Page 1 of 1

Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 4:47 pm
by ToyX4
:yahoo:

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 4:50 pm
by 2.8 d/cab SFA
:yahoo: awesome

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 4:51 pm
by CasKru
Ek sien nie die verskil nie... is hy gewas? :twisted:

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 4:53 pm
by ToyX4
Netso Cassie. Vir n slag ordentlik gewas!

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 4:59 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Netso Cassie. Vir n slag ordentlik gewas!
Volgende week moet jy polish.... :eh:

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 5:00 pm
by CasKru
ToyX4 wrote:Netso Cassie. Vir n slag ordentlik gewas!
So hoeveel het die "was" jou gekos?

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 5:10 pm
by ToyX4
Nie te veel nie Cassie. Die heatgun het ek hier gehad, bietjie petrol gekoop, en die buffer was R400. En n blaas op my vinger van gom afvryf op die warm body.

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 5:24 pm
by CasKru
ToyX4 wrote:Nie te veel nie Cassie. Die heatgun het ek hier gehad, bietjie petrol gekoop, en die buffer was R400. En n blaas op my vinger van gom afvryf op die warm body.
Dit lyk amper asof hy 'n respray weg het

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 5:43 pm
by legend35
Riaan,wanner plak jy die nuwe stickers?

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 6:55 pm
by pietpetoors
Jy het seker nou baie minder windweerstand vandat die hoenderhok laer is?

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 7:10 pm
by Family_Dog
Looks excellent, Riaan! Looks better sonder the stripes, IMHO.


-F_D

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 7:23 pm
by ToyX4
CasKru wrote:
ToyX4 wrote:Nie te veel nie Cassie. Die heatgun het ek hier gehad, bietjie petrol gekoop, en die buffer was R400. En n blaas op my vinger van gom afvryf op die warm body.
Dit lyk amper asof hy 'n respray weg het
Cassie, hy lyk beter op die foto's as in die vlees. Maar even in die vlees lyk dit of hy n respray gekry het. 2 ouens het gedink hy is nuut geverf. Ek wou mos respray, maar ek gaan net die roes op die bak en die gutters laat regmaak.
Ek moet se, ek moes lankal so buff masjien aangeskaf het. Daai is net eenkeer se buff. Ek reken na so 2 of 3 keer gaan die ou mooi blink. En die beste van als, dis nie eers harde werk nie.
legend35 wrote:Riaan,wanner plak jy die nuwe stickers?
Nee wat oom Johan, ek dink Oupa lyk mooi sonder die stickers. Sal net nog Hilux4x4 stickers nog iewers inwerk.
pietpetoors wrote:Jy het seker nou baie minder windweerstand vandat die hoenderhok laer is?
Ja, Piet, dit het n groot verskil gemaak. Ek gaan nou die ander helfte van die hoenderhok op die canopy monteer, om my tafel te dra.
Family_Dog wrote:Looks excellent, Riaan! Looks better sonder the stripes, IMHO.


-F_D
I finks so twice Eric. BTW, you must send me that invoice, so I can pay you, otherwise I will forget about it!!!

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 7:35 pm
by legend35
Ek terg net :twisted: Hy lyk soos n nuwe bakkie. :thumbup: Het jy toe n plan gesien met die spaar wiel bracket?

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 7:45 pm
by Mud Dog
Looks good riaan, more streamlined with the lower rack and I also like it better without the stripes .... less "blingy" ... quietly aggressive!! (Those BF Mud's add nicely to the mix!) :thumbup: :thumbup: ;-)

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 8:15 pm
by ToyX4
Andy, that RR was a female dog in normal weather, let alone windy weather. Couldn't get past 100km/h, even on a downhill.

Johan, nee, ek sal nog n plan maak. Die gewig van die 33" dink ek is die groot probleem.

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 9:02 pm
by Hi-Hilux
Wragtig pragtig!

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Wed Nov 24, 2010 11:39 pm
by Bushwacker
Te Lieflik :yahoo:

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Thu Nov 25, 2010 7:29 am
by Gunta
Looks much btter without those go fast stripes. I also removed mine years ago. :thumbup:

Re: Oupa, Before and after. Te pragtig!!

Posted: Thu Nov 25, 2010 7:38 am
by Traveler
Riaan, lyk heeltemal te smart.