-plek meer krap-krap die rigting gekry teen die berg op.

Die wereld is enige Plant, Skoenlapper en voel Paradys. Dit is letterlik Groenner as groen, die Rooi Lux staan goed uit. Ons het goeie tips gekty om lekker Boskos te maak(die Gids mense hou van Gas Kosmaak).

Ek sal weer gaan, hulle se daar is nogal lekker 4x4 roetes daar.

Louis
Attachments
lt007.jpg
lt006.jpg
lt005.jpg
lt004.jpg
lt003.jpg
lt001.jpg
lt002.jpg
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by ToyX4 »

Jis, Louis

Dis erg mooi daar? Is dit privaat grond, of mag jy ons maar soontoe vat om toe te pas wat jy geleer het? :D:
Daai bos foto's maak my nou sommer bewoë. Het bietjie nodig om in die bos te wees.
Darem is RDW naby?
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by BenHur »

4x4megaworldpta wrote:Ek gaan dit kort hou.

Ek is weg die 25ste Maart om my Gids Kursus By Masazane Expeditions te doen in Limpopo Louis Trichardt. Die BEFi het goed die lang pad gery, net die Tol gelde was baie.
Cool ek is bly om te sien daai lux is nou so vinnig dat hy kan time travel die toekoms in en terug :twisted: :twisted: :twisted:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by LouisZ »

:lol: Jy sien, nou laat enige iemand weer se Efi op die 2.2 is nie die moeite werd nie. Dis Einlik 25ste Feb. Dink nou, time travel...

Riaan, ons kan so iets reel, dis baie mooi daar.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by BenHur »

:lol: :lol: :lol:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by Mr_B »

4x4megaworldpta wrote:Ek is weg die 25ste Maart om my Gids Kursus By Masazane Expeditions te doen...
Louis ek is jaloers! :mrgreen: Bennie didn't fit the time travel module when he did my EFi conversion!

Bennie how much extra is the time travel goody?

Unless you meant 25 Maart 2008?

B :twisted:
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Louis Trichardt Gids Kursus

Post by bosjakkals »

Dit lyk vriskriklik lekkerrrrrr :thumbup:

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Post Reply

Return to “Trip Reports”