Page 1 of 1

STOLEN/RECOVERED SECTION

Posted: Mon Sep 20, 2010 10:48 am
by RooiLux
Enigeiemand al gedink om 'n stolen en recovered section te begin?Die mense wie se voertuie gesteel word kan an so 'n post plaas vir die res vd forum om te sien en as hul dit terugvind dan dit te plaas as recovered?

Net 'n idee siende dat die hilux hoog op die lys van gesteelde voertuie is,dink net hoe meer oe so ad raaksien hoe beter kans daar is dat die persoon sy voertuig kan terug kry?