Page 1 of 1

Dagboek

Posted: Thu Jan 20, 2011 9:35 am
by Gerrie
Hello ouens

Ons hier by WegRy is van plan om, noudat ons maandeliks op die rakke is, 'n gemeenskaps-dagboek in die tydskrif te publiseer. :beta:
So nou vra ons julle om julle klubs en groepe sy GTG's en vergadering se details vir my te e-pos dat ons dit in die boek kan sit. :beg: So sal ons die ouens wat dalk die boodskap mis op die forums kan betrek en dalk kan julle ook nuwe lede werf. :yahoo:

Stuur alle inligting van sulke vergaderings en byeenkomste aan gerrie@wegry.co.za
Belangrik! Onthou om datums en kontakbesonderhede by te sit.

Thanks

Gerrie

Re: Dagboek

Posted: Thu Jan 20, 2011 9:47 am
by Mud Dog
Klink nogal soos 'n plan Gerrie! :thumbup:

Re: Dagboek

Posted: Mon Jan 24, 2011 10:11 am
by Gerrie
Reg, ek sien julle manne in die Oos-Kaap reel 'n GTG vir die einde van Januarie. Het julle al so ver vooruit as Maart beplan of is dinge 'n bietjie meer impulsief daar by julle?
Laat weet my as daar iets is.

Gerrie

Re: Dagboek

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:02 am
by Zantus
Hi Gerrie

Hoe lank voor die tyd moet julle weet van die GTG's? Ek sal poog om bietjie vooruit te beplan.

Re: Dagboek

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:12 am
by Gerrie
Die beste sal wees om so twee maande voor die tyd vir ons te laat weet.
Ekw eet dis ver vooruit beplan, maar ons kyk hoe werk dit. Ek weet elke SWAMBO sal tog te dankbaar wees oor dit! :cooldude: