![Thumbdown :thumbdown:](./images/smilies/icon_thumbdown.gif)
I'm looking at getting MT's
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Also if you know about any ather reliable and affordable MT's please let me know.
I'm using 265/75/15 tyres
![Question :?:](./images/smilies/icon_question.gif)
Ek het van die goed op maar 16' so kan jou nie help met prys nie.Dueller MT costs?
Ek het gekoop toe dit net in die land in gekom het en toe was dit R1050 vir 'n 31X10.5x15. Ek dink hulle drek nou so by R1350.Shamrock wrote:Cassie,
Wie verkoop die Maxxi Bighorns?
Het jy dalk 'n idee wat hulle nou kos?
-Maxxis Bighorns @ R1500incl.Contact jacobr@autoquip.co.za In stock
-Try CRD in Alberton Phone Fanie @ 0832541470
COREFLY wrote:in BFN we had a stock problem
Baie waarToyX4 wrote:al 3 is top klas bande, en ek glo nie jy kan regtig verkeerd gaan met enige van die 3 nie.
Coopers is geneig om chunks rubber af te gooi op klip / rotse.Shamrock wrote:Dankie Cassie, maar ek kry hulle vir R1350 asook die BFG mt's. Die Cooper STT kry ek vir R1375.
Sal maar kyk wat gebeur vrydag, darem is nie een van hulle 'n slegte tyre nie.
Watse probleme het Blom gekry met die Coopers?
Stem... maar....... dit is hoekom ek van die Maxxis hou. Hulle is relatief goedkoop en sover my kennis strek het hulle van die beter padhou vermoe op 'n nat padBig D wrote:Cassie, dit is presies hoekom ek gegaan het vir die goedkoopste band. Of dit nou bridgestone, bf, cooper, maxxis is.
As jy muds op sit kry jy n band wat raas en nie hou van hoe spoed nie. Hulle is almal swak is die reen. So koop die goedkoopste een. Jy GAAN hulle chip en cut as jy off road ry en hulle gaan vinnig afloop.
Deon