Page 2 of 2

Re: 5000 Member prediction

Posted: Sun Apr 10, 2011 11:52 am
by luxman
Tot my verbasing die eerste keer in my lewe, Cheers boys

Re: 5000 Member prediction

Posted: Sun Apr 10, 2011 12:05 pm
by arnize2
Genade Matt, sien nou eers ons bly hier by mekaar. Sal jou kom groet wanner ek jou weer by die Superspar sien. :thumbup:

Re: 5000 Member prediction

Posted: Sun Apr 10, 2011 12:16 pm
by luxman
Arno, reg so ek sal uitkyk vir jou as ek daar is, ongelukkig gaan dit eers einde Junie wees, dan is ek weer by die huis. Groete vir almal daai kant

Re: 5000 Member prediction

Posted: Sun Apr 10, 2011 1:25 pm
by Mud Dog
arnize2 wrote:Baie geluk Pieter en Lid 5000. :thumbup:
Andy, ek hoop nie jy werk met syfers nie. :crazy: :crazy: :lol:
Nee, Arno. Ek's meer van 'n "hands on" ou. :D: Hoekom vra jy, is daar fout? (Ek was bietjie vaak toe ek di gepos het.) ;-)

Re: 5000 Member prediction

Posted: Sun Apr 10, 2011 1:49 pm
by arnize2
Just pulling your socks Andy. Niks wat die appelkar omgooi nie. :thumbup:

Re: 5000 Member prediction

Posted: Tue Apr 12, 2011 12:51 pm
by Smurf
WAT? Ek sien nou eers ek het gewen! Ek wen nooit niks nie.. Nie tyd om elke dag op forum te wees nie en die dag wat ek opgaan wen ek.. Shoe, baie dankie! :yahoo: :spectacle: