Polarbear2008 wrote:stubs5536 wrote:Johannes van die See wrote:1) NielNiel wrote:Here it is pls add your name if you want to join. Trekoskraal is situated between the towns of Vredenburg and Parternoster
2) Johannes
3) Pieter
4) Stuart (aka - soutie)
5) Theunis (aka Polarbear) Kreef is lekker, maar kamp op Trekos is lekkerder!
6) Boetie
Die Kreefbak is gereed, moet nog net die permit koop!
Ek is daar!!!
Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Westcoast
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Gaan almal nou hulle name aanhou post by my kreefbak foto?

Daai is n bakgat idee, dit spaar mens n helse klomp geld want sardyne is nou hond duur!The Great White wrote:Ek sal vir julle n paar kilogram Stok vis (Hake) koppe vir aas kan reel. Laat weet maar sou julle belangstel.
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Julle moet praat en se hoeveel kilo's julle nodig gaan he. Ons fabriek is in die Kaapse hawe en ek sal die goeters vanaf Houtbaai moet laat kom. Iemand sal dan net nader aand die tyd dit gou moet kom haal...Laat weet maar...
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja ek dink so, ons moet dit daar post, die foto lyk so mooi, en dit help met afwagting bou vir die wonderlike naweek, sien sooooo uit da naJohannes van die See wrote:
Gaan almal nou hulle name aanhou post by my kreefbak foto?
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Harry, beteken dit jy gaan nie saam nie?
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Is BOETIE on the list by anychance Boetie who camped on saturday night at OU Skip...?????
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel, ek stel baie belang om te gaan, maar ons tuna seisoen begin nou en die hele spul bote is vandag see toe. Dit is maar moeilik om so ver voor uit te beplan. Ek saL die aas reel en reg hou hier en julle moet maar laat weet van die hoeveelheid wat julle gaan benodig.
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja ou soutie, i'm on the list, i wouldnt miss this camp for anythingstubs5536 wrote:Is BOETIE on the list by anychance Boetie who camped on saturday night at OU Skip...?????
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja Boetie !! just bring a tent this time !!!truckin wrote:Ja ou soutie, i'm on the list, i wouldnt miss this camp for anythingstubs5536 wrote:Is BOETIE on the list by anychance Boetie who camped on saturday night at OU Skip...?????
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Is daar nou enige vrouens wat saam gaan of is dit n manne naweek - vra maar net?
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
[quote="The Great White"]Is daar nou enige vrouens wat saam gaan of is dit n manne naweek - vra maar net?[/quote
my girlfriend is coming along...best blanket in the world
my girlfriend is coming along...best blanket in the world
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
[quote="stubs5536
Ja Boetie !! just bring a tent this time !!! [/quote]
I was planning to put my rooftop tent on , ,
Ja Boetie !! just bring a tent this time !!! [/quote]
I was planning to put my rooftop tent on , ,
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Harry op die stadium is my vrou en kieddies ook daar ja
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel wrote:Harry op die stadium is my vrou en kieddies ook daar ja
OOOOOOOOOOO lyk my jy gaan jouself moet gedra die naweek
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel, jammer om van jou probleme te hoor. As ek kom gaan ek probeer alleen kom - lol!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
My gesin kom ook saam.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
sien daar is n paar manne wat bang is vir die skoner geslag
- GrysMol
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Fri Aug 24, 2007 12:32 pm
- Town: Morgenster Brackenfell
- Vehicle: 2.5 D4D D/Cab 4X4 SRX 2012
- Real Name: Kobus Slangvanger
- Location: Bellville, Western Cape
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Laat weet maar, ek kan ongelukkig nie die Kreef eet nie, maar dit sal nice wees om bymekaar te kan komNiel wrote:The season opens on 15 Nov 2010 for sport divers ....
Are we going to do a camp weekend and get some weskus food?
The weekend of 20 Nov is the 1st weekend after opening day. Anyone joining?
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
eks nie bang nie, net versigtig, , mamma kan nie saam kom nie, my jongste is 4 weke oud, en mamma voel kamp is nog nie op die menu vir haar nie,Niel wrote:sien daar is n paar manne wat bang is vir die skoner geslag
So i goes alone
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ek het vir jare lank n plot op Trekos gehaad en my kinders sommer van jonk af uit n skottel gewas as ons daar kamp.truckin wrote:eks nie bang nie, net versigtig, , mamma kan nie saam kom nie, my jongste is 4 weke oud, en mamma voel kamp is nog nie op die menu vir haar nie,Niel wrote:sien daar is n paar manne wat bang is vir die skoner geslag
So i goes alone
Maar nouja, 4 weeke is maar klein piekanien.
Die Weskus is nog nie lekker warm nie, julle manne wat wil duik sal maar die Port of OB's moet inpak,
Gelukkig is ek klaar met duik en loep met die bakie uit,
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Hi johann, the OB's sounds good and will definetly pack the fleece and beanie !!! I will be pitching up early on Saturday morning, its a bit of a long driver from Hermanus and I have to work till 5Johannes van die See wrote:Ek het vir jare lank n plot op Trekos gehaad en my kinders sommer van jonk af uit n skottel gewas as ons daar kamp.truckin wrote:eks nie bang nie, net versigtig, , mamma kan nie saam kom nie, my jongste is 4 weke oud, en mamma voel kamp is nog nie op die menu vir haar nie,Niel wrote:sien daar is n paar manne wat bang is vir die skoner geslag
So i goes alone
Maar nouja, 4 weeke is maar klein piekanien.
Die Weskus is nog nie lekker warm nie, julle manne wat wil duik sal maar die Port of OB's moet inpak,
Gelukkig is ek klaar met duik en loep met die bakie uit,
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Stuart
Wow man, it's a long drive for you, we better make it worth every km.
I'm sure you'll enjoy Trekos, just get there safe!
Wow man, it's a long drive for you, we better make it worth every km.
I'm sure you'll enjoy Trekos, just get there safe!
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja dis iets waaraan ek nog nie gedink het nie, wie ry waneer?, ek moet die vrydag oggend wages doen, so ek sal eers hier by 1 uur se kant reg wees om te ry, wie ry omtrent daai tyd? onthou ek ry uit die paarl uit, ek sal graag saam met iemand wil ry, aangesien ek nog nooit by trekos was nie,
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Boetietruckin wrote:Ja dis iets waaraan ek nog nie gedink het nie, wie ry waneer?, ek moet die vrydag oggend wages doen, so ek sal eers hier by 1 uur se kant reg wees om te ry, wie ry omtrent daai tyd? onthou ek ry uit die paarl uit, ek sal graag saam met iemand wil ry, aangesien ek nog nooit by trekos was nie,
My kinders maak ook eers 1 uur klaar met skool op n Vrydag, ek sal ook eers dan kan ry.
Jy is meer as welkom om tot op Langebaan te kom na my huis toe dan kan ons saam van hier af ry na Trekos.
Ek sal daarvan hou om voor donker op Trekos te wees sodat mens gemaklik kan tent opslaan, so enige tyd deur die verloop
van die middag is reg met my, se jy maar hoe laat jy ry dan werk ons van daar af.
Cheers
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel
Het jy n gunsteling staanplek by Perlemoenvlei wat jy verkies vir die naweek, ek was al die jare by
die sement blad, het nooit tent op geslaan by secrets se area nie.
Die eerste manne wat opdaag sal mos moet weet waar om te staan sodat die res net kan inval, so dit sal
help as ons voor die tyd belsuit waar presies ons gaan staan.

Hier is n kaart van perlemoenvlei / secrets se area, baie plekke om tent op te slaan maar
kom ons maak n besluit sodat wie ookal eerste daar opdaag kan weet waar om af te pak.
kom ons maak n besluit sodat wie ookal eerste daar opdaag kan weet waar om af te pak.
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Jis Johan
Dankie man, dis reg ek sal jou by langebaan kry, ek sal jou nader aan die tyd net n pm stuur om jou details te kry, dan maak ons gou n plan
Dankie man, dis reg ek sal jou by langebaan kry, ek sal jou nader aan die tyd net n pm stuur om jou details te kry, dan maak ons gou n plan
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Johan, ons kan net onder die afdraand staan of die gras stukkie ander kant perlemoenvlei.
Daar is plekke voor dit wat nice is - ek dink n mens moet n spot kies wat almal nie verby jaag en jou onder die stof gooi nie. Sal n pic scan en insit - hopelik vannaand
Daar is plekke voor dit wat nice is - ek dink n mens moet n spot kies wat almal nie verby jaag en jou onder die stof gooi nie. Sal n pic scan en insit - hopelik vannaand
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ek kry nie daai pic nie. Die ander ding is weet iemand al wat aangaan met die kreef permit storie of is die minister weer op daylight saving mode
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja nee, lyk my niemand weet wat aangaan nie, ek het met hom die poskantoor gepraat, en hulle het self nog niks gehoor van die veranderings nie, maar hulle het my wel gese,
seisoen begin 16 Nov, als nogsteeds soos laasjaar, 4 krieffe per persoon per dag, permit houer met by wees by vangs en transport, prys is R94.00,
die ou daar by die poskantoor het wel gese dat die nuwe regelasie moet nog deur die dep visserye goed gekeur moet word, en dat hy twyfel dat dit hierdie seisoen al in effek sal wees, en as dit dalk by somechance gebeur, sal dit eers middle - laat seisoen geimpimenteer word,
dis wat hulle se, so moenie vir my as dit anders is nie asb
seisoen begin 16 Nov, als nogsteeds soos laasjaar, 4 krieffe per persoon per dag, permit houer met by wees by vangs en transport, prys is R94.00,
die ou daar by die poskantoor het wel gese dat die nuwe regelasie moet nog deur die dep visserye goed gekeur moet word, en dat hy twyfel dat dit hierdie seisoen al in effek sal wees, en as dit dalk by somechance gebeur, sal dit eers middle - laat seisoen geimpimenteer word,
dis wat hulle se, so moenie vir my as dit anders is nie asb
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
MEDIA STATEMENT
11 November 2010
For immediate release
WEST COAST ROCK LOBSTER SEASON ANNOUNCED
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) has announced the new recreational fishing season for West coast rock lobster.
The season for recreational fishing of West coast rock lobster will open on the 15 November 2010 and close on the 25 April 2011.
The following conditions for the West coast rock lobster recreational fishing season will apply;
• From the 15 November to the 21 November 2010, fishing will be allowed every day
• From the 27 November to 12 December, recreational fishing will only be permitted on weekends and public holidays
• From the 13 December to the 31 December, fishing will be allowed every day
• 1st January 2011 to the 25th April 2011, fishing will only be allowed on weekends and on public holidays.
The bag limit has been set at four lobsters per person per day and the size restriction is 80mm carapace length.
Permits will only be issued to persons above the age of 12 years.
Recreational permit-holders collecting and landing of west coast rock lobster may do so only between 08h00 – 16h00. The rock lobsters must be landed by 16:00.
No person catching west coast rock lobster with a recreational west coast rock lobster permit may sell such rock lobster.
Any west coast rock lobster caught, collected or transported shall be kept in a whole state
.
Any person who wants to catch west coast rock lobster for their own consumption must be in the possession of a recreational rock lobster permit, obtainable from the Post Office or from the Department’s Customer Services Centre at Foretrust Building, Foreshore in Cape Town.
For enquiries contact:
Carol Moses
CarolMO@daff.gov.za
021 4023448
0828293917
Issued by the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries on 11 November 2010

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Dankie george, my permit al vanmiddag gaan uitneem, so eks reg vir volgende naweek, se krief by trekoskraal
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
My offer om die aas te 'sponsor' staan nog. Laat weet hoeveel kilo's stokvis koppe julle gaan benodig en ek reel dit. Iemand sal moet kom haal in die Kaapse hawe.
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 05, 2009 8:30 am
- Town: SALDANHA
- Vehicle: 2.7 4X4 HILUX
- Real Name: JANO
- Location: SALDAMHA
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Jis manne! Ek kom maar min op internet maar kom genoeg op trekoskraal! Sien julle kamp volgende nwk daar! Ek en my pel het ook al lankal n kreef kamp beplan! Staan al van die maandag die 15 tot die sondag daar, op die gras ander kant perlemoen vlei! So ek sal julle sien daar! Ons kan darm bietjie kreef duik so ons sal help! Praat weer! Jano
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Daar is hy nou. Daai gras spot is baie nice Jano- hoop om julle te sien.
Harry, ek sal kyk en jou kontak ek dink so 10kg sardyn sal reg wees
Harry, ek sal kyk en jou kontak ek dink so 10kg sardyn sal reg wees
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:57 am
- Town: Blouberg Cape Town
- Vehicle: Hilux, 2.4 D/C 4X4
- Real Name: Harry
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Reg so ,Niel. Ek het sardyn. Laat weet maar...
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 05, 2009 8:30 am
- Town: SALDANHA
- Vehicle: 2.7 4X4 HILUX
- Real Name: JANO
- Location: SALDAMHA
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Sien die nwk se swel gaan 1m wees! Sal darm lekker kan duik!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Jano, ons gaan jou kom soek
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 05, 2009 8:30 am
- Town: SALDANHA
- Vehicle: 2.7 4X4 HILUX
- Real Name: JANO
- Location: SALDAMHA
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Haha nee niel ek duik nie so goed nie! Maar as ek hulle sien sal ons hulle uit haal!
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel
Het jy GPS co-ords vir waar julle wil kamp? Indien wel, "pass" die bal asseblief!

01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ek het ongelukkig nie maar sal gou more kyk en laat weet
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel
Lyk die route op die aanhegting reg?
Lyk die route op die aanhegting reg?
- Attachments
-
- trekos.gdb
- (10.32 KiB) Downloaded 95 times
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
So the list to date of attendees:
1) Niel
2) PietPetoors
3 )Johannes van dei See
4) Truckin
5) Polarbear2008
6) Stubs5536
7) Saldanha (close by)
8)Rooikappie??
9)Grysmol??
1) Niel
2) PietPetoors
3 )Johannes van dei See
4) Truckin
5) Polarbear2008
6) Stubs5536
7) Saldanha (close by)
8)Rooikappie??
9)Grysmol??
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel wrote:So the list to date of attendees:
1) Niel
2) PietPetoors
3 )Johannes van dei See
4) Truckin
5) Polarbear2008
6) Stubs5536
7) Saldanha (close by)
8)Rooikappie??
9)Grysmol??
Ek is steeds in, maar lyk of dit net ek en my laitie gaan wees, sal nog besluit of ek Sondag ook daar gaan wees, moet gesig wys in die kerk ook,
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Dis reg daar is mos n diens in die aand ook
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Nee jong, Sondag oggend is nagmaal en Saterdag aand se wyn gaan nie die job doen nie.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Afgesien van n bietjie reen gaan dit n plat see naweek wees, ideaal vir kreef vang.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Johannes, as Niel saamgaan kan ons sommer langs die see kerk hou, as ek dit reg het is hy een of ander pastoor of iets.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ek het vir ons n 150 stuk rooikrans ge organise, 4 us 4 free
Ek hoop net dit sal genoeg wees,
Ek sal my potjie ook saambring vir ingeval iemand n krief pot wil maak, asb ouens nie te gulsig weesie dis net n no 3, ooooooja en ek kry more 2 geroeste krief nette by my broer, hy sweer by hulle, hy se al die groot krief klim in die geroeste nette, want hulle ken al die nuwe "blink nette" so hulle bly ma weg van daai's af
Ek hoop net dit sal genoeg wees,
Ek sal my potjie ook saambring vir ingeval iemand n krief pot wil maak, asb ouens nie te gulsig weesie dis net n no 3, ooooooja en ek kry more 2 geroeste krief nette by my broer, hy sweer by hulle, hy se al die groot krief klim in die geroeste nette, want hulle ken al die nuwe "blink nette" so hulle bly ma weg van daai's af
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Juan, ek dink Niel gaan jou oopbek soen oor daai hout. Haal dit tog net eers uit die plastics uit want niel gooi dit net so op die vuur.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 05, 2009 8:30 am
- Town: SALDANHA
- Vehicle: 2.7 4X4 HILUX
- Real Name: JANO
- Location: SALDAMHA
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Niel ekt nou n lekker verbode vrug geeet! Dis vrek lekker hier langs die see!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
maar dis reg ek sal ietsie regkrypietpetoors wrote:Niel saamgaan kan ons sommer langs die see kerk hou, as ek dit reg het is hy een of ander pastoor of iets.
min maar dis in se hulletruckin wrote:Ek het vir ons n 150 stuk rooikrans ge organise, 4 us 4 free
truckin wrote:ooooooja en ek kry more 2 geroeste krief nette by my broer, hy sweer by hulle, hy se al die groot krief klim in die geroeste nette, want hulle ken al die nuwe "blink nette" so hulle bly ma weg van daai's af
:wth: :wth: dis te min hout ou sekelbossie vir sulke aksiespietpetoors wrote:Juan, ek dink Niel gaan jou oopbek soen oor daai hout
Sekelbossie, hout is gemaak om gebrand te word, ek sien daar is manne wat hout kan kloof (ek kan nie)......pietpetoors wrote: Haal dit tog net eers uit die plastics uit want niel gooi dit net so op die vuur.
Moet nou nie al die rooimanne opeet voor ons daar aankom nie . Geniet dit wens ek was al daar.SALDANHA wrote:Niel ekt nou n lekker verbode vrug geeet! Dis vrek lekker hier langs die see!
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Sat Aug 09, 2008 10:21 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hi Lux 3.0Lt Twin Cam
- Real Name: Louis
- Location: Bellville
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ou Kaspaas is bang vir die weer !! Kan jy glo ?
Wie is bang vir die weer as jy die koue water aandurf, dan is die Weskus water op sy lekkerste.
Ag nee Thys man,kom nou jong! Stel 'n voorbeeld. Groetnis

"Wat jy gee, bepaal hoe gelukkig jy lewe"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ja hy raak nou oud Maar waar is Rolbos dan die naweek?Rolbos wrote:Ou Kaspaas is bang vir die weer !!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Johannes, ek het moontlike kamp plekke aangewys - dit gaan seker ook afhang of daar ander mense staan op n plek.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ou grootbekRolbos wrote:Ou Kaspaas is bang vir die weer !! Kan jy glo ?
Wie is bang vir die weer as jy die koue water aandurf, dan is die Weskus water op sy lekkerste.
Ag nee Thys man,kom nou jong! Stel 'n voorbeeld. Groetnis
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...

- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Ou Thys, daai water is vrek koud, daar moet n ou ten minste brandewyn en coke drink, net om jou toon in die water te sit.ThysdJ wrote:Ou grootbekRolbos wrote:Ou Kaspaas is bang vir die weer !! Kan jy glo ?
Wie is bang vir die weer as jy die koue water aandurf, dan is die Weskus water op sy lekkerste.
Ag nee Thys man,kom nou jong! Stel 'n voorbeeld. Groetnis
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
As liewe Jesus wou gehad het ek moet in daai koue water swem sou hy vir my skubbe en kiewe gegee het. Maar die koue water is nie wat my weghou van die Trekoskraal-kreefvangery af nie... dis Niel... Hy maak my bang...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
ThysdJ wrote:As liewe Jesus wou gehad het ek moet in daai koue water swem sou hy vir my skubbe en kiewe gegee het. Maar die koue water is nie wat my weghou van die Trekoskraal-kreefvangery af nie... dis Niel... Hy maak my bang...
Ag nee man, Niel is n lammertjie in wolfs klere,
Ek gaan more middag die hout haal, sal kyk of ek n paar ekstra stukkies kan opgooi sonder dat hulle my sien,