Cheetah groete

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Cheetah groete

Post by Sakkie »

Hallo uit 'n warm Bloemfontein. Ek ry ' Hilux 2.7 DC 4x2. Kan julle asb vir my vertel watter trails wat gemerk is 1 tot 5 ek behoort te kan aanpak met die 4x2. Sal ek bv. 'n 2 of 'n 3 trail kan aanpak. Dankie.
PS: Ek begeer ook 'n SFA, maar spaar maar nog.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Cheetah groete

Post by ToyX4 »

Welkom Sakkie

Hier is die trail ratings soos in SA4x4 tydskrif:

1 - complete novice soft road trail, no low-range
2 - low-range required but suitable for first timers
3 - low-range and some off-road knowledge required
4 - technical trail for the experienced
5 - extremely technical, suitable only for very experienced drivers;
vehicle damage a real possibility.


Ek is self maar n nuweling en het nog nie trails gery nie, so ek sal nie kan se waar 4x2 kan ry nie.
Ek glo meeste trails het escape routes

Geniet die forum.
Hoe lyk dit met n foto van die Hilux :?:
ImageImage
Image
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Re: Cheetah groete

Post by Sakkie »

Dankie vir die ratings, ek sal 'n foto opsit sodra ek een het. Sal kyk of ek vanmiddag gou kan een neem en dan more post.
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: Cheetah groete

Post by TopHilux Hilton »

ToyX4 wrote:Welkom Sakkie

Hier is die trail ratings soos in SA4x4 tydskrif:

1 - complete novice soft road trail, no low-range
2 - low-range required but suitable for first timers
3 - low-range and some off-road knowledge required
4 - technical trail for the experienced
5 - extremely technical, suitable only for very experienced drivers;
vehicle damage a real possibility.


Ek is self maar n nuweling en het nog nie trails gery nie, so ek sal nie kan se waar 4x2 kan ry nie.
Ek glo meeste trails het escape routes

Geniet die forum.
Hoe lyk dit met n foto van die Hilux :?:
Ek sien hulle rate Rust de Winter as n Grade 3.... :roll:
Dit wil ek nog sien. Ek sal se 4 tot 5.
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Cheetah groete

Post by Niel »

Hi Sakkie, welkom by die forum en geniet dit. Ek het op n hele paar plekke vas gesit in my 2.7, 4x2 DC. Ek het mos gedink dit is n 4x4. :lol:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Cheetah groete

Post by Family_Dog »

Hi Sakkie, en welkom na die forum!

Jy kan die Sani redelik maaklik hanteer met 'n Hilux 4x2, solank as dit net nie reen of sneeu nie!


Bennie!!! :evil: :evil:
Cheetahs drool!
CHEETAHS RULE!!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Andre
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 17
Joined: Sat Jul 14, 2007 11:20 am
Location: Pretoria

Re: Cheetah groete

Post by Andre »

Hi Sakkie

Ek ry ook n 2700i 2x4, n baie goeie en lekker baan vir jou 2x4 is Hennops 4x4 baan , net buite kant Harties, daar is orals escape routes , en die baan is redelik maklik, was nou al 2 keer daar, jy kan jou diff lock daar uit probeer en daar is ook braai geriewe, n lekker plek om vir die dag bietjie uit te kom
2002 Hilux 2700i 2x4
(4x4 almost on its way)
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”