Page 1 of 1

F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat Sep 11, 2010 7:37 pm
by Buffel
Drove the new D/C Bakkie from Volkswagen,really not bad but will not get rid of the Hilux thow.It is however going to make a BIG dent in the D/CAB market.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat Sep 11, 2010 10:19 pm
by OOOOMS
Perhaps a small dent, but then, who cares....

Toyota may loose a few customers, and I think the chaps driving VW's and perhaps Audi's will look that way, but me, no :!:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat Sep 11, 2010 10:23 pm
by Odin
ones you go HILUX you never go back

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 7:04 am
by Cookie Monster
Looks like A GWM lol. I dont like it to high tec and not a Toyota

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 7:10 am
by Traveler
And it will never last as long as a Hilux. They are milking to much from that poor 2000cc.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 7:13 am
by Ou vale1
Also had a go with it, traction and articulation for a stock standard is impressive! Very nice van, waiting for offers on Ou vale then seriously looking at VW.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 7:25 am
by African Child
Hermanus is Desember seker weer propvlol Amarok bakkies, maar ons wag maar tot hulle uit die diensplan is en begin probleme gee. Dan is dit weer baie $$$$$$ en Volkwagenagente wat met opgetrekte skouers staan en wittandglimlag.... Tweerandse waarde op daai bakkie... ek dink die manne gaan grusaam verloor. Beslis n nice bakkie maar ek het my les op die harde manier geleer met Audi/Volkswagen.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 1:40 pm
by ChrisF
If you USE your 4x4, first get quotes on a few items for the VW - items such as bumpers (the real bush bumpers) recovery points, suspension lift, snorkel.

Had this issue with the Jimny - TOO NEW = no off road parts ....



PS - I would LOVE to see how the do a suspension lift on the VW, espesialy the rear ....

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Tue Oct 12, 2010 2:10 pm
by JohanM
Vw is going to stir with the new Amarok.

It is like the Navara more of a lifestyle vehicle than a fully fledged hard core 4x4/workhorse type of Hilux bakkie.

Just got the new Leisure wheels and the Amarok was the HEAVIEST on diesel when driven with a sporty right foot.

The 3.0 D4D recorded 10.51 Lt/100 km in their shoot out which included off road work and fast driving. The Amarok used 11.81 Lt /100km over the same test.

Also The Navara and Amarok is one of those vehicle's that is aimed at towing a boat to the coast and taking all the toys along. Not really intended for serious Hilux territory 4x4ing.

Its good to stir the market, But I doubt that the VW engine will last 100000 km's under my right foot in africa. So far only the Toyota Hilux has proven itself in my view when you really work hard and play even harder...

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Wed Oct 13, 2010 11:47 am
by Donkey
Hi guys and girls

Not too sure why we're even engaging on this, it is a VW remember? :o:

Regards,

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Wed Oct 13, 2010 12:18 pm
by ThysdJ
I think some of the guys are closet VW admirers... :blackeye: :blackeye: :blackeye:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Wed Oct 13, 2010 2:04 pm
by GeorgeJvR
Ek moet erken dat ek nie sal omgee vir somige VWs nie :shh:
Maar deesdae se klein motor met 2 asmapompies ens. :thumbdown:
:acute: :acute: :acute:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Wed Oct 13, 2010 2:41 pm
by Rooies
Ek moet se die bakkie lyk vir my baie mooi en ek dink is goed afgewerk maaaaaaar.....
dit pla my verskriklik as jy daai bonnet oopmaak en jy kyk in so n klomp drade en pype vas. In die CAR tydskrif kan jy nie eens die enjin sien onder al die drade nie. :o: :o: :o:

Ek bly maar n ferm ondersteuner van..... THERE IS NO REPLACEMENT FOR DISPLACEMENT :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Die 3.0D4D bly maar baas, en hoevel dit nou al n oupa is hou ek baie van die 4.2 Cruiser enjin ook.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Wed Oct 13, 2010 3:17 pm
by GeorgeJvR
You want more power increse the cc's!

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 1:19 pm
by Rooies
Ek het gister na die Amarok gaan kyk daar by Volkswagen Somerset wes, soos ek gese het dit bly maar een mooi bakkie. Hy staan op ramps en ek het onder hom ingekyk. Wat intresant is, is dat daar net 3 leaf springs agter is en die onderste een is net n suport dit wil se hy het eintlik net 2 blades. Wat ek ook wil se is dat as jy so na hom kyk is dit maar dun plaatjies wat hulle aanmekaar gesweis het vir n onderstel. Dit is glag nie soos die "amper lorrie" onderstelle wat op die Hilux is nie.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 1:45 pm
by ChrisF
so pas die Amakrok gaan ry saam met twee kolegas ....

Engin TREK !


Maar na ek dit voor die tyd DUIDELIK gemaak het, was dit toe nie moontlik om "off road" te gaan nie ..... :(

Maar nou ja, het mos laas n Polo by dieselfde handelaar gekoop, so het mos geweet die maak net beloftes ..... :(

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 2:20 pm
by ToyX4
Rooies, jy kry 2 opsies op die suspensie. Comfort, wat moontlik die een is wat jy gesien het, en n ander, weet nou nie wat hulle hom noem nie, maar dis vir vrag dra, met n veer of 2 meer.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 2:45 pm
by ndekock01
Ek het hom verlede week in Mosselbaai gaan ry. Ek moet se die bakkie ry lkker sag oor die hobbels. Die 120kw enjin het vir my baie pap gevoel teen die 3.0 D4d. Ek het ook nie van die ratkas gehou en daar was sulke aaklige vibrasies wat deur die clutch pedaal gekom het. Ander goed wat my afgesit het was dat daar nie 'n skuifruit agter die kajuit is nie en hulle wil nie graag he dat jy 'n nudge bar moet opsit nie. Die diesel verbuik volgens die rekenaar was 10.9l/100 km wat slegter is as wat einge van my D4d's gee. Die bakkie het vir my so onvriendelik gevoel!!! Iets wat net Hilux manne sal verstaan. Ek dink hulle gaan kopers by Nissan, Ford en Mazda steel maar nie sommer by Isuzu en Toyota nie.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 4:31 pm
by Buffel
Rooies wrote:Ek het gister na die Amarok gaan kyk daar by Volkswagen Somerset wes, soos ek gese het dit bly maar een mooi bakkie. Hy staan op ramps en ek het onder hom ingekyk. Wat intresant is, is dat daar net 3 leaf springs agter is en die onderste een is net n suport dit wil se hy het eintlik net 2 blades. Wat ek ook wil se is dat as jy so na hom kyk is dit maar dun plaatjies wat hulle aanmekaar gesweis het vir n onderstel. Dit is glag nie soos die "amper lorrie" onderstelle wat op die Hilux is nie.
Daar is n opsie as jy hom koop vir n suspension upgrade ek dink na 1.3 ton,ek neem aan dan add hulle seker meer "leaf springs" Die bakkie ry baie lekker en is voel heelwat meer solid (veral in off road) as meeste van die laat kommers in die mark.Dis ideaal vir mamma en die kids. Maar so ek gesê het, ek sal glad nie die Lux verkoop.Dit sal beslus my keuse van 4x4's wees naas cruiser en Hilux.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 15, 2010 4:56 pm
by Matewis
Stem saam! Mazda, Ford, Nissan moet lig loop, maar ek dink die Hilux-manne gaan by Hilux bly!

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat Oct 16, 2010 5:25 pm
by Dorslandtrekker
Laai 800 kilogram se toerusting in sy gat en kyk of hy vir 3 weke saam met my Isuzu deur Angola kan ry sonder dat die "Platbak Lorrie" hom kom haal. Ek sien swaar dae vir die kopers van die speelding.

Sterkte manne.

Frik.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 10:33 am
by ChrisF
Frik daai wa TREK !

MAAR hulle sit n ekstra "particle filter" in vir ons swak diesel .... sal help vir "solids" on die diesel. Ek wil sien wat gaan al die ekstra sulpher doen aan daai engin .....


O-ja, daai spaar wiel sit so laal (sonder n vrag) dat hy al die middelmannetjies gaan plat vee .... maar dit gaan te laat wees vir daai plastiek bumper.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 10:58 am
by Bushwacker
Gelukkig het niemand fotos gelaai van die ding nie, ek weet nie eens hoe dit lyk nie :twisted:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 11:12 am
by Strassie
My previous car was a VW. It was a Diesel Turbo. Great car and very quick. I replaced 3 turbo's in 90 000km. I'm just a Toyota Guy.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 12:11 pm
by Buffel
Bushwacker wrote:Gelukkig het niemand fotos gelaai van die ding nie, ek weet nie eens hoe dit lyk nie :twisted:
Ek het tonne fotos,maar moet eers college to gaan om dir te kan laai als is te freekin groot

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 12:14 pm
by Buffel
Strassie wrote:My previous car was a VW. It was a Diesel Turbo. Great car and very quick. I replaced 3 turbo's in 90 000km. I'm just a Toyota Guy.
Nog n ding .Daar was 15 in die DAKAR en almal het klaar gemaak..............dit moet ook seker maar iets sê

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 12:37 pm
by ChrisF
Buffel wrote:
Strassie wrote:My previous car was a VW. It was a Diesel Turbo. Great car and very quick. I replaced 3 turbo's in 90 000km. I'm just a Toyota Guy.
Nog n ding .Daar was 15 in die DAKAR en almal het klaar gemaak..............dit moet ook seker maar iets sê
Hulle was NIE in die Dakar nie. Dit was "back up" voertuie, dus kon hulle darem so paar kilometer grond pad en n duin of twee ry .... Baie misleidende advertensie om te sê die Amakrok was "in die Dakar" ...... maar die waarheid en goeie advertensie is selde in dieselfde advertensie ...

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun Oct 17, 2010 1:11 pm
by Buffel
ChrisF wrote:
Buffel wrote:
Strassie wrote:My previous car was a VW. It was a Diesel Turbo. Great car and very quick. I replaced 3 turbo's in 90 000km. I'm just a Toyota Guy.
Nog n ding .Daar was 15 in die DAKAR en almal het klaar gemaak..............dit moet ook seker maar iets sê
Hulle was NIE in die Dakar nie. Dit was "back up" voertuie, dus kon hulle darem so paar kilometer grond pad en n duin of twee ry .... Baie misleidende advertensie om te sê die Amakrok was "in die Dakar" ...... maar die waarheid en goeie advertensie is selde in dieselfde advertensie ...
Maak sin....."om so van teenwoordigheid misbruik te maak nê".Ek kon glad nie fout vind toe ek die ding gaan ry(off-road) het nie,behalwe dat dat dit baie meer fancy gadgets het.dis net ons het maar vir 2 dae dit gedoen,hoe lank daardie twin turbo 2 lt dit sal hou weet ek nie so mooi.
Ek gaan beslus een aanskaf ,maar net as dit wel met die v6 tdi touareg engin opdaag en in single of king cab. Die luxes hou ek vir as ek vêr gaan ry.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Mon Oct 18, 2010 7:37 am
by African Child
Het gistermiddag agter een in die verkeer gesit teen Sir Lowry's Pass af. Dis die eerste keer dat ek werklik een gesien het. Al wat ek kan se is, SERIOUUUUUUS ouens?????????????? Tot die Blond het haar neus opgetrek! :disgust:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 2:34 pm
by Kolie
Dagsê mense

Wie van julle het pelle wat aan die spirit of africa(aangebied deur oom Sarel vd Merwe) deelneem sodat ons kan seker maak my inligting wat ek gekry het rondom die Amarok se uithouvermoë met die "toets".Klink my daars nogal probleme.... :beg: :roll:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 2:52 pm
by Traveler
Buffel wrote:
Strassie wrote:My previous car was a VW. It was a Diesel Turbo. Great car and very quick. I replaced 3 turbo's in 90 000km. I'm just a Toyota Guy.
Nog n ding .Daar was 15 in die DAKAR en almal het klaar gemaak..............dit moet ook seker maar iets sê
.............. met volle fabrieksondersteuning, en 'n weermag technici en hulle het nie deelgeneem nie. BMW het altyd 'n spul X5'e wat hulle X-Raid span ondersteun.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 3:37 pm
by Rebel 4x4
I’m following this tread for a time now, and can’t understand how people can say things/making comments without thinking.

I’m going to throw a cat amongst the pigeons. I’m very neutral when it’s coming to vehicles. Also coming from an Automotive background in designing machines for the automotive industry and being involved with a couple of assembly lines of engines for various of companies, I’m going to start the following argument. …. 1st of all, there’s little difference between 2l an 2.5l comparing piston size and stroke. (taking Amarok vs Navara for instance) 81mm x 95.5mm vs 89mm x 100mm (roughly 8.7% difference) and bare in mine the old spec Navara is 128kw (roughly 9%) more powered than the Amarok, bring into mind that the new 2.5 Navara is now 148kW!!!!!!!!

Nobody is mentioning it anywhere……. Or arguing the big power output on a “small” engine with only 1 turbo, and the 2.5 Navara is one of the most reliable engines available since 2006 it was launched…..

Secondly the 120kW BiTDi means it’s got 2 turbo’s, one turbo for 0-2000rpm and the second one kicking in from 2000rpm +… So less strain on turbo’s and no turbo lag!!!!. It’s like 2 people carrying the fat kid vs 1 person….
Also had a look at the Amarok, besides the scary and fancy technology, its got technology that have been tested for a long time now on other vehicles….what’s the big hoo haaa??????

The Amarok was tested with a total of 8 000 000km together, so the homework was done…..

Lastly, it comes with a 5 year 90 000km maintenance plan. So why worry!!!!!!

Come on guys, I want to see this tread in 2 years time when the Amarok is well ridden in and “so called problems exposed”

Thomas

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 3:52 pm
by Tjokkie
Met verwysing na my onlangse uiters teleurstellende onderonsie met VW, ry ek nou my laaste VW!!!

Hulle kan nie eers hulle voorgeskrewe werk met normale dienste op 'n platkar ordentlik doen nie, wat nou nog van 'n ding wat moet gaan veld werk ook???

Die arrogansie van die werkswinkel bestuurder om my na als nog te vra of ek nie belangstel om die Jetta in te ruil op 'n Amarok het hom amper nog 'n verdere pakslae op die hals gehaal ook. Sy brag sessie oor die 'support vehicles' van die Argentina-Chille Race he se oor dit hy gestruikel oor die 'support en voorbereiding' van die 'support vehicles'...

VW, nie weer in my lewe nie!!!

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 3:57 pm
by JohanM
I recieved my Car Magazine today in which they tested the Amarok Vs the Hilux.

I quote their last words in their verdict.

" So it's Hilux for the tough stuff & expeditions, Amarok for everything else."

Now there you have it and I fully agree with that having test driven the Amarok today myself.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 3:57 pm
by Mr_B
How does it compare price wise to a same spec Hilux? I think that is where the takkie is going to hit the tar! I've had 2 petrol VW's, a Polo 1.4i and Golf4(current), both have given me excellent service, with minimal problems... I guess diesel is maybe the issue here?

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 4:02 pm
by JohanM
Mr_B wrote:How does it compare price wise to a same spec Hilux?
Amarok - R 390 000
D4D Hilux - R 394 700

Vw = Lifestyle vehicle
Toyota = More workhorse orientated vehicle.

2 different markets.....

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 4:18 pm
by ThysdJ
I agree Thomas. :thumbup:

I am sure VW did their homework and they did it well. Having owned 4 VW's in the 80's/90's, I found them to be solid, well built, reliable vehicles. More so than the Toyota Corolla I used to own at the same time.

Sure VW is going to be a force to be reckoned with, and it will take away market share from other manufacturers, but this does not mean that the Hilux is going to stop being a great vehicle. I am also sceptic of any new model coming to market for the first time, and would wait for it to prove itself in real world conditions before I make up my mind to dish out criticism or praise.

Would I buy one? No! But purely because it is not the kind of 4x4 that suits the type of 4x4-ing that I do, there is only one 4x4 out there for me and that is the SFA Hilux. Okay another reason is that it wont fit into my garage. Even for our overlanding trips I would not go that hi-tec and I dont think technical support is going to be available in abundance beyond our borders.

I see the media hype with Leisure Wheels crowning the Amarok as the best of the pack, which in my opinion that is a little premature. We are getting right in the middle of the Audi/BMW/Merc debate here now too, and that is a good thing, because for too long there was only one... HILUX.

On the other side of the coin, IF Amarok is as good as they say, and IF their prices and spec levels are adequate, and IF their customer and after sales service is up to scratch, maybe that will be a wake-up call to some Toyota Dealers to improve theirs and give us mere mortals better service, because for too long have they been riding the wave of "Toyota Reliability" and blind brand loyalty.

Buying and supporting a particular brand is a very personal thing, so we are Hilux okes, and we'll probably stay Hilux okes....... So let the Amarok come, and if Amarok can beat Hilux at their own game then I'll be the first to say.. "Congratulations, but gimme a Hilux..." :lol: :lol:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 7:08 pm
by ChrisF
Mr_B wrote:How does it compare price wise to a same spec Hilux? I think that is where the takkie is going to hit the tar! I've had 2 petrol VW's, a Polo 1.4i and Golf4(current), both have given me excellent service, with minimal problems... I guess diesel is maybe the issue here?
two differnt vehicles ...

VW - height adjustable seats for BOTH driver and paasenger
electric 4x4 switching

Toy - kort stokkie
steering mounted controls


I am not saying either is good or bad (spec wise), just interesting to see how they pitch it differently

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 7:10 pm
by ChrisF
Toro-Adventures wrote:I recieved my Car Magazine today in which they tested the Amarok Vs the Hilux.

I quote their last words in their verdict.

" So it's Hilux for the tough stuff & expeditions, Amarok for everything else."

Now there you have it and I fully agree with that having test driven the Amarok today myself.

Johan let's face it, CAR is hardly "objective" ... :crazy:


even though I do agree this one time .... :alvarin:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 7:17 pm
by Rebel 4x4
Tjokkie wrote:Met verwysing na my onlangse uiters teleurstellende onderonsie met VW, ry ek nou my laaste VW!!!

Hulle kan nie eers hulle voorgeskrewe werk met normale dienste op 'n platkar ordentlik doen nie, wat nou nog van 'n ding wat moet gaan veld werk ook???

Die arrogansie van die werkswinkel bestuurder om my na als nog te vra of ek nie belangstel om die Jetta in te ruil op 'n Amarok het hom amper nog 'n verdere pakslae op die hals gehaal ook. Sy brag sessie oor die 'support vehicles' van die Argentina-Chille Race he se oor dit hy gestruikel oor die 'support en voorbereiding' van die 'support vehicles'...

VW, nie weer in my lewe nie!!!
Hi Rikus,

Ek verstaan jou frustrasie, maar ons kan nou nie VWSA en al die VW dealers in die land en sommer VW Germany blameer omdat Kosie die Werkswinkel bestuurder sy bragsessie gooi nie. Want tot in Toyota, GM, Ford en Mazda handelaars het mens sulke mense wat daar werk. As 'n blikkie boontjies wat jy by Pick 'n Pay koop vrot is, kan jy nie nou nooit by Pick 'n Pay koop nie omdat KOO nou vrot boontjies in die blikkie gepak het nie...... Dis maar net hoe die wêreld operate.......deur mense..... :banned:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 7:51 pm
by ChrisF
Thomas .... though doth protest too much ... (of so iets )


So vertel bietjie vir ons wie van jou familie werk vir VW, dat jy dan nou so mooi vir hulle "beskerm" .....



Ek is SEKER as ons nou na n "ander" forum gaan (ander handelsmerk) gaan daar ook maar n paar mense keel skoonmaak oor Toyota. SO WHAT ? Maak geen verskil oor hoe "ons" oor ons Toyotas voel nie. :)


En so kan ons mos nou maar hier bietjie keel skoonmaak, .... ERGSTE wat kan gebeur is dat ons oor n paar jaar verkeerd bewys word ...... fat chance ... :)

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 21, 2010 8:25 pm
by Rebel 4x4
ChrisF wrote:Thomas .... though doth protest too much ... (of so iets )


So vertel bietjie vir ons wie van jou familie werk vir VW, dat jy dan nou so mooi vir hulle "beskerm" .....



Ek is SEKER as ons nou na n "ander" forum gaan (ander handelsmerk) gaan daar ook maar n paar mense keel skoonmaak oor Toyota. SO WHAT ? Maak geen verskil oor hoe "ons" oor ons Toyotas voel nie. :)


En so kan ons mos nou maar hier bietjie keel skoonmaak, .... ERGSTE wat kan gebeur is dat ons oor n paar jaar verkeerd bewys word ...... fat chance ... :)
Al my voertuie is Toyotas.......en dit sal so bly...... Soos ek gesê het, eks net neutraal wanneer ek voertuie "judge".

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 6:39 am
by CasKru
Kyk nê... ek wil nou nie hoes poep skinder of paniek saai nie maar die Amarok bakkie (behalwe nou nog vir die bewys blah blah blah) is 'n mooi bakkie. Nog nie so mooi soos die Hilux nie maar glad nie sleg nie

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 7:38 am
by JohanM
Niks is mooier as 'n SFA Hilux wat mooi uit gerus is en sy suspension mooi flex nie... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 10:24 am
by NardusJVR
Cookie Monster wrote:Looks like A GWM lol. I dont like it to high tec and not a Toyota
GWM = For Gay White Males.........
:tease: :tease: :tease: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 12:11 pm
by ToyX4
Ek kry net tonnel visie so van 220km/h af op die bike .........

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 12:59 pm
by swartvark
Ek het Woensdag vir Hoppy met die Amarok laat ry.
Dit sal nice wees om te hoor wat hy daarvan dink. :twisted:

PS: Daar gaan binnekort 'n paar D4D's by my ingeruil word, so ek sal laat weet van goeie deals vir die ouens wat Luxe soek. :wink2: :wink2:


SFA bly koning, maar die Amarok is 'n blerrie nice "lifestyle vehicle"!!

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 3:33 pm
by legend35
As VW met hulle 4x4 gaan regkry wat hulle op die platkarre regkry,gaan Toyota maar swaar leef :twisted:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 22, 2010 9:44 pm
by Buffel
legend35 wrote:As VW met hulle 4x4 gaan regkry wat hulle op die platkarre regkry,gaan Toyota maar swaar leef :twisted:
Nee wat ek glo nie Toyota het iets om oor te worry nie,Hulle is al vir jare bekend as overpriced ....bla ....bla ... bla... en kyk hoe koop ons hulle nog self hier in die Kalahari is daar +- 400 nuwe Hiluxes op back-order (en dit net een klient) Hierdie VW Bakkie is nice ons moet net nie vergeet,hulle betree ook maar nou die D/C Mark en sal natuurlik alles moet uithaal vir n aandeel daarvan en kan nie bekostig om n ga...ga produk vry te stel nie.Gee kans die Datsuns,suzze,Forde en Mazda's asook Toyota het ook nou trappies om te klim. Aan die einde van die dag het die eindverbruiker tog net n beter produk keuse...........en o ja .................Skêp ABSA skêp!!!!!

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat Oct 23, 2010 9:35 am
by Rebel 4x4
Ek moet se dat die outjie in single cab lyk mooi. http://www.wheels24.co.za/4x4/Single-ca ... n-20100921" onclick="window.open(this.href);return false; of google maar. Die beste is om te wag en kyk oor 2 jaar om te sien watse foute als uitkom om dit uit te stryk. Ek gaan eers in 2 jaar gereed wees om 'n nuwe bakkie te koop, so miskien is die timing reg..... Die Ranger lyk ook mean.... http://www.topcar.co.za/multimedia/gall ... ord-ranger" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 28, 2010 5:16 pm
by Vark
Weet julle moontlik hoekom daar reeds n "recall"op die Amarok is.Sover my kennis mag daar geen verdere Amaroks afgelewer word nie.Dra iemand moontlik kennis.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 28, 2010 6:42 pm
by ChrisF
Vark wrote:Weet julle moontlik hoekom daar reeds n "recall"op die Amarok is.Sover my kennis mag daar geen verdere Amaroks afgelewer word nie.Dra iemand moontlik kennis.
Dit ook gister gehoor by iemand wat by Barloworld werk ..... Wou ook nie uitwy oor hoekom dit ge-recall is nie.

Bel toe later vir VW, al wat hulle sê is daar is n "waglys" en jy kan eers in 2011 een kry ....

WONDER wat gaan hier aan .....


SWARTVARK kan jy (mag jy) meer hier oor sê ? PM my as jy nie op die forum wil plaas nie, asseblief - BAIE nuuskierig om te weet wat eintlik die storie is ....

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Thu Oct 28, 2010 7:30 pm
by Swart Baard
Weet niks van die recall nie, maar hierdie week is hulle oefisieel ge-"lunch" op my site in midrand, genoeg gesien vir die jaar. Lyk mooi, maar die electronic`s gaan nie vir my werk nie, en van die mense lyk so bietjie vies vir my as ek hulle party gate crash. :twisted: :twisted:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 29, 2010 9:42 am
by swartvark
ChrisF wrote:
Vark wrote:Weet julle moontlik hoekom daar reeds n "recall"op die Amarok is.Sover my kennis mag daar geen verdere Amaroks afgelewer word nie.Dra iemand moontlik kennis.
Dit ook gister gehoor by iemand wat by Barloworld werk ..... Wou ook nie uitwy oor hoekom dit ge-recall is nie.

Bel toe later vir VW, al wat hulle sê is daar is n "waglys" en jy kan eers in 2011 een kry ....

WONDER wat gaan hier aan .....


SWARTVARK kan jy (mag jy) meer hier oor sê ? PM my as jy nie op die forum wil plaas nie, asseblief - BAIE nuuskierig om te weet wat eintlik die storie is ....
Elke handelaar kry maar 'n klein hoeveelheid Amaroks per besending. Ons November (middel Oktober opgedaag) en Desember (sal maar sien wanneer dit opdaag) besendings is lankal vir kliente bespreek, so as jy nou 'n Amarok wil koop sal jy beslis nie een voor 2011 kry nie.

Dit is standaard praktyk dat 'n hele besending van 'n soort voertuig bietjie terug gehou word om eers almal te "double check" wanneer daar iewers 'n defek op een van hulle opgelet is.

Of daar wel 'n batch Amaroks is wat ge-"double check" word sal ek regtig nie kan se nie. Die tiepe ding gebeur lank voor dit by die handelaars uitkom.As ek iets hoor sal ek laat weet. :thumbup:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Fri Oct 29, 2010 9:45 am
by Traveler
Die Amarok se TV advertensie is nogal entertaining.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat May 07, 2011 6:34 pm
by Klong se Pa
My wishlist vir as ek eendag groot is:

1. Vir die woonwa 'n 3liter V6 diesel 4Motion Amarok met 'n fensie canopy en dakrak vir die losgoed,
2. 'n V6 supercharged Vigoshape 4x4 d/c 'Lux met al die klokkies en fluitjies vir SERIAAS trips, duine en speel,
3. Pa se kar vir die plaas 'n 3,0 D-4D 4x4 cab-en-'n-1/2 met so paar oulike goedjies op,
4. Ma se kar 'n D-4D 4x4 RAV.

Ag toe GROOOOT asb Kersvader? :angel: :beg:

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sat May 07, 2011 10:15 pm
by 2.8 d/cab SFA
toyota for off road, when i was in lesotho from katse to semonkong, only see toyota hilux. That says something. Could not help wondering where all those SFA come from.

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Posted: Sun May 08, 2011 12:09 pm
by Fred79
Wie van julle het die nuwe SA4x4 tyskrif gelees waar die twee Hilux bakkies saam met die Amarok die Baboons Pass uit gery het?

Al wat hulle moet doen is om vir daai Amarok 'n 3.0 TDV6 in te sit. Ek dink hy sal die mark 'n go gee. Ek kan nie wag dat hy sy verskyning hier in die UK maak nie. As hulle my goeie geld gee vir die Hilux hoekom nie.