Page 1 of 1

Joining your forum

Posted: Thu Nov 15, 2007 9:31 pm
by grips
I spoke to Eben Pienaar this morning and he asked me why i do not join the forum.
My anser to Eben was what can I say to fault an SFA HILUX. I am not a TOYOTA MAN any
more but after three SFA dc`s I can asure you it is even beter than a CRUISER.
Keep the SFA a live it is like owning a pot of GOLD.
grips.

Re: Joing your forum

Posted: Thu Nov 15, 2007 11:06 pm
by Papa Joe
Hi Frank,

Welkom !

Ek wou net gou sê:

Ek smaak daai groot wit lorrie wat in Kathu staan. Die een langs die groot geel "34 tons/scoop" excavator. Mmmmm....
Gelukkig is my Hilux (vs. excavator) a bietjie vinniger as 13m/min.

Groete

Re: Joing your forum

Posted: Fri Nov 16, 2007 9:06 am
by Niel
Welkom grips

Re: Joing your forum

Posted: Fri Nov 16, 2007 1:09 pm
by Family_Dog
Hi Frank,

Yep, I know you from the (now defunct?) SA4x4 forum too. Welcome to the Hilux forum!

Seems we're getting more & more Cruiser owners saying they prefer the Hilux... :mrgreen: One of these days we're probably going to get a note from the Cruiser forum to tell us to lay off pinching their members... :P


-F_D

Re: Joining your forum

Posted: Tue Nov 27, 2007 9:30 am
by pietpetoors
Hi Grips, welkom man, ek is bly om jou hier te sien. Al ry jy nie meer 'n Hilux nie weet ek jy het tonne tegniese inligting wat jy met die manne kan deel. Jy is ook een van die manne wat 'n 4x4 gebruik vir wat dit gebou is voor en nie net om mooi te lyk nie, dus is jou ondervinding vir ons van onskatbare waarde.

Re: Joining your forum

Posted: Wed Nov 28, 2007 8:29 am
by Knersus
Daarsy Grips nou is jy by die beste forum en baie welkom hier. Jy kan ry wat jy wil hier maar moet net nie die blou bulle ondersteun nie :mrgreen:

Re: Joining your forum

Posted: Thu Nov 29, 2007 7:45 am
by BenHur
Haai Eben hoe kan jy nou so nasty will wees :cry: :cry:


:wink: :mrgreen:

Re: Joining your forum

Posted: Thu Nov 29, 2007 2:21 pm
by Knersus
Ag ou bennie ek moes maar net so 'n fyn hou inkry.... :wink: Ek het al begin wonder wat het van die rugby manne geword wat se monde so groot was voor die curry cub :!: