West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post Reply
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Weskus Langnaweek

Post by Rooies »

Die fotos doen die trippie glad nie justice nie, ek moes baie meer geneem het maar n mens kyk so lekker na als dat jy vergeet om fotos te neem. n Mens moet dalk n paar manne op die forum bymekaar kry en volgende jaar so n trip aanpak.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Weskus Langnaweek

Post by Rooies »

Ons het in totaal so 1300kms gery die 5 dae. Ek het met n vol tank in die Strand begin en weer so R280 ingegooi so net na Clanwilliam. By kammiesfroon wees so R300 en toe weer by Lambertsbaai so R360 nadat ek my 25lt kan ook al ingegooi het. Ou ROOIES was swaar gelaai en het op teer so 7.2kms/lt gekry en op sand in 4X4 high het ek 6.9kms/lt gekry. Ek sal se so R1600 sal jou deur die trippie kry.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Weskus Langnaweek

Post by Family_Dog »

Hierdie trip is iets wat ek een dag wil ry, dit lyk fantasties!

Baie dankie vir die report.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Petrusd
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
Real Name: Petrus

Re: Weskus Langnaweek

Post by Petrusd »

Rooies wrote:n Mens moet dalk n paar manne op die forum bymekaar kry en volgende jaar so n trip aanpak.
Ek sal defnitief belangstel belangstel in die trip.
Ek sal darem seker ook kan visvang langs die pad....
Dis darem nader as Henties....
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Weskus Langnaweek

Post by Niel »

So n trippie kan aangepak word. Die roete val deesdae onder SANPARKE se beheer alhoewel hulle nie die roete beheer as sulks nie. Die grond waarin die Weskus Echo roete is was geherproklameer vir SANPARKE
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: Weskus Langnaweek

Post by Tjokkie »

A 'n stoere Valie, wat op REGTE hout VLEIS braai en nog 2 keer op die Weskus was, moet ek bieg die laaste trip was die lekkerste en het my tot nuwe insigte gebring en ek is seker ons het nog nie 'n krummel van die beste gesien soos julle 'locals' hier wys nie.

Ek en my side-kick het na die wereld rekord saamtrek so road trippie langs die Weskus op onderneem en soveel moontlik agterpaaie en grondpaai probeer ry (ook lang ente langs die treinspore)...moet bieg Stunning!!!

Ek dink die volgenede road trip wil ek weer soontoe gaan en dan 'n 'local' opsweep om te guide...het ook nog nie eers vars kreef geeet nie, net af en toe die JHB-bounis-maand special...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Weskus Langnaweek

Post by Niel »

Die trippie volgens my behoort op sy lekkerste te wees tussen Nov - Feb met my persoonlike voorkeur Feb. Kom ons kyk wat ons kan doen. Wie stel belang?
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Weskus Langnaweek

Post by Rooies »

Hi Niel, jy is 100% reg vanaf Hondeklipbaai is nou deel van die Namaqua Nationale Park. Ek het met Angelo gepraat en hy het gese dit gaan nog n rukkie neem voor hulle klaar is met al die geriewe so op hierdie stadium kan jy gratis deur ry en kamp asook gebruik maak van die geriewe wat klaar gebou is teen geen koste nie. So op die stadium is dit first come first serve of jy kan maak soos ons en kamp waar jy wil. Ons het nie die kampsite gebruik nie.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: Weskus Langnaweek

Post by cheetah »

Hi Niel, dit klink na n uitstekende idee, ek sal meer se einde, Feb-begin Maart, of in die skoolvakansie.
Ek dink om dit die moeite werd te maak, vir +- 4-5 dae!
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Weskus Langnaweek

Post by Rooies »

Anton, dit moet 5 dae wees 4 gaan dit n bietjie lol, soos ek se dit is al die afdraai paaitjies met die natuurlike hindernisse wat dit ook lekker maak.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: Weskus Langnaweek

Post by cheetah »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

West Coast Eco Route forum GTG 2011

Post by Niel »

Here is the new thread.

I would reccomend we decide on a date first. Wo would be interrested?
Paul Weskus
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Thu Feb 11, 2010 9:31 am
Town: Dwarskersbos
Vehicle: Hilux
Real Name: Paul
Location: Dwarskersbos

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Paul Weskus »

ek het daai selfde roete gery en as ek dit nie mis het nie het ons verby rooies gery!! Dit is n pragtige roete!! sal verseker belangstel!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Niel »

Ek en Polarbear2008 het hom ook vroeer vanjaar gery maar die weer was bietjie mislik maar ons het almal gese ons wil hom weer ry.
Paul Weskus
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Thu Feb 11, 2010 9:31 am
Town: Dwarskersbos
Vehicle: Hilux
Real Name: Paul
Location: Dwarskersbos

Re: West Coast Eco Route forum GTG 2011

Post by Paul Weskus »

Hy is ook mooi blomme tyd maar dit is bietjie laat in die jaar!?
die roete kan tot in springbok en nog verder gery word als met agter paaie.
ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by ThysdJ »

Paul Weskus wrote:ek het daai selfde roete gery en as ek dit nie mis het nie het ons verby rooies gery!! Dit is n pragtige roete!! sal verseker belangstel!!
Paultjie is sommer die regte ou om as guide op te tree ook... en hy ken van kreef... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by george »

Julle manne moet 'n bietjie 'n datumvas maak.Sal ook like van die trippie :thumbup: :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Petrusd
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
Real Name: Petrus

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Petrusd »

Middel Feb 2011 sal my pas....
Paul Weskus
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Thu Feb 11, 2010 9:31 am
Town: Dwarskersbos
Vehicle: Hilux
Real Name: Paul
Location: Dwarskersbos

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Paul Weskus »

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Tjokkie »

Julle Kapenaars moet nou nie selfsugtig raak nie!!!

Reel dit in 'n skool vakansie (en blomme tyd tot in Springbok) dan kan ons Valies dit meemaak...ek wil nie weer Kaap toe vir 'n naweek nie!! Atlantis was klaar 3000km trip en ek's nou nog moeg gery
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by ThysdJ »

Tjokkie wrote:Julle Kapenaars moet nou nie selfsugtig raak nie!!!

Reel dit in 'n skool vakansie (en blomme tyd tot in Springbok) dan kan ons Valies dit meemaak...ek wil nie weer Kaap toe vir 'n naweek nie!! Atlantis was klaar 3000km trip en ek's nou nog moeg gery
Daar is geen rede hoekom ons dit nie 2 keer volgende jaar kan doen nie... in Feb vir kreef en in Augustus/Sept vir die blomme.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Petrusd
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
Real Name: Petrus

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Petrusd »

ThysdJ wrote:......Daar is geen rede hoekom ons dit nie 2 keer volgende jaar kan doen nie... in Feb vir kreef en in Augustus/Sept vir die blomme.. :twisted: :twisted: :twisted:
+1 :yahoo:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Niel »

Thys, as jy saamkom kan jy mos so bietjie praktiese off road tips ook gee?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Thys, as jy saamkom kan jy mos so bietjie praktiese off road tips ook gee?
Kom doen die kursus dan gee ek jou alles wat jy nodig het... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Niel »

Wat wil jy weet :twisted:
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011

Post by Rooies »

Hulle se die mooiste blomme was hierdie jaar tussen Hondeklipbaai en Groenriviermond op die pad wat ons gery het. Alhoewel ons laat September daar deur was het ons nog stees baie blomme gesien.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
Post Reply

Return to “Western Cape”