SHHHHhhhhh! Dis n massive geheim. : ONTMOET VIR GEHEIM!
http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=1
Ewald 7MGTE se nuwe speelding........
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Ewald 7MGTE se nuwe speelding........
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Ewald 7MGTE se nuwe speelding........
Hy lyk goed! Weet net nie vir wat gaan staan hy en verkoop die cruiser nie.
Maar as jy jeuk dan krap jy.....
Maar as jy jeuk dan krap jy.....
Re: Ewald 7MGTE se nuwe speelding........
Alles blatante leuens....
Ek het nog nooit daai Patrol in my lewe gesien nie! Ek weet nie wie die Marius vent is nie, en as iemand my sien ry in daai Patrol, dit is my tweeling neef wat bestuur.
Ek het nog nooit daai Patrol in my lewe gesien nie! Ek weet nie wie die Marius vent is nie, en as iemand my sien ry in daai Patrol, dit is my tweeling neef wat bestuur.