Body Lift
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Body Lift
Frank ek mag verkeerd wees maar julle se jy moet verkieslik nie meer as 50mm lig om veilig te wees nie. Hoer as dit gaan jy begin kyk na langer propshaft ens.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Body Lift
Foksie
Jy kan gemaklik tot 50mm lig. as jy hoer as dit gaan moet jy kyk na briek pype en steering wat dan te kort is. Daar is geen ver andering aan die propshaft nie. doen n search op die forum daar is baie ouens wat dit al gedoen het.

-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Body Lift
Dankie sal so maak
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Body Lift
body lift be-invloed nie die propshafts nie!Rooies wrote:. Hoer as dit gaan jy begin kyk na langer propshaft ens.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Body Lift
selfs met 'n 50mm lift op die body is daar ander parte wat wel beinvloed word. Jy moet onder andere die radiator laat sak, en die fuel filler moet gelig word. Jy moet ook kyk of die brake line pype steeds lank genoeg is.
Know what you don't know.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Body Lift
Hi Frank
Try Shaun on 082 882-9427, he's in Pta 1234 Storey Str, Queenwood, Hatfield. He charges R6,500 for a 50 or 70mm lift. At this stage all I have is a quote I have not gone to his shop to see his work. Maybe when you do have time you can pop in and give us some feedback.
Regards,

Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Body Lift
Blixem! Dis baie duur!Donkey wrote:He charges R6,500 for a 50 or 70mm lift. ,
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Body Lift
Wat is die voordele van n body lift?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Body Lift
Dan hoef jy nie gesleep te word soos op die naweek se fotos nie!A.J. wrote:Wat is die voordele van n body lift?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Body Lift
Ek het al 2 body lifts self gedoen en dit is maklik, so bly weg van die manne wat jou wil rook wat geld betref.
Met die eerste 40mm lift wat ek op my eie 2002 IFS gedoen het was dit nie nodig om enige iets te verander of vervang behalwe natuurlik die langer boude vir die body lift self nie, en die spacers het my 2 botels Captain Morgan gekos.
Met die twede body lift op n vriend se lorie het ons 60mm gelig, dit het klein probleme veroorsaak soos die steerings shaft wat verleng moes word (maklike jopie), fule tank pyp vanaf paneel na tank moes verleng word, die ratiator moes sak maar nie veel nie so toe sny ons maar net die onderste plastiek deel van die cowling uit, verder was daar geen probleme met briek pype, petrol pype of enige ander goed nie.
Altwee die lifts het n agtermiddag gevat om te doen met n paar biere en n braai wat aan die gang was so moet nie onnodige geld mors en dit laat doen nie.
Een wenk wat ek kan gee is, wanneer jy begin lig, doen dit baie stadig en bietjie vir bietjie en hou aan inspection doen op al die pype om seker te maak dat jy niks beskadig nie, en sodra jy onnodige krag moet gebruik om te lig is daar iets wat keer, soek dit en moet niks forseer nie.
Met die eerste 40mm lift wat ek op my eie 2002 IFS gedoen het was dit nie nodig om enige iets te verander of vervang behalwe natuurlik die langer boude vir die body lift self nie, en die spacers het my 2 botels Captain Morgan gekos.
Met die twede body lift op n vriend se lorie het ons 60mm gelig, dit het klein probleme veroorsaak soos die steerings shaft wat verleng moes word (maklike jopie), fule tank pyp vanaf paneel na tank moes verleng word, die ratiator moes sak maar nie veel nie so toe sny ons maar net die onderste plastiek deel van die cowling uit, verder was daar geen probleme met briek pype, petrol pype of enige ander goed nie.
Altwee die lifts het n agtermiddag gevat om te doen met n paar biere en n braai wat aan die gang was so moet nie onnodige geld mors en dit laat doen nie.
Een wenk wat ek kan gee is, wanneer jy begin lig, doen dit baie stadig en bietjie vir bietjie en hou aan inspection doen op al die pype om seker te maak dat jy niks beskadig nie, en sodra jy onnodige krag moet gebruik om te lig is daar iets wat keer, soek dit en moet niks forseer nie.
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Body Lift
AJ, Al waar jy regtig met n body lift wen is om groter bande op te kan sit. jy wen absoluut niks met artikulasie nie. En jou grondvry verbeter ook niks nie. Al hoe jy meer grond vry hoogte kry is n suspensie lift. en om die diffs hoer te kry is groter bande
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Body Lift
Bel vir Regard by BCON 0734378215
het myne so jaar teug gedoen ,
het myne so jaar teug gedoen ,
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Body Lift
NicoP wrote:AJ, Al waar jy regtig met n body lift wen is om groter bande op te kan sit. jy wen absoluut niks met artikulasie nie. En jou grondvry verbeter ook niks nie. Al hoe jy meer grond vry hoogte kry is n suspensie lift. en om die diffs hoer te kry is groter bande
Beter approach en departure angles!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Body Lift
wat jou niks help as jou break-over (ramp-over) angle dieselfde bly nie....Uys wrote:Beter approach en departure angles!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Body Lift
Tensy jou breakover angle nie jou limiting faktor is nieThysdJ wrote:wat jou niks help as jou break-over (ramp-over) angle dieselfde bly nie....Uys wrote:Beter approach en departure angles!
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Body Lift
So Johan, when are you coming this way for a weekend for two body lifts?
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Body Lift
Frank n "body lift" op jou Lux van so 50mm gaan goed lyk. Vat Johannes van die see se advies hierbo. Myne is so 45 - 50 MM hoer, lyk vir my 100 keer beter as standaard en ek het nog geen probleme ondervind nie.
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Body Lift
Die rubber boot om die kort kierie(4H 4L 2H) by my lorrie gee probleme met die 50mm lift. Dit gly uit 4L uit as ek na 2de ruil deurdat dit 50mm hoër op die lever sit.
Ek het nognie daarna gekyk nie. Ek onthou net daarvan as dit gebeur...Eendag.
Ek het nognie daarna gekyk nie. Ek onthou net daarvan as dit gebeur...Eendag.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Body Lift
Thanks vir al die inligting dink ook ek gaan dit self doen.Sal bietjie before en after fotos neem.Johan wat is die deursnee van die spacers,ek werk in die buiteland en wil graag die goed solank laat draai by n vriend van my.
Re: Body Lift
Foksie doen 'n 'search' op 'IFS BODY LIFT' dan kan jy ook baie info kryivm die lift ens.
Hier is een: viewtopic.php?f=3&t=9924" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier is een: viewtopic.php?f=3&t=9924" onclick="window.open(this.href);return false;
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Body Lift
Foksie, my Isuzu trooper wat ek gehad het, sy torson bars, was opgestel, so 3mm en met n body lift van so 2mm en n ekstra veer vir gewig agter, met 31 bande op, grond hoogte was so 240mm op die agter dif en voor so 300mm, soos Mark vir jou se doen n search op body lifs.
Op die ou einde het ek die Isuzu verkoop en vir my n Sfa Hilux aangeskaf en was nog nie een oomblik spyt nie, dink bietjie voor jy jou sente gaan mors en wat jy met jou voertuig wil maak.
Ek sal jou aanraai om dit miskien te lug met 4mm en grooter bande, dus jou keuse! Sterkte met jou wyse besluit.
Op die ou einde het ek die Isuzu verkoop en vir my n Sfa Hilux aangeskaf en was nog nie een oomblik spyt nie, dink bietjie voor jy jou sente gaan mors en wat jy met jou voertuig wil maak.
Ek sal jou aanraai om dit miskien te lug met 4mm en grooter bande, dus jou keuse! Sterkte met jou wyse besluit.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Body Lift
Dis omdat die kort kierie nie meer so ver agtertoe beweeg soos hy moet nie.Bushwacker wrote:Die rubber boot om die kort kierie(4H 4L 2H) by my lorrie gee probleme met die 50mm lift. Dit gly uit 4L uit as ek na 2de ruil deurdat dit 50mm hoër op die lever sit.
Ek het nog nie daarna gekyk nie. Ek onthou net daarvan as dit gebeur...Eendag.
Wat jy kan doen is om die kierie self te modify maar die maklikste is om bietjie vleis weg te sny waar die kieries deur die
body kom.
Ek het die selfde probleem gehaat en dit is regtig nie ernstig nie, as jy die rubber boot verwyder sal jy duidelik kan sien waar die kierie vas druk, sny dan n bietjie weg tot die kierie heeltemal in plek skuif, as jy dan die rubber boot terug sit sal niemand eers weet daar was bietjie aan die body gesny nie.
- sir shrek
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 330
- Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
- Real Name: Claude
Re: Body Lift
Die deursnee van die spacers moet 50mm wees vir n SFA as ek die regte info gekry het.
Nie seker van die ander nie.
Nie seker van die ander nie.
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Body Lift
Thanks julle vir al die info, die spacers sal reg wees as ek land in SA.Sal julle op hoogte hou met die projekie.