Page 1 of 1

Daardie spesiale lysie

Posted: Tue Apr 13, 2010 8:56 pm
by Traveler
Wat is "daardie" spesiale lysie van ekstras wat jy nog wil aankoop en op jou Hilux sit.

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Tue Apr 13, 2010 9:26 pm
by OOOOMS
In car tyre pressure monitoring system :thumbup:

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Tue Apr 13, 2010 10:11 pm
by ChrisF
Klaar gedoen:
rubber matte
sitplek oortreksel
Yskas

Tans (staan nou by Burnco):
Voor bumper
Agter bumper
(met recovery punte en high lift punte)


Volgende:
Bash plate
dual battery system
radio ...(?)
uitkit as n kamper

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Tue Apr 13, 2010 11:09 pm
by swartvark
Yskas
Dual battery
Long range tank
Diff lock

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Wed Apr 14, 2010 7:25 am
by Traveler
In volgorde:
- Rocksliders (besig om te bou)
- Bumper Replacement (binne volgende maand), ook sommer dan my Warn ligte opsit
- Load Bars vir my tent
- Snorkel
- Bashplate
- Dual Battery stelsel
- Spaarwiel carrier
- LED Ligte in die canopy
- Radflo skokbrekers
- Greasable shackles
- Winch

Intussen is daar nog so paar ekstras wil ek graag wil doen op die sleepwa ook.

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Wed Apr 14, 2010 12:09 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:In car tyre pressure monitoring system :thumbup:
Ditto

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Wed Apr 14, 2010 12:42 pm
by Numbnut
'n '97 Ltd Edition Hilux koop, dit is die enigste en beste modifikasie!!!!!!!!!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup:

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Wed Apr 14, 2010 12:45 pm
by CasKru
Numbnut wrote:'n '97 Ltd Edition Hilux koop, dit is die enigste en beste modifikasie!!!!!!!!!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup:
Praat jy nou. Beste modifikasie ooit :thumbup: :thumbup:

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Wed Apr 14, 2010 3:02 pm
by Traveler
Ek het nog so paar goedjies vergeet.

- Rem opgradering
- EGT
- TPM
- ORRA Radio

Seker ek sal netnou aan nog goed dink.

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Thu Apr 15, 2010 10:33 am
by 2.8 d/cab SFA
mikem suspension, mine 98 LTD,
oh a winch and bull bar for winch, for show of course, or to rescue other non LEGENDS

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Thu Apr 15, 2010 10:37 am
by Uys
Winch

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Thu Apr 15, 2010 10:55 am
by Traveler
- Reverse camera and monitor

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Thu Apr 15, 2010 12:14 pm
by Maddoglips
1st I'd love a rust free DC Body and load body.(Should any generous sole have 1 laying about, and wish to donate it to me PLEASE just PM LOL)
2nd A trouble free(if possible) 2.2 EFI'd engine

The rest can wait.

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Mon Aug 16, 2010 8:10 pm
by Thabogrobler
- R151F gearbox(you know, the standard Kz 4x4 box?)
- Snorkel
- Inter cooler move to under the bonnet, with D4D scoop
- Bed/Drawer system combo
- Loooooooooooooooooooong range tank(s)
- Vhf, roof console
- Bucket seats
- Sound proofing the cabin
- Some lights in the canopy with proper work lights around the vehicle
- Rear bumper shorter/higher or something like that
- Winch with Plasma rope
- Descend sound system(without cutting ANY bodywork)
- Standard diesel engine conversion to give 150kw, 600Nm and the fuel economy of a Diesel Polo!!!

Re: Daardie spesiale lysie

Posted: Mon Aug 16, 2010 9:57 pm
by ChrisF
ChrisF wrote:Klaar gedoen:
rubber matte
sitplek oortreksel
Yskas

Tans (staan nou by Burnco):
Voor bumper
Agter bumper
(met recovery punte en high lift punte)


Volgende:
Bash plate
dual battery system
radio ...(?)
uitkit as n kamper
Vier maande later en daai lysie lyk nou anders. :)
So die bumpers is klaar.
Bash plate van Uys
Dual battery gister klaar gemaak
Besig met die elektriese uitleg agter in die kamper - hoop om more aand die LED ligte klaar te maak.
Radio is toe ook gedoen.

Paar dae oor om die kamper klaar te maak - afwerking sal later gedoen word .... Dan begin die trips. :)

Rock sliders is nog op die lysie .....