ETIOS, of wat ????

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: ETIOS, of wat ????

Post by Haboob »

Chris, gee asb brandstof gebruik, elke keer as jy volmaak en verduidelik jou bestuurs petroon asb. Dankie, ons volg in spanning
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

Sondag vol gemaak. Nog net meer as 150km op die tenk gery.

Sal seker eers n patroon kan sien na ons terug is van vakansie.


Rypatroon .... verkeer en nog verkeer ...., maar dan wel n mooi klompie Bellville tot Stellenbosch trippies waar ek so 100 tot 120km/h kan ry.


Ek gebruik BAIE die cruise control.


nou ja, nou moet ons maar sien waar die verbruik lê ... :)
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

Met al die reen in die Kaap het ek toe maar solank die foto in die garage geneem. :siffler: :bye:
Attachments
1 (Small).jpg
1 (Small).jpg (51.56 KiB) Viewed 1382 times
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

so paar fotos van my nuwe baba :)

GENIET die ETIOS baie. :thumbup:
Attachments
_26B2750 (Small).jpg
_26B2750 (Small).jpg (71.42 KiB) Viewed 1371 times
_26B2749 (Small).jpg
_26B2749 (Small).jpg (78.63 KiB) Viewed 1371 times
_26B2748 (Small).jpg
_26B2748 (Small).jpg (85.98 KiB) Viewed 1371 times
_26B2746 (Small).jpg
_26B2746 (Small).jpg (67.74 KiB) Viewed 1371 times
Etios (Small).jpg
Etios (Small).jpg (71.8 KiB) Viewed 1371 times
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: ETIOS, of wat ????

Post by george »

Dit lyk soos 'n opblaas kar :lol: Lekker rond
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

Eerste tenk net beter as 13 kilometer per liter.

Dorp ry, baie in die aand met ligte aan. Met cruise control aan (ek weet dit verswak brandstof verbruik, maar HELP om die kameras te vermy in die dorp)

Bietjie "energiek" gery, nie "hard" nie, maar beslis nie goed vir brandstof verbruik nie ... voel darem net te lekker as die revs so tussen 3 en 4 speel .... :)


More weer terug be die werk, dan sal ek seker meer "normaal" ry ...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

eerste tenk 13,2 km/l

tweede tenk 14,6 km/l - en omtrent 300km van dit was in die STORM weer wat ons nhier in die Kaap gehad het, ligte en ruit veer wat heeltyd aan is, sterk wind ens. en wanneer die oestande dit toelaat ry ek 120km/h op die GPS.


heel tevrede ! :)
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: ETIOS, of wat ????

Post by LouisZ »

Dis 'n Flippin lekker Motorjie!!!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

4x4megaworldpta wrote:Dis 'n Flippin lekker Motorjie!!!

jip :cooldude: :thumbup:
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: ETIOS, of wat ????

Post by Haboob »

Chris, please give us an update on the car, we have not yet lost interest...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

lyk my die tenk is weer by die 14,5 km/l ... moet vanmiddag weer volmaak.


die rooi is mooi .... MAAR as hy gewas is MOET jy die shammy gebruik anders wys die water vlekke ....


Gister lekker gewas, en die matte gestofsuig. en toe REEN dit mos nou weer vanoggend in die Kaap :)



RY - geen klagtes. GENIET die lekker "lang ratte". Ek verpes die nuwe karretjies waar mens heeltyd die stokkie moet werk om die revs op die regte plek te hou ....


Ek het die Panasonic Blue Tooth radios in beide my Hilux en die Etios. Perfek in die bakkie, in die Etios "reset" dit so elke nou en dan .... Hulle het dit nou al direk van die battery af krag gegee, met net die "signal" wat van die ignition af kom - as ek in die motor sit en radio luister terwyl my vrou ingaan by SPAR moet ek eers die ignition AF sit voor ek weer die motor aansit. So 1 uit 20 keer sal hy sommer net die programering verloor as ek dit dadelik aansit .... bietjie frustrerend, maar kan nie sien hoe dit die Etios is nie, nie met die "power" drade wat nou direk van die battery kom nie.


Windgeraas is slegs n issue wanneer die klok aanstap na 130 ..., of nader aan 120 as mens in n sterk dwarswind ry. Sal mens pla as jy van n Corola downgrade ... maar my ander wa het mos AT's op, so dit pla nie vir my nie :)


As die ruite toe is moet jy maar n deur "toemaak", anders kan jy maar weer probeer. Maar dit is mos maar so met meeste nuwe karre.


Ek het self n "lights on buzzer" ingesit - het my al klaar n keer of wat gered. Nie dat die ander voertuie in die prysklas dit het nie.



Kom ek stel dit so - JA, daar is beter voertuie, MAAR nie teen die prys nie ! Vir my is dit n werkstuig wat na 5 of 6 jaar weer ingeruil sal word, perfek vir die doel !! Verbasend baie spasie vir pasasiers, tog klein genoeg om lekker te parkeer in die dorp.


heel tevrede met die kopie.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: ETIOS, of wat ????

Post by Haboob »

Thanks for the fed back Chris :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

The last tank gave me 626km.

200km of this was done Bellville to Onrus (Hermanus) and back, the rest my classic combined cycle of multiple short trips and a couple of Bellville-Stellenbosch trips.

15,3 km/l :)

pretty sure 16km/l will be on the cards if I did a long trip with the Etios ...

the only criticism is the road noise when driving over "course tar" ...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: ETIOS, of wat ????

Post by Hoppy »

ChrisF wrote:the only criticism is the road noise when driving over "course tar" ..
Two sollutions; Fit Michelin tyres and/ or lift the carpets, remove the door panels and install propper padding
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: ETIOS, of wat ????

Post by george »

Fit Michelin tyres
I followed Hoppy's advice and fit it to the Sirion.Very good advice :thumbup: You also get 3 years roadside assistance.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: ETIOS, of wat ????

Post by ChrisF »

Thanks Allan :)
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: ETIOS, of wat ????

Post by kfxnando »

Sadly looks like the etios no longer exists

as we don't get any more updates

like on fuel consumption

after a few issues with the Aygo,been looking at an etios, however looks like they only last a few months

:cooldude:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Open Discussion”