Newbie
- Smurf
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
- Real Name: Pieter
Newbie
Hi almal,
het al so baie na die webwerf kom kyk vir antwoorde op my hilux, maar nooit gedink om eintlik aan te sluit nie. Ek kan vir ure lees oor hoe die ouens gesels en debateer oor wat,wie en hoe. Hoop om self nou bietjie te kan gesels oor dit waarvoor ek n passie het. Nou al vir 4 jaar die trotse eienaar van die hilux aka "smurf". Het hom gekoop by my vriend wat nou n 2.7 2000 model ry. Kry baie komplimente oor my hilux en selfs die vorige eienaar wil hom terug he, maar soos ek vir hom gese het. . . Jy't nie genoeg geld nie. probeer nog paar fotos "scale" en sal opsit sodra ek kan. Ek is nie iemand wat elke dag by my rekenaar is nie, maar weet ook hoe verslawend die forum kan raak so sal maar sien. Groete Pieter (smurf).

-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Newbie
Hi Pieter, welkom vir jou en Smurf.
Bly dat jy begin deelneem, volgende kan jy kom aansluit wanneer ons bymekaar kom. Dit is 'n great groep gesinne, en kom besonders goed oor die weg.
Bly dat jy begin deelneem, volgende kan jy kom aansluit wanneer ons bymekaar kom. Dit is 'n great groep gesinne, en kom besonders goed oor die weg.
Know what you don't know.
- Odin
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Fri Oct 02, 2009 11:03 am
- Town: Uvongo
- Vehicle: 2009 Hilux 4.0 V6, D/C, A/T, 4x4
- Real Name: Hendrik Adriaan
- Location: Uvongo
Re: Newbie
welkom hier
as jy sukkel om fotos te scale dan moet jy vir jou adobe photoshop kry
as jy sukkel om fotos te scale dan moet jy vir jou adobe photoshop kry
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12698
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Newbie
Howzit Pieter! Welcome to the 'Malhuis'! :)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Newbie
Baie welkom Pieter Dis nie so erg soos FD beweer nie..... Verskoon hom, hy is van Klerkies, en ons laat hom so een keer per maand op die Forum..... as hy homself gedra....
Praat nou sommer nonsies....dis 'n baie 'nice' Forum
Praat nou sommer nonsies....dis 'n baie 'nice' Forum
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Newbie
Welkom hierso PIeter!!!
Ons sien uit na jou foto's van jou Hilux!! Jy gaan dit nog geniet hierso!!
Ons sien uit na jou foto's van jou Hilux!! Jy gaan dit nog geniet hierso!!
Johan Marais
- 000MSS
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Wed Oct 21, 2009 9:09 am
- Town: Western Cape
- Vehicle: Anything i want :)
- Real Name: Marco
- Location: Sedgefield
Re: Newbie
:veryhappy: :veryhappy: :veryhappy: WELCOME
- Attachments
-
- images.jpg (8.16 KiB) Viewed 7113 times
ONE LIFE! DRIVE A TOYOTA!
DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
- Smurf
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
- Real Name: Pieter
Re: Newbie
Baie dankie vir die verwelkoming! probeer nog my voete vind met hoe als werk.
Re: Newbie
Moet nie warry nie, jy doen heel OK
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Newbie
Welkom Pieter. Hoop jy gaan dit geniet hier by ons...
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Newbie
Heelwat beter as Mark wat my elke ½ uur gebel het om te vra "hoe doen ek dit of dat"OOOOMS wrote:Moet nie warry nie, jy doen heel OK
Weereens welkom!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!