Hello alle mede Hilux eienaars!
Nuwe jaar, nuwe dinge. Het besluit om aan te sluit hier, hopelik om goeie advies te kry en goeie idees! Het my Hilux al net so oor 'n jaar en dol gelukkig sover.
Sien julle op die pad / in die bos
H
Hello almal!
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Hello almal!
Welkom Herman en ek hoop jy gaan jou sinne behou op die plek
Nice bakkie- sit nog pics op waar n mens meer kan sien.
Nice bakkie- sit nog pics op waar n mens meer kan sien.
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hello almal!
Hallo Herman, ... welkom!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hello almal!
Herman welkom op die forum
Re: Hello almal!
Baie welkom Herman, jy sal die Forum geniet
Vertel meer oor jou wiele :wink2:
Vertel meer oor jou wiele :wink2:
- herman916
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Thu Jan 06, 2011 9:08 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: KZ-TE DC 4x4
- Real Name: Herman
Re: Hello almal!
Wel.. so 165k kilos and going strong! Hard gesoek om een van die te kry met redelike kilos op (so 1.5 jaar terug) Redelike standaard setup sover, behalwe vir die son-dak wat reeds in was toe ek hom gekoop het. Dunop A/T wat lyk my redelik lank hou..OOOOMS wrote:Baie welkom Herman, jy sal die Forum geniet
Vertel meer oor jou wiele :wink2:
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hello almal!
Baie welkom Herman
Baie mooi lorrie wat jy het.Jy gaan dit geniet hier saam met ons
Baie mooi lorrie wat jy het.Jy gaan dit geniet hier saam met ons
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Skilpad4X4
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Sun Sep 05, 2010 8:47 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2004 Toyota kzte
- Real Name: Dawie
Re: Hello almal!
Hallo Herman, baie welkom op die forum hoop jy geniet dit hier, dit vat baie van jou tyd omdat dit so interesant is , onthou om fotos op te sit want die manne hier kan nie lees nie ons kan net kiekies kyk
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Hello almal!
Herman,
Welkom, goed om n KZ te sien... geniet hom
Welkom, goed om n KZ te sien... geniet hom