Jag in die Karoo
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Jag in die Karoo
Hier is so paar foto's van die afgelope naweek in die Karoo se jag. Al die jagwerk is hierdie keer deur my vrou Nadine gedoen.
Rooiribbokram:
As jy mooi kyk sal jy die Landcruiser daar in die verte sien staan.
Net voordat ons die groot dra begin het.
Rooiribbokram:
As jy mooi kyk sal jy die Landcruiser daar in die verte sien staan.
Net voordat ons die groot dra begin het.
Know what you don't know.
Re: Jag in die Karoo
Mooi man, en sè sommer vir haar baie geluk
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Jag in die Karoo
Ai - lyk lekker !! Puik, bly julle het dit geniet !!!! Ja, die dra maak mens aaltyd meer die geleentheid wardeer........
Hoera vir haar !!!!!!
Mark, gaan ons so oor 2 weke biltong eet, al is albei van ons Greenies..... ---- ons gaan mos 'n uitnodiging aanvaar........
Hoera vir haar !!!!!!
Mark, gaan ons so oor 2 weke biltong eet, al is albei van ons Greenies..... ---- ons gaan mos 'n uitnodiging aanvaar........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag in die Karoo
Baie dankie Mark, jy kan mos sien aan die glimlag.
Solly, jy sal dit met moeite glo, maar daar word niks biltong van daardie vleisies gemaak nie. Alles is reeds verwerk op die plaas en daar al gevries. Ons eet hoofsaaklik net wildsvleis in ons huis.
Solly, jy sal dit met moeite glo, maar daar word niks biltong van daardie vleisies gemaak nie. Alles is reeds verwerk op die plaas en daar al gevries. Ons eet hoofsaaklik net wildsvleis in ons huis.
Know what you don't know.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Jag in die Karoo
Ai, luck is weer uit !!!Traveler wrote:.
Solly, jy sal dit met moeite glo, maar daar word niks biltong van daardie vleisies gemaak nie. Alles is reeds verwerk op die plaas en daar al gevries. Ons eet hoofsaaklik net wildsvleis in ons huis.
Maar weereens baie geluk aan haar !!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jag in die Karoo
Mooi Ribbok, Heinrich / Nadine. Ons kry baie min van die rooi ribbok hier in die Oos Kaap se binneland .... maar Vaal Ribbok is daar baie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag in die Karoo
Thanks Andy. En baie dankie Solly, sal die boodskap aan haar oordra.
Sy glimlag steeds.
Sy glimlag steeds.
Know what you don't know.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Jag in die Karoo
Julle is so gecamo ek het julle amper nie gesien nie
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Jag in die Karoo
'n Vrou na enige man se hart !
Baie geluk !
Baie geluk !