Page 4 of 4
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Thu Apr 22, 2010 9:13 pm
by 0000DS
Ons gebruik weer Polysan. Dit is 'n homeopatiese druppels. Dit het geen nagevolge nie. 10 druppels een keer per dag. Maar onthou ook om nog steeds die tabard of pecefull sleep aan te spuit.
Nog 'n voordeel is dat jy kan vir Malaria toets terwyl jy weg is met die druppels!
Jy hoef nie doktor toe te gaan nie!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Fri Apr 23, 2010 11:46 am
by TumTum
Paul ek het jou epos gestuur, kan jy asb my jou selnommer sms..just in case...ek vat nie my PCL saam nie so sal nie eposse of op forum kan gaan nie
Thx ons is oppad sien julle nou nou !!!!!!!!!!!!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 8:39 am
by Paul Grobler
Hi Almal
Ons is trug in die beskawing die naweek was n reuse sukses hoop om volgende keer meer forum ouens daar te he lekker dag
Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 9:10 am
by Hi-Hilux
Is baie bly as julle dit geniet het, maar is nog meer bly dat julle veilig terug is. Nou dat julle terug is sal daar seker n paar fotokies wees??
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 10:32 am
by TumTum
Three cheers to Paul & Vera!!!
Baie baie dankie julle 2kies, julle het uit jul nate gebars van gasvryheid
om nie te vergeet van die lekker skaap oppie spit en daai lekkerrrr aartappelslaai, pap en sous nie....
Al die ander forum maaikies wat daar was -
almal het lekkerrrr gekuier
en goed gemingle - it was awesome!!!
Aan julle ouens wat dit nie kon maak nie
julle het 'n bakgat event gemis...next time....
Nogmaals dankie!
Gary & Catherine
p.s. sal probeer om phodies te laai deur die dag! As iemand Don se kontaknommer vir my het asb - hy het awesome video geneem
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 3:22 pm
by Vlak vark
Baie lekker naweek gehad Paul.
Jy kan maar weer n spit bou.
"net jammer vir die beroemde VETKOEKE wat ontbreek het"
Ons moet weer so maak.
Sal nog foto's oplaai.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 4:58 pm
by TumTum
I will have to try and minimize the photos....cannot upload, size too big.... :problem:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 5:05 pm
by Vla-Wa
Hi julle jammer ek het nie sondag opgedaag nie, oppad soentoe toe staan my wipers en die rook kom voor uit toe besluit ek eerder om maar terug te draai. Sal next time saam, bly julle het dit geniet.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 7:18 pm
by Paul Grobler
Hi Julle
Dit was my en Vera se plesier om julle hier te gehad het het dit gate uit geniet hoop julle is almal trug by die huis en veilig
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 7:38 pm
by OOOOMS
Dit was 'n
awsome naweek
Paul en Vera baie dankie vir al die reëlings en die
spickerish spit braai in die rivier, dit wil nou gedoen word
Vir al die ouens wat gehelp het Paul recover.....dankie, ek dink hy het seker x15 keer vasgesit
FD, thanks for the use of the radio's! Worked well especially with the recoveries and convoy!
Vir die pryse, dankie aan Hilux4x4 Club!
Vir die ouens en vrouens wat dit nie kon maak nie.....sorry...flippen sorry....julle het uitgemis!!!!
Bigtime :!:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 7:45 pm
by Windgat
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 8:00 pm
by OOOOMS
FOTO'S????? My camera het saam met my van verdrink.......
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 8:07 pm
by Paul Grobler
Ag nee Mark is jou kamera gebogger ?????
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 27, 2010 8:08 pm
by OOOOMS
Ietwat....
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 28, 2010 5:46 am
by Suidwes1
Paul en Vera
Baie baie dankie vir die naweek. Die spit, die verblyf, die rivier, die ry en alles daarmee. Dit was puik. Die ander wat nie gegaan het nie, julle het gemis, groot gemis. Die klomp ouens en girls wat daar was, julle is `n klomp puik hiluxers.
Groete
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 28, 2010 7:10 am
by 0000DS
Aan almal wat saam was, baie dankie. Die SWEM was baie lekker gewees.
Sal kyk of ons die kamera vandag so bietjie kan dokter
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg
Posted: Thu Apr 29, 2010 1:14 am
by Mud Dog
Glad you guys enjoyed!
Pity about the camera, Mark .... hope that it can be repaired and the pics salvaged.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg
Posted: Thu Apr 29, 2010 7:18 am
by Castos
Ja nee, lyk my hulle wil niks deel nie. Shame ons wat nie daar was nie, mag nou ook niks sien nie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg
Posted: Thu Apr 29, 2010 7:19 am
by OOOOMS
Never fear, when I am here....
Satuday morning meeting point at Tzaneen rugby Club
Awsome Sfa....
Pit stop on route to the Olifants.
Another pit stop....
Riverbed campsite!
Lamb on the spit, Paul wonderfully arranged for
us
Lekker kuier om die vuur
Kyk....die locals het seker gemaak daar is genoeg hout
Eerste recovery vir die dag......nee tweede Pola het die eerste dag vasgeval....dit was toe nie die laaste nie
More later!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg
Posted: Thu Apr 29, 2010 8:31 am
by Tjokkie
Agnee, dis nie fair nie!!!!
Ek versoek asb dat geen verdere foto's van die trip gelaai word nie ten einde ons ouens (wat nie daar was nie) te spaar van ekstreme en permanente psigologiese skade.
Onthou, iets wat ek eers GESIEN het, kan ek nie ONT-sien (see v. unsee) nie. EN dit wat ek hier sien, maak my hart baie seer.
Lyk asof hirdie 'n 'must do annually' trip moet word!!!! Wie sekondeer die voorstel?
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Thu Apr 29, 2010 8:42 am
by TheMan
TumTum wrote:Three cheers to Paul & Vera!!!
Baie baie dankie julle 2kies, julle het uit jul nate gebars van gasvryheid
om nie te vergeet van die lekker skaap oppie spit en daai lekkerrrr aartappelslaai, pap en sous nie....
Al die ander forum maaikies wat daar was -
almal het lekkerrrr gekuier
en goed gemingle - it was awesome!!!
Aan julle ouens wat dit nie kon maak nie
julle het 'n bakgat event gemis...next time....
Nogmaals dankie!
Gary & Catherine
p.s. sal probeer om phodies te laai deur die dag! As iemand Don se kontaknommer vir my het asb - hy het awesome video geneem
Hi Guys (and Girls)
Not a Toyota driver but I do enjoy your forum. Don is a good friend of mine and he has approved me giving his no. on the net, he says he got some pretty good pic's and vid's. His no. o82 five 8 five 7 five 4 o.
Regards
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 10:41 am
by OOOOMS
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 11:37 am
by 2.8 d/cab SFA
very nice so jealous
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 11:40 am
by Castos
Sorry maar ek soek nog foties. Dit lyk flippen lekker!!!!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 11:47 am
by CasKru
Om so in 'n rivierloop te speel is een van die lekkerste speel sessies. Ek is jammer ek het dit gemis
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 12:57 pm
by Hi-Hilux
nog fotokies??
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu Apr 29, 2010 1:11 pm
by Bloues
Lyk awesome !!!! Puik - en ja Hilux rule !!!!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Fri Apr 30, 2010 2:56 pm
by Quintin
Hallo aan almal die lyk en klink of dit n wonderlike lekker naweek was ek is groen maar volgendekeer.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Sun May 02, 2010 2:13 pm
by Paul Grobler
Hiers n paar fotos
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Sun May 02, 2010 5:39 pm
by OOOOMS
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Sun May 02, 2010 7:24 pm
by Paul Grobler
Sorry
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Sun May 02, 2010 7:34 pm
by Paul Grobler
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Mon May 03, 2010 4:19 pm
by TumTum
The Hub - Georges Valley - 1e aand bymekaarkomplek - Vrydagaand 23 April.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Tue May 04, 2010 8:40 pm
by Toerboer
Hi julle,
Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.
Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Sien by die volgende een.
4x4 Groete
Marius.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Wed May 05, 2010 8:42 am
by OOOOMS
Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Marius, not even in your
wildest dreams, boet :roll: :roll: :roll: :roll:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Wed May 05, 2010 12:58 pm
by Hi-Hilux
Marius Smit wrote:Hi julle,
Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.
Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Sien by die volgende een.
4x4 Groete
Marius.
Marius, n land rover sal nie nodig wees nie, kyk op die fotos, daai man trek sommer self die hilux uit tot bo op die klip!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Wed May 05, 2010 1:04 pm
by CasKru
hi-hilux wrote:Marius Smit wrote:Hi julle,
Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.
Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Sien by die volgende een.
4x4 Groete
Marius.
Marius, n land rover sal nie nodig wees nie, kyk op die fotos, daai man trek sommer self die hilux uit tot bo op die klip!
Hey...wat meen jy. Hy probeer die Hilux terug druk in die water in :wth: :wth: :wth:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Wed May 05, 2010 1:56 pm
by TumTum
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Wed May 05, 2010 2:16 pm
by TumTum
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 1:12 am
by OOOOMS
Hey Tina , tx for loading some pics! Appreciated
This one (if Paul allows us back again???) we must do again :!: :!: :!:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 7:42 am
by Gunta
This has got to be done again. Sorry I missed this one. You guys looked like you had an awesome time. Count me in for the next trip.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 9:15 am
by TumTum
OOOOMS wrote:Hey Tina , tx for loading some pics! Appreciated
This one (if Paul allows us back again???) we must do again :!: :!: :!:
Howdy Mark, agree...twaz great!!! Pity we had to leave the sunday - I posted a phodie "No problem" when we entered, but........he he he we got stuck badly as we tried to leave
Unfortunately no phodies of that incident, was too bizi digging - took us 50 min to finally get to the 'exit' - meter by meter
Couple 'o guys here wants to go as well - perhaps we should arrange another outing b4 the summer rains come - we normally have an extra long weekend each month end from thurs noon to tues 7am with the exception of June. That might not suit everyone....wat se jy Paul?
"Watch this space" :shifty: 8 )
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 9:16 am
by Hi-Hilux
CasKru wrote:hi-hilux wrote:Marius Smit wrote:Hi julle,
Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.
Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Sien by die volgende een.
4x4 Groete
Marius.
Marius, n land rover sal nie nodig wees nie, kyk op die fotos, daai man trek sommer self die hilux uit tot bo op die klip!
Hey...wat meen jy. Hy probeer die Hilux terug druk in die water in :wth: :wth: :wth:
Cas, hierdie ding het my heelnag wakker gehou....,sien as ons se die man trek hom uit beteken dit die Lux het vas gesit. As jy se hy druk hom terug in die water beteken dit die Lux is bang vir die water! So die regte antwoord is, die Lux trek die man in die water want die man is bang!! 8 )
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 9:29 am
by Mud Dog
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 11:10 am
by CasKru
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Posted: Thu May 06, 2010 11:57 am
by Paul Grobler
Eks altyd game om rivier toe te gaan ??????
Se net wanneer en ek sorg dat ek daar is !!!!!
Julle is altyd welkom hier by ons