Page 1 of 1

6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Feb 22, 2010 9:40 pm
by OOOOMS
Angeheg is 'n versoek aan die Hilux4x4 Club. Kom ons ondersteun die kinders, dit gaan vir 'n goeie doel!

"Hi Mark

Northwest Nissan het dit goed gedink om op 6 Maart 2010,60 kinders van die Abraham Kriel Kinderhuis na Bosvark 4x4 te bring vir n uitstappie van n leeftyd. Reelings in verband met die volgende is reeds getref en begin om 08h00:

1)Om hulle deur die baan te neem met ongeveer 15 voertuie(gereèl deur Nissan)
2)Hulle op te deel in groepe en te laat paintball speel vir ongeveer 30 min.
3)2 x Springkastele
4)Elke kind kry n hoed wat al die sponsors se name op het.
5)Daar word ook n worsbraai gereel vir die kinders met koeldranke en sweets.

Al die bostaande is reeds met Northwest Nissan bevestig.

Bosvark 4x4 Adventures het dit toe goed gedink om dit nog groter te maak.Ons het besluit om al ons kliente te nooi om die dag te kom geniet,en nog beter te maak vir die kinders.

Indien ons 100 voertuie kan inkry teen die normale tarief van R 150.00 is Bosvark 4x4 bereid om R 50.00 van elke voertuig af te staan aan die Abraham Kriel Kinderhuis en sodoende ook poog om hulle laste ligter te maak.

Ek glo en vertrou dat die 4x4 gemeenkap groot genoeg is so dat ons nog meer vir hulle kan gee.

Ek sal dit waardeer indien jy vir ons iets op die Hilux forum kan post so dat ons n huge response kan kry.Ek gaan dit ook op die community forum en na ander klubs versprei,om seker temaak dat die ondersteuning daar is.
Bosvark co-ordinate: S 26 05. 350 E 27 49. 156

Laat weet of jy nog meer inligting nodig het.

Baie dankie byvoorbaat


Bosvark Groete

JanKillian"

Sit asb jou naam onder aan die lys of stuur vir Bloues - Solly / OOOOMS - Mark 'n 'pm' om te bevestig!

Kom ons wys, die Hilux4x4 Club kan ook die gemeenskap ondersteun!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 7:20 am
by Bloues
Bloues daar !!!! Sjuks en sal seker moet help nissan's recover die hele dag !!!!!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 7:23 am
by Scorpion
Bloues wrote:Bloues daar !!!! Sjuks en sal seker moet help nissan's recover die hele dag !!!!!
Maar dit gaan pret wees! :twisted:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:29 am
by Hoppy
Die kinners het dit klaar nie maklik nie, nou gaan julle hulle nog in nissans laai? julle straf word uitgedink.

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:31 am
by Dadz Toy BFI
Eeeeish another awesome Event, can I come :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:33 am
by Hoppy
Rich needs a ride in a Nissan, someone please help!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:37 am
by Dadz Toy BFI
Hoppy wrote:Rich needs a ride in a Nissan, someone please help!
Musso Alan,
Ssssssssaaaaaannngggggyonggggg Musssso- (Korean nogal, made in Taione) :wink:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:41 am
by Hoppy
Musso; Moes n ou nie maar n Hilux gekoop het nie?

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:44 am
by Dadz Toy BFI
Hoppy wrote:Musso; Moes n ou nie maar n Hilux gekoop het nie?
A common misconception mos :eh:

Was named after the Great Italian Dicktator. :shh:

Like all Italian Machines of war it has only one working forward gear but goes darn fast backwards :wink:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Feb 25, 2010 1:31 am
by BenHur
Dadz Toy BFI wrote:
Hoppy wrote: A common misconception mos :eh:

Was named after the Great Italian Dicktator. :shh:
No man Dicktator comes Straight Outta Benoni nothing to do with Italian. :crazy: :crazy:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Feb 25, 2010 6:57 am
by Bloues
Mark,
Ek sal Vrydag aand by GTG Sundowner reel dat Nissan hulle eie toue saambring !!!! vir next week se daggie !!!1

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Feb 25, 2010 7:08 am
by OOOOMS
Ek sal Vrydag aand by GTG Sundowner reel dat Nissan hulle eie toue saambring
Glo nie dit sal nodig wees nie....

....ek dink dit kom as 'n standaard :lol: :lol: :lol:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Feb 25, 2010 7:42 am
by Bloues
OOOOOOOOOOOMS, het ons al 'n "vehicle count" van hoeveel HILUX Club Mense die dag gaan bywoon - ek wil lunch reel met Jan Bosvark dat jy, ek en andere kan gesels wat ons bydrae kan wees die dag...itv voertuie ens !!!!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 6:44 am
by Bloues
Die dag klink nou groter vandat Nissan inspring - EK DINK ONS AS HILUX MANNE MOET ONS STEMPEL AFDWING EN SOVEEL TOYOTA'S inbring as wat ons kan ............ Wie kom saam kerels ???? :thumbup: :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 7:20 am
by OOOOMS
Dit sal beslis, 'n lekker dag wees, ons sal daar wees :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 7:39 am
by CasKru
Ons het ongelukkig klaar planne vir die naweek. Mark weet jy dalk of mens donasies kan maak want dan sal ek my R150 betaal wat ek vir die ingang sou moes betaal en dan kan dit nog steeds vir die kinderhuis gaan

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 3:35 pm
by OOOOMS
Hi Cassie, hulle sal dit waardeer, ek het met Jan Bosvark gesels and hy sal die besonderhede vir my stuur.

Groete

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 3:45 pm
by Bloues
Sjuks, wat 'n puik idee - sal by Jan Bosvark besonderhede kry en op die forum plaas !!!!

Die konvooi vertrek so 10am by Northwest Nissan Ontdekkers rd. Oorkant Princess Crossing !!!! WesRand.

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 5:35 pm
by SKRIK NIKS
HELLO MANNE :wave:
sien julle daar,die gaan groot wees!!! :thumbup:
hliux manne is daar :thumbup:
daai kindertjies gaan dit groot wardeer :thumbup: :clap:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 01, 2010 6:47 pm
by ToyX4
Mark, stuur vir my ook die details. Ek sal ook 150 velle gee, al kan ons nie daar wees nie.

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Mar 02, 2010 6:32 am
by Bloues
Mark, met Jan Bosvark gesels - hy sal besonderhede nou-nou opsit. Weet die man sukkel met kompers en goed - dink dis landrover eienaar ding.....

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Mar 02, 2010 12:13 pm
by OOOOMS
Hi hier is die rekening waar donasies gemaak kan word:

E Killian
Nedbank
Tjek Rekening: 1955019363
Bankkode: 198765

Verysing / Ref: Bosvark AKKH

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 6:17 am
by Bloues
Mark,
Gaan ons sommer in die konvooi af ry......iemand moet voorbeeld stel vir die N . I . S . S. A. N s.......????

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 7:17 am
by OOOOMS
Klink soos, 'n goeie plan 'kwagga' :lol: hoe laat en van waar? :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 8:12 am
by Toppie
Ek kan dit nie maak nie maar sal my R150 betaal

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 12:09 pm
by Bloues
Hoekom kan die manne van Rustenburg dit nie maak ???? Dis net so paar kilometers man ?

Skrikniks kom jy ook in die konvooi ????? :lol: :lol: :lol: Hoor daar is nie slange wat saamry....... :shock:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 12:37 pm
by SKRIK NIKS
ja :thumbup:
hulle ry saam my want hulle gaan vir jou by die baan wag :lol: :lol: :lol:
hulle vra jy moet asb nie op hulle trap nie :lol: :lol:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 2:52 pm
by Bloues
Skrikniks,
Ek klim net nooit weer uit om landi te help......so rinkals trap is nie grap.......

Sien Saterdag wa ?

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 03, 2010 10:45 pm
by Windgat
Dit klink na 'n opwindende dag vir kinders en 4x4 (kinders).
Ek wens ek kon saam gegaan het maar my Hilux is nog in die hospitaal vir 'n makeover.
Geniet dit mense. Neem baie Fotos!!!!!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:07 am
by SKRIK NIKS
More manne :wave:
Hoekom is daar so min hilux manne wat gaan :think:
Dit gaan die event van die jaar wees saam met die kinders :thumbup: :thumbup:
waar is pype,die bul,tokkelos, en al daai manne :think: :think:
Kom wys nou bietjie julle trots manne :thumbup: :thumbup:
Sien ons julle saterdag :thumbup: :thumbdown:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:43 am
by Pype
SKRIK NIKS wrote:waar is pype,die bul,tokkelos, en al daai manne :think: :think:
Ons gaan die kinders kom onderstuin maar eers bietjie laater het goed om te doen die oggend onhou ons was laas naweek Ermelo toe so daar is goed wat Saterdag moet gedoen word maar ons sien julle later daar :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Mar 04, 2010 9:31 am
by SKRIK NIKS
Bly om dit hoor pype :thumbup: :thumbup: :clap:
sien julle manne dan later :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Mar 04, 2010 10:31 am
by Bloues
Puik Andre, sien julle dan daar....ja ons wil almal hoor hoe die dag afgeloop het....!!!!

PS: Skrik Niks, al my mooi wit tow-rope gekoop, een soos Cassie verkoop..... ? :lol: Wil hom Saterdag gebruik op landi manne.... :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Thu Mar 04, 2010 11:04 am
by SKRIK NIKS
ja daar by casie is baie koop vir jou een :lol:
dan kan jy hom saterdag gebruik :thumbup:
hy het so baie van hulle,hy virkoop hulle eintlik :lol: :lol:
my geld is op vir die jaar :oops: :oops:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Fri Mar 05, 2010 6:37 am
by Bloues
Skrikniks,
Ek hoor jy maak musiek more vir almal by die groot dag.....gaan jy SollyMarx se boeremusiek ook saambring ??? :clap:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Fri Mar 05, 2010 1:31 pm
by SKRIK NIKS
Dis reg ja!! :thumbup:
musiek maak sonder solly marks is nie musiek maak nie :wink:
ons gaan more n lekker dag he :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Fri Mar 05, 2010 9:25 pm
by OOOOMS
Goed so, sien julle daar so 08h00, kinners en al!

Dankie Pieterpetoors, vir die donasie namens die Hulux Club :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Sat Mar 06, 2010 11:34 pm
by OOOOMS
Wow!!!!! Wat 'n fantasiese dag :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Dankie eerstens aan Nissan wat die dag aan die gang gekry het, aan Bosvark4x4 (Jan en Liza) vir die venue, Solly en als wat jy daar gedoen het, Jan 'Skrik Niks' wat die musiek gereel en gedee-jay het, vir al die ouens van die Hulux4x4 Club wat kom ondersteun het, Danelle wat die pics geneem het, Hilux4x4 Club donasie en al die ander persoonlike donasies, en 'My 4x4' Nico 'Suidwes1' !!!

Wel, wat kan ek sè....'I was truly moved....to tears......', these kids deserve better, no kids should end up like this, they will have our support.

I have committed to arrange a 4x4 outing for them on behalf of the Club, later this year!

Here are some pics, of the day :thumbup:
Waiting for the kids to arrive
DSC03097 (Small).JPG
DSC03098 (Small).JPG
DSC03101 (Small).JPG
Kids arrived at 10h00 :thumbup:
DSC03102 (Small).JPG
Kinders in die busse!
DSC03103 (Small).JPG
DSC03107 (Small).JPG
DSC03109 (Small).JPG
DSC03111 (Small).JPG
Quick briefing
DSC03117 (Small).JPG
DSC03121 (Small).JPG
DSC03114 (Small).JPG
DSC03123 (Small).JPG
The kids were split into x2 groups, some for paint ball and others for the 4x4 ride, who then alternated.
DSC03124 (Small).JPG
DSC03127 (Small).JPG
Solly
DSC03128 (Small).JPG
DSC03132 (Small).JPG
DSC03135 (Small).JPG
DSC03140 (Small).JPG
DSC03142 (Small).JPG
DSC03150 (Small).JPG
DSC03152 (Small).JPG
DSC03158 (Small).JPG
DSC03159 (Small).JPG
DSC03160.JPG
DSC03167 (Small).JPG
DSC03169 (Small).JPG
DSC03172 (Small).JPG
DSC03176 (Small).JPG
DSC03192 (Small).JPG
Koeldrank en kos was geskenk aan die kinders!
DSC03195 (Small).JPG
DSC03198 (Small).JPG
DSC03199 (Small).JPG
DSC03203 (Small).JPG
DSC03205 (Small).JPG
DSC03208 (Small).JPG
Hoedjies en goed jies was uitgedeel aan die kinnes :thumbup:
DSC03209 (Small).JPG
DSC03212 (Small).JPG
Die kinners het die dag regtig geniet :thumbup: Dankie ook aan al die ander borge!!! Dit het 'n verskil in 'n kind se lewe gemaak.....ek's seker die seuns avn Abraham Kriel Kinderhuis gaan nog weke oor die dag gesels :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Sun Mar 07, 2010 9:29 am
by ThysdJ
Great stuff guys!! Looks like you and especially the kids had a great time.. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 08, 2010 6:25 am
by Bloues
Ja Mark, en andere - dit was voormaar 'n puik dag wat Tiaan begin het. Ons sal die volgende weer ons hulp aanbied en glo dit gaan net groter en beter wees..... :thumbup:

Dan het ons ook laat die dag nog donasie van baie nulle gekry vanaf Ellies Transport - dankie manne :clap: :clap: :clap:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Mon Mar 08, 2010 6:35 am
by Pype
Lyk of die dag goed afgeloop het :thumbup: :thumbup: sorry ek het dit nie gemaak nie het eers net voor 16:00 al my goed klaar gekry toe ek bel se hulle niemand is meer daar nie :(

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Mar 09, 2010 6:50 am
by Bloues
Andre, Skop die ou se boude wat dit gese het.....ons was beslis nog daar.......ons was ook so 10 voertuie saam berg toe vir sundowner en toe nog gekuier tot so 7:30pm. Mens moes eers oor die puik dag gesels met 'n lekker frostie op die berg. :clap:


Sien jou wel op die volgende een !!!!!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Mar 09, 2010 7:29 am
by Pype
Plaas dat ek jou gebel het.

SKRIK NIKS straf dop vir jou :twisted: :twisted:

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Tue Mar 09, 2010 7:56 am
by Hi-Hilux
Baie mooi, is trots op julle manne, julle het n verskil in n kind se lewe gemaak en ook glo ek julle was n insperasie vir hulle gewees om ook eendag iets van hulle lewe te maak en om dan weer aan ander kinders iets te gee....mo&rse trots op julle...wel done!

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 10, 2010 8:54 am
by LKgp
Aan almal van die Hilux club- :clap: WELL DONE :thumbup: Van Bosvark 4x4 wil ons julle graag bedank vir die mooi opkoms,Kon dit net sowel hilux dag genoem het.Weer eens het die ouens in hulle getalle opgetrek en seker gemaak dat die kinders dit geniet het.Hulle sal nog lank praat oor die dag.Dankie ook vir die Donasies wat in gekom het.Dit word opreg waardeer.
Spesiale dank aan :clap: Bloues, :clap: Oooms, :clap: Skrik niks, :clap: Nico van My 4x4.Sonder julle hulp sou Bosvark 4x4 nie die dag vir Northwest Nissan kon beskikbaar maak nie.
Jan&Liza(Landylover en LKGP)

Re: 6 Maart, 2010 Abraham Kriel Kinderhuis (Bosvark4x4)

Posted: Wed Mar 10, 2010 1:25 pm
by Bloues
Altyd 'n plesier. !!!!