Dagboek

Post Reply
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Dagboek

Post by Gerrie »

Hello ouens

Ons hier by WegRy is van plan om, noudat ons maandeliks op die rakke is, 'n gemeenskaps-dagboek in die tydskrif te publiseer. :beta:
So nou vra ons julle om julle klubs en groepe sy GTG's en vergadering se details vir my te e-pos dat ons dit in die boek kan sit. :beg: So sal ons die ouens wat dalk die boodskap mis op die forums kan betrek en dalk kan julle ook nuwe lede werf. :yahoo:

Stuur alle inligting van sulke vergaderings en byeenkomste aan gerrie@wegry.co.za
Belangrik! Onthou om datums en kontakbesonderhede by te sit.

Thanks

Gerrie
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dagboek

Post by Niel »

Nice idee.

Is daar n sperdatum vir die insluiting in die volgende maand se publikasie?
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Dagboek

Post by Gerrie »

Die sperdatum is op hierdie staduim nog redelik flexible. Maar ons gaan vroeg in Februarie al drukkers toe met die Maart-uitgawe. Dit beteken ons moet die finale dagboek inskrywings aan die einde van Januarie he.
As julle enigiets het wat in Maart en alter gebeur, kontak my.

Gerrie
Post Reply

Return to “Western Cape”