Safari 4X4 Roetes
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Safari 4X4 Roetes
Wil sommer almal inkennis stel - Sien dat Safari 4X4 Roetes is terug - Woensdae aande op Kyknet(kanaal111) om 19:00 !!!
ps: Momentum kerels momentum en loop eers die "hindernis"......

Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

Re: Safari 4X4 Roetes
Ag tog, se vir ma my TV is gesteel, kan ek maar by jou kom kyk? Dan het ons rede om te kuier.....
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Safari 4X4 Roetes
Jy mag dan net nie praat nie........want ek wil met "intense belangstelling" na daai kerel se idees kyk...........
Onthou net momentum + traksie gee sukses........
Onthou net momentum + traksie gee sukses........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Safari 4X4 Roetes
Sien jy die klipie die een sien jy hom Weet jy waar jou voertuig se wiele loop
All die grappies op 'n stokkie as jy niks weet van 4x4 af nie helphy jou baie

If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;

- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Safari 4X4 Roetes
Ja ek het so uitgesien na die program van A>>>.
'JOU wiele moet al vier plat op die hoogste punt wees"
Nee man, hy moet dalk minder praat en meer ry en die roetes meer wys en beskryf, maar "I love you "
Dit waar, baie mense sal daaruit leer.
Mark dink jy die Fortuner sal die episode maak tot die einde ( net `n grapie )

Wil jy nou OOOODS se m@ermeter in die rooi he??? Sy is erg oor daai Tuna :!:Mark dink jy die Fortuner sal die episode maak tot die einde ( net `n grapie )
Respek, vir daai voertuig, ek het al gesien wat sy kan doen....
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Safari 4X4 Roetes
Mark, praat jy van die Fortuner of OOOODS......?????? Hey ons wil nie jul huis details hoor.....vertel net van die Fortuner en Mosambiek !!!!!!!!!!!OOOOMS wrote:Wil jy nou OOOODS se m@ermeter in die rooi he??? Sy is erg oor daai Tuna :!:Mark dink jy die Fortuner sal die episode maak tot die einde ( net `n grapie )
Respek, vir daai voertuig, ek het al gesien wat sy kan doen....
ps: Wat van tee
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Safari 4X4 Roetes
[quote="Bloues"]
Mark, praat jy van die Fortuner of OOOODS......?????? Hey ons wil nie jul huis details hoor.....vertel net van die Fortuner en Mosambiek !!!!!!!!!!!
Bloues, onthou die tannie lees ook die forum...........sop vir jou
Hy praat natuurlik van die TUNA :!: :!: :!:

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Safari 4X4 Roetes
I taped this and only got round to watching it last night. Gotta love Multichoice... I had video but no audio from the brand new decoder :evil:
Any way, I enjoyed the video portion but had to imagine what was being said.
Siestog, DSTV!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Safari 4X4 Roetes
Wil net se vanaand se boodskap - KEN JOY VOERTUIG !!!!!!
Ps: Mateke lyk stunning - iemand trip report van daardie area ?????
Ps: Mateke lyk stunning - iemand trip report van daardie area ?????
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Safari 4X4 Roetes
Was so 3 jaar gelede daar, net na goeie reen, en het nie kans gesien vir daai "white knuckle" gedeelte nie. Drop off's van 1M+Ps: Mateke lyk stunning - iemand trip report van daardie area ?????
Groot probleem daar is ape, ons moes die dag na aankoms Thaba toe ry vir nuwe voorraad
Solly, vat net genoeg diesel saam, naaste dorp is Thaba +-60 KM
PM my vir meer detail
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Safari 4X4 Roetes
Sit daai trip report dat ons kan sien.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.

- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Safari 4X4 Roetes
hi luxes
die laaste roete op daai program was rebellie naby clarens ons het ook beide gedoen laas jaar met die kersie fees
ja dis maar growerig maar lekker die foto op my signature van die lux by die bruggie is die kloof roete ,net vir bietjie brag die foto van die spore opi sand is in angola na die doodsakker hy moet die fortuner soontoe vat sonder die trailer

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4