Page 2 of 2
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Sat Jul 06, 2013 10:15 pm
by Tal
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Sun Jul 07, 2013 1:28 pm
by Tal
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:23 am
by Tal
Ekt bietjie lanklaas lekker hier by julle gekuier, dog ek kon wys bietjie wat gaan in my lewe aan!
Het na n FT gtg besluit om my neus van die ft nog bietjie te lig, ek was omtrent 4cm laer voor as agter
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/a4amaqyv.jpg[/img]
Dankie Cobus van Amadaxtreme
Ek het egter dit 'n stap verder gevat vrydag en nuwe bande opgesit
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/ene5u6yq.jpg[/img]
Dit werk so amper 'n 33" uit! Groter sal jy nie gepas kry nie
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/2e7uvy3u.jpg[/img]
Vir die wat wil weet, ja ek het al die negatiewe aspekte in ag geneem en ek is bereid om te leef daarmee, dit is nou cvs, ekstra ware en tare, warranty etc etc
Saam met die hoeveelheid wat die bande gegee het is ek nou so 15cm hoër as n standaard fortuner
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/ypymymeq.jpg[/img]
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/y8eseqyr.jpg[/img]
[img]
http://img.tapatalk.com/d/14/05/26/ety6a9yg.jpg[/img]
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:27 am
by Tal
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:30 am
by Thunder02
Tal, some of the pics are not loading.
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:31 am
by Tal
I can see them all in tapatalk?
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:39 am
by Thunder02
Tal wrote:I can see them all in tapatalk?
Nope not showing, only Koos se klim.
Welcome back
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 11:39 am
by Tal
Thats weird, ill see if i can post from my PC later
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 3:45 pm
by Tal
hoop dit werk nou
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 3:47 pm
by Tal
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 3:49 pm
by Tal
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 3:56 pm
by Thunder02
My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 4:12 pm
by Tal
Thankyou sir
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 9:51 pm
by Froll
Very nice.
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon May 26, 2014 9:59 pm
by Modder Tekkies
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Tue May 27, 2014 8:24 am
by Tal
Haha, ek doen! Intresant die planne wat hulle maak om by te kom!
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Tue May 27, 2014 9:26 am
by 4x4BEES
Jou Tuna lyk awesome
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Tue May 27, 2014 9:46 am
by Pumba
Ek sien jy kyk nou af op ander Tunas
Lyk baie smart
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Tue May 27, 2014 9:16 pm
by Huismoeles
Jou van lyk mooi
Dis lekker om langs n ander tuna te stop en af te kyk na hom
My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Wed May 28, 2014 9:37 am
by Tal
Hahaha! Dankie manne! My vrou hou ook daarvan! Dis die grootste plus punt! Aangebied om die oorspronklike steps terug te sit, want sy struggle bietjie met die in en uit klim, sy wil niks weet!
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Wed May 28, 2014 12:17 pm
by Huismoeles
Wats die afstand tussen jou sentre cap se middle tot teen die wheel arts?
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Wed May 28, 2014 12:39 pm
by Warrior
Nog n Tuna met houding - daai ding lyk mean hoor !
kan nerens sien nie- het jy 32's opgesit of op een of ander manier 33's opgekry ???
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Wed May 28, 2014 1:39 pm
by Huismoeles
Warrior wrote:Nog n Tuna met houding - daai ding lyk mean hoor !
kan nerens sien nie- het jy 32's opgesit of op een of ander manier 33's opgekry ???
Die Tuna s kom by ja
Slag dat jy begin kyk na 35' vir jou Eben
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Mon Jun 02, 2014 12:56 pm
by Tal
N 285/70/17 is eintlik n 32, 7" maar dit is die metric size vir die 33"
My tuna meet nou van centre wheel cap tot arch590mm voor en agter
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Wed Jun 04, 2014 9:07 pm
by Huismoeles
Moet se jou tuna lyk baie hoer as myne maar ek meet ook 590 agter en 550 voor
Maar met daai tekkies lyk jou van darm baie mooi
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Thu Jun 05, 2014 8:20 am
by Tal
Huismoeles wrote:Moet se jou tuna lyk baie hoer as myne maar ek meet ook 590 agter en 550 voor
Maar met daai tekkies lyk jou van darm baie mooi
Meet asb bietjie van grond tot by chassis presies waar die agterste en voorste deur bymekaar kom
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Thu Jun 05, 2014 8:27 pm
by Huismoeles
Sal more presies meet as hy stryt staan maar ek meet nou 450 van grond tot onder kant van chasse
Middel van kar tussen 2 deure
Wat meet joune?
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Thu Jun 05, 2014 8:50 pm
by Rianc
Mooi Tal! Ek is bly jy het die groter bande ook opgesit, soos ek lank terug vir jou gesê het jy gaan doen, as jy dit kan onthou? Die verhouding is perfek, hier is paar ouens in PTA met Fortuners met dieselfde lift, maar lyk asof hulle 10 duim venter wiele op het, en dit lyk af!
Groete
RianC
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Thu Jun 05, 2014 9:29 pm
by Tal
Dankie Rian, ja, hy lyk nou stout daai FT van my
Myne meet 480
Re: My Tuna.... Ek hoor bells and whistles....
Posted: Fri Jun 06, 2014 2:13 pm
by Rianc
Wat het jy nou by Cobus gekry? Ek het standard lengte shocks by hom gekry, en die goed maak my gronpad ondervinding se vrees iets van die verlede! Ek sal maar hou hierby, my bote is meer belangrik.